GEOGRAFIE Flashcards

1
Q

Bl 8-12
Definieer :
Kaart:

A

n kaart in n prnetjie, Fhoto of voorstelling van die aarde se oppervlak wat wys hoe die elemente met mekaar in verhouding staan met betrekking tot afstand, rigting en groote.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer:
Hoogte:

A

Die hoogte van n plek bo seespieel,gewoonlik in meter gemeet

(Bopunt van die piek is 840 m bo seespieel)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer:
konroerlyne:

A

Lyne wat op m kaart gebruik word om hoogte en helling aan te dui.Hierdie lyne word op gereelde intervalle geplaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer:
Neerslag

A

die hoeveelheid water in die atmosfeer,soos reen,mis,ys en sneeu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Difinieer:
Diagram:

A

n skets of prentjie wat iets verduidelik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Difinieer:
Hoofwindrigtings:

A

Die hoofwindrigtings is

N-Noord
O-Oos
S-Suid
W-Wes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

{Difinieer die tippe kaarte}

Staatkundige kaarte:

                                  (n kaart in n prnetjie, Fhoto of voorstelling van die aarde se oppervlak wat wys hoe die elemente met mekaar in verhouding staan met betrekking tot afstand, rigting en groote.  Daar is baie verskillende kaarte vir verskillende redis)
A

Staatkundige kaarte wys internasionale ,nasionaleen provinsiale grense van lande en ander gebiede.dit sluit gewoonlik die plasing van stede in,afhangede van die detail op die kaart

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

{Difinieer die kaarte}
Fisiese kaart:

A

n Fisiese kaart wys die fisiese geografiese kenmerke van die gebiede soos berg,riviere en mere. Water word altyd in blou aangedui. Veranderings in hoogte word gewoonlik met verskillende kleure en kleurskakerings aangedui.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

{Difinieer die kaarte}
Topografiese kaart:

A

n Topografiese kaart wys ook fisiese kenmerke,maar gebriuk kontoerlyne en wys ook mensgemaakte struture.alle topografife kaarte gebruik simbole om die verskillende kenmerke soos paaie ,damme en kragdrade aan te dui.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

{Difinieer die kaarte}
Klimaatkaarte:

A

Klimaatkaarte gebruik kleure om inligting oor die klimaat van n bepaalde gebied aan te dui. Die klimaat van n gebied is die basiese weerpatroon en neerslag oor n vasgestelde tydperk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

{Difinieer die kaarte}
Pad en straatkaarte:

A

Pad en straatkaarte is n kaarte wat die meeste gebruik word om plekke te vind.dit dui hoofwee,paaie,hospitale,parke en ander belangrike plekke aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

{Difinieer die kaarte}
Ekonomiese en hulpbronkaarte

A

Ekonomiese en hulpbronkaarte dui ekonomiese aktiwiteite aan.dit dui ook natuurlike hulpbronne aan.dit gebruik verskillende kleure en simbole afhangende van wat op die kaart is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly