Gehalte Van Prestasie Flashcards

1
Q

Wat is die Impak as TGB swak geimplimenteer word?

A

Stel onrealistiese sperdatums wat nie bereik word nie.
Afname in produktiwiteit agv stilstand.
Beleggers kan beleggings onttrek as daar n afname in wins is.
Hoe personeelomset agv swak vaardigheid ontw.
Werknemers mag dalk nie voldoendende opleiding ontvang nie wat lei tot swak kwaliteit produkte.
Afname in verkope omdat meer produkte terug besorg word deur ongelukkige kliente.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die Impak op TGB op Vermindering van Koste en Kwaliteit?

A

Skeduleer aktiwiteite om duplisering van take te voorkom.
Lei werknemers op in alle vlakke sodat alkaline hulle rol in gehalte-bestuur verstaan.
Verbeter kommunikasie oor kwaliteit uitdagings sodat almal uit ervaring leer.
Werk saam verskaffers om gehalte van grondstowwe te verbeter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die Voordele van n Goeie

Gehalte-Bestuurstelsel?

A

Misie, visie, besigheids doelwitte kan bereik word.
Doeltreffende klientediens word gelewer wat lei tot verhoogde klante tevredenheid.
Produktiwiteit verhoog gewoonlik deur behoorlike tydsbestuur/gebruik van hoe gehalte hulpbronne.
Gereelde opleiding sal voortdurend die gehalte van werknemers se vaardighede/kennis verbeter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die Belangrikheid van

Gehalte Sirkels in TGB?

A

Ondersoek probleme en stel n oplossing voor.
Verminder die koste vir ontslag op lantermyn.
Verhoog werknemers se motivering.
Maak voorstelle vir die verbetering van prosesse en stelsels in die werkplek.
Moniteer strategiee om goeie bedryf van besigheids aktiwiteite te verbeter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is Totale Gehalte Bestuur (TGB)?

A

Geintegreerde stelsel wat reg deur die organisasie toegepas wat help om kwaliteit produkte aan kliente te lewer.
Gedagterevolusie in bestuur, waar alle besighede met alle kliente bedrywighede, kliente georienteerd is.
Bestuur verseker dat elke werknemer verantw is vir die kwaliteit van sy werk/gedrag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is Kwaliteit ?

A
  • Verwys na produk/diens se vermoe om n spesifieke behoefte te bevredig.
  • doeltreffendheid van dienste en die vermoe om n effektiewe uitkoms te verseker sonder teveel uitdagings.
  • Gemeet deur spesifieke kriteria soos fisieke voorkoms, betroubaarh en volhoubaarh.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is Gehalte Beheer ?

A
  • Stelsel wat verlangde Gehalte verseker, wat nagekom word deur die finale produk te inspekteer om te verseker dit voldoen aan die vereis te standaarde.
  • Kontrolleer grondstowwe/werkn/produk om te verseker dat hoe gehalte standaarde gehandhaaf word.
  • Sluit in teikens/meting van prestasie en stel regstellende maatreels in.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is Gehalte Versekering ?

A
  • Kontrolering word uitgevoer tydens en na die produksieproses.
  • Verseker dat die vereiste standaarde in elke stadium van die proses nagekom is.
  • Prosesse word ingestel om te verseker dat kwaliteit van produkte/dienste voldoen aan vooraf bepaalde standaarde met minimale defekte.
  • Verseker dat elke proses daarop gemik is om die produk die 1ste keer reg te kry en flute te voorkom.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is Gehalte Bestuur ?

A
  • Proses van bestuur van alle aktiwiteite wat nodig is om te verseker dat ondern goedere/dienste van konstante hoe gehalte lewer.
  • Verwys na die tegniek wat gebruik word om die kwaliteit van die produk te verbeter.
  • Kan gebruik word vir aanspreeklikheid binne elk van die besigheidfunksies.
  • Doel: om te verseker dat gehalte van goedere/dienste konstant is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is Gehalte Prestasie ?

A
  • Totale prestasie van elke department gemeet aan gespesifiseerde standaarde.
  • Asesseer/analiseer van prosesse/goedere en dienste ten einde prestasie van ondern te meet.
  • Kan bereik word as alle departmente saamwerk volgens dieselle kwaliteit standaarde.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Benoem die Gehalte Betuurs Elemente.

A
  • Deurlopende verbetering van prosesse en stelsels.
  • Voldoende finansiering en kapasiteit.
  • Kliente tevredenheid.
  • Kwaliteit prosesse.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die VOORDELE van Voldoenende finansiering en kapasiteit ?

A
  • Groot ondern het genoesesame finansiering om als te toets voor implimentering.
  • Kan bekostig om kwaliteit grondstowwe en toerusting aan te koop.
  • Kan produk navorsing bekostig om inligting in te samel.
  • Kan bekostig om stelsels in plek te he om foute in produk/proses te voorkom.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

NADELE

A

*As die vraag na die maatsk se produk toeneem, begin bestellings vinniger as wat verwag word, en maatsk het nie kapitaal wat benodig word om voorraad te finansier om bestellings te vul nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die VOORDELE van Kliente Tevredenheid ?

A
  • Bevorder deurlopende positiewe maatsk beeld
  • kan lei tot hoe lojaliteit en besigh kan hoe pryse hef.
  • Groot ondern kan toegang tot globale mark verkry.
  • Kan lei tot verhoogde mededingendh/winsgewendh.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

NADELE

A
  • Werkn wat selde in kontak kom met kliente, het dikwels nie duidelike idee van wat hul behoeftes sal bevredig nie.
  • Monopplistiese maatsk het verhoogde verbindingsmag sodat hulle nie noodwendig kliente hoef te behaag nie.
  • Nie alle werkn mag betrokke wees/verbind tot totale kliente tevredenheid nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die VOORDELE van Kwaliteit Prosesse?

A
  • Voorkom produk afwykings en vermorsing/klagte
  • Kan toegerus wees om dinge die regte tyd te kry.
  • Verbeter prestasie en handhaaf hoe kwaliteit standaarde.
  • Verbeter huidige en toekomstige bestuur van kwaliteit uitsette.
17
Q

NADELE

A
  • Groot besigh word dikwels verdeel en departmente werk in kompartemente, Dis moeilik om met almal te kommunikeer.
  • Neem dikwels langer om die probleem op te spoor of op swakhede te reageer.
  • Dis nie lewensvatbaar om kwaliteit van al die produkte na te gaan nie.
18
Q

Wat is die VOORDELE van Deurlopende Verbetering van Prosesse en Stelsels ?

A
  • Groot ondern het meer hulpb om kwaliteit prestasie in elke eenheid na te gaan.
  • Groot besigh het persoon wat toegewyd is aan die verbetering van prosesse/stelsels.
  • Genoeg kapitaal hulpbronne beskikbaar vir nuwe toerusting wat benodig word vir prosesse.
  • Kan bekostig om dienste van kwaliteit sirkels te gebruik om voor mededinginger te bly.
19
Q

NADELE

A
  • Grootskaalse vervaardiging van gehalte kontrole bemoeilik.
  • Risisko vir die verandering van dele van die besigh wat werklik goed werk.
  • Stelsels/prosesse neem tyd/moeite om in groot besigh te implimenteer, aangesien inkoop in die proses dit kan vertraag.
  • Nie alle negatiewe terugvoer van kliente sal akuraat wees nie, wat kan lei tot onnodige verandering in prosesse/stelsels.
20
Q

Verduidelik BEPLAN

A
  • Besigh moet probleem identifiseer.
  • Ontwikkel n plan vir die verbetering van prosesse en stelsels.
  • Beantwoord vrae soos wat om te doen en hoe om dit te doen.
  • Beplan metode en benadering.
21
Q

Verduidelik DOEL

A
  • Ondern moet verandering op kleinskaal implimenteer.

* Implimenteer prosesse en stelsels.

22
Q

Verduidelik KONTROLLEER/ONTLEED

A
  • Gebruik data om die resultaat van die verandering te implimenteer.
  • Bepaal of dit n verskil gemaak het.
  • Kyk of die proses doeltreffend gewerk het.
  • Besigh moet asesseer, kontrolleer en vasstel of dit werk.
23
Q

Verduidelik HANDEL/ AKSIE

A
  • Institusionaliseer die verbetering.
  • Stel strategiee uit oor hoe om voortdurend te verbeter.
  • As verandering suksesvol was, implimenteer dit op n wyer skaal.
  • Herhaal proses voortdurend.
24
Q

Verduidelik die Gehalte Aanwysers

1. Algemene Bestuursfunksie

A
  • Ontwikkel/Implimenteer/monitor effektiewe strategiese planne.
  • Gedeeltlike misie/visie/waardes word effektief gebruik.
  • Gee rigting en vestig prioriteite vir hul besigh.
  • Lees oor verandering in die besigh omgewings op n deurlopende basis.
25
Q
  1. Produksie
A
  • Verskaf hoe kwaliteit produkte volgens spesifikasies.
  • Besigh moet goeie na-verkope dienste en waarborge he.
  • Bemagtig werkn sodat hulle trots kan wees op hul vakmanskap.
  • Produkte moet aan kliente se vereistes voldoen deur veilig/betroubaar/duursaam te wees.
26
Q
  1. Aankoop
A
  • Koop grondstowwe in grootmaat teen laer pryse.
  • Kies betroubare verskaffer wat die beste gehalte grondstowwe/kapitaal teen billike pryse lewer.
  • Vereiste goedere moet afgelewer word op die regte tyd en plek.
  • Plaas bestellings betyds en volg gereeld op om te verseker dat goedere betyds afgelewer word.
  • Handhaaf optimale voorraad vlakke om teveel voorraad te voorkom/verouderde voorraad te verminder.

*

27
Q
  1. Bemarking
A
  • Wen kliente deur hul behoeftes te bevredig/positiewe verhoudings te bou.
  • Identifiseer mededingende voordeel om te fokus op bemarking sterkpunte.
  • Koordinering van verspreiding met produksie- en reklame strategiee
  • Gebruik prystegnieke om mededingende voordeel te versterk.
28
Q
  1. Finansiele
A
  • Verkry kapitaal uit mees geskikte/betroubare/beskikbare hulpbronne.
  • Onderhandel beter rentekoerse om finansiele koste te verbeter.
  • Ontleed strategiee om winsgewendh te verhoog.
  • Bele surplusfondse om bronne van passiewe imkomste te skep.
  • Hou finansiele rekords op datum om akurate belastingbetalings te verseker.
29
Q
  1. Openbare Betrekkinge
A
  • Hanteer vinnig negatiewe publisiteit/ min voorvalle van negatiewe publsisiteit.
  • Goeie resultate van positiewe terugvoer van openbare opnames van die besigh.
  • Verskaf van gereelde/positiewe prysvrystellings.
  • Hoe standaarde van interne publisiteit/ voorkoms van geboue/ telefoon ettiket.
  • Lewer kwaliteit produkte wat beeld met klient/verskaffers bevorder.
30
Q
  1. Administratiewe
A

*

  • Hanteer klagtes vinnig en effektief.
  • Gebruik moderne tegnologie doeltreffend.
  • Maak relevante inligting beskikbaar vir vinnige besluitneming.
  • Maak betyds betroubare Inligting aan bestuur beskikbaar.
  • Alle dokumente word netjies/ordelik op n veilige plek gehou.
31
Q
  1. Menslike Hulpbronne
A
  • Verseker regverdige en billike keuringsproses.
  • Billike vergoedingsaspekte wat inlyn is met die bedryf.
  • Goeie verhoudings met werkn.
  • Lae % personeelomset in besigh.
  • Maak seeker daars goeie werwingsbrleid wat die beste kandidate lok.
  • Boed prestasie aansporings aan personeel om produktiwiteit te verhoog.