GIS week 3 Flashcards
(23 cards)
wat is afstandswaarneming?
inligting wat van ‘n afstand bekom wodd deur lugfotos en satellietbeelde
Wat is Passiewe afstandswaarneming ?
gebruik klein sensors wat energieseine meet waat deur die 🌍 se opp weerkaats word
bv sonstrale deur die aarde weerkaats en wee uitgestraal
aktiewe waarnemingstelsels
Straal sy eie energie uit na die landskapsteiken.
die straling wat dan van die teiken terugkeer word waargeneem en deur sensors gemeet
wat is datamanipulasie?
om data aan te pas of te verander
waarom moet data op kaarte gemanipuleer word ?
om veranderings te bring met data- analise
om data te analiseer
om onnodige inlgting uit te skakel
om kaart te druk met die selfde projeksies
Wat is die twee manier waarop data voorgestel kan word ?
rasterdata
vektordata
Rasterdata ?
en word gebruik om?
in reghoekige selle verdeel en elke sel besit ‘n attribuut-waarde en ‘n liggingskoördinaat
- plantegroei voor te stel
- lugfotos en satelliete voor te stel
- word gebruik om omgewings impak studies mee te doen.
Vektordata?
inligting wat as punte lyn en poligone gestoor word.
lyne : stel smal 1-dimensionele kenmerke voor ( pad , rivier)
punte: spesifieke ligging van geo verskynswl bv boom lamppaal
2-dimensionele voorwerp dui ń area aan bv landerye
voordele van raster en vektor data ?
Raster : data gestoor in eenvoudige manier
ruimtelike ontleding is maklik
Vektor : leêr is klein
uitsette is visueel aantreklik
nadele ?
Raster: leêr is baie groter
visueel minder aantreklik
moeilik om geografiese projeksies te verander
Vektor : word in ingewikkelde struktuur gestoor
ruimtelike ontleding is moeilik
wat is bufferwerking?
die proses waar gebiede binne ‘n spesifieke afstand vanaf ‘n geselekteerde punt lyn of poligoon geskep word.
neem die vorm van ‘n spesifieke entiteit aan
digitale data
data in elektroniese formaat wat op ‘n rekenaar gestoor opgedateer en beskou word
analise
ondersoek van ń probleem
entiteit
konkrete verskynsel
voorwerp
punt wat konkrete entiteit voorstel
basiskaart
kaart of lugfoto wat as bron dien vir GIS
GPS
globale posisionerings sisteem ( dui ligging aan )
data
versameling van verwante feite
digitalisering
gedrukte kaarte in digitale vorm te kry
hypsometriese kaart
kaart wat relief of topografie illustreer
metadata
inliging oor die data in ‘n GIS databasis
inligtingslae ?
verwys na stelle data wat verskillende tipes geografiese ingligting toon.
elke laag wys een geografiese voorwerp
en word op selfde koordinaat gestoor
waarom is kaartprojeksies belangrik vir die gebruikers van GIS?
- het ‘n invloed op die beelde
- om akkurate berekenings te doen
- om die regte kaarte te kies