finale eksament lo Flashcards
(5 cards)
Genadedood
Genadedood is die dood of praktyk om iemand dood te maak wat baie siek is om eenage vedere lyding te voorkom.Die woord is van grieks afkomstig en beteken goeie daad
vrywillige genadedood waneer die persoon wat doodgemaak word versoek het om doodgemaak te word
nievrywillige genadedood waneer die persoon wat doodgemaak is dit nie versoek het nie en nie daartoe ingestem het nie
geassisteerde genadedood wanneer iemand n individu van die inligting leiding en middele voorsien om sy of haaar lewe te neem
passiewe genadedood wat die weerhouding behels van behandelings soos antibiotika kos of water wat noodsaaklik is vir die persoon om aan die ldewe te bly
‘
aktiewe genadedood wat die gebruik van noodlottige of dodelike middels behels soos n oordosis dwelmmiddels
Studie vaardigheid
Om n studiepad te skep en jou brein vir leer te beraad moet jy elke dag die volgende aktiwiteite uitvoer
leer herroep dink nadink
lees bereken skryf probleme oplos
Om iets nuut te leer benodig herhaling
Hoe meer jy iets oor en oor doen hoe beter leer jy hoe om dit te doen Deur oefenige herhaling en hersiening word jy beter daarmee
Jy mag gelikkig voel met iets nuut leer as dit nuttig en intersant is . Dit is egter maklik om nuwe inligting te leer as dit gebou word op n basis van iets wat jy alreeds weet dit is hoekom dit belangrik is dat dit wat jy leer te kopple aan iets wat jy alreeds weet
Studiestyle as voorkeurmanier om take te benader
Alle mense se breine werk verskillend na gelang van die manier waarop jou brein beraad is as jy vastel wat jou brein verkies kan jy
jou manier van dinge doen en studeer verbeter
jou begrip van skoolvake verbeter
hoe jy inligting vir die eksament onthou verbeter
lingkerkant van die brein
taal
logiese denke
analise onleding
kategoriee
bewustelike beheer liniere
lyster
wiskunde
nommers
klankleer
redenasie
ordening
woorde
regterkant van die brein
visuele brein
kleure
dagdromery
emosies
uitdrukking
beweging
musiek
prente