hoofstuk 1 Flashcards
(22 cards)
doeaneverklaring
wanneer goedere toegelaat is om land te betree of verlaat na alle kontrole paasgevind het
poort
primere aankoms of vertrekpunt na of van n stad, streek of land
aankomend
Wanneer n persoon in n stad, streek of land aan kom
vertrekkend
Wanneer n persoon uit n stad, streek of land vertrek
vaste geskeduleerde vlugte
Dis vlugte wat volgens n rooster op n spesifieke tyd en dag geskeduleerd is
ongeskeduleerde vlugte
Vlugte wat ni volgens n rooster op n spesifieke dag en tyd geskeduleer is ni
streeksvlugte
Vlugte binne n spesifieke geografiese streek
binnelandse vlugte
Vlugte binne jou eie land
Interkontinentale vlugte
Dis vlugte tussen verskillende kontinente
transkontinentale vlugte
Lugreis van eenkant van n kontinent na n ander
transatlantiese vlugte
Vlugte wat die atlantiese oseaan oorsteek
aansluitings vlugte
Wanneer n passesier vlugte verander om by hul bestemming uit te kom
langafstand vlugte
Vlugte wat na afstande van ongeveer 6 ure en n half
mediumafstand vlugte
Vlugte tussen 3 en 6 ure duur
kortafstand vlugte
Korter as 3 ure duur
huurvlugte
N persoon huur die hele vliegtuig of helikopter
internationale lughawens
-inkomende en uitgaande hanteer
-doeane en immigrasie fasiliteite en addisionele sekuriteitterm
-groter vliegtuie te akkomodeer
- vrag te laai en stoor
tipes lughawens
International
Nasionaal
Privaat besit
P en v lughahawens
internationale lughawe
Is naby die snelweg geleë en hanteer ook binnelandse vlugte en huur vlugte
nationale lughawens
-korter aanloopbane
-kortafstandvlugte
-ni doeane en immigrasie fasiliteite
Nodige sekuriteitsmaatreels in plek
lughawens in private besit
-private persone of korporasies besit
-eienaars van kleiner vliegtuie en huurvlugte
-60 gelisensieerde lughawens
private landingsstroke
-private eiendom vir persoonlike gebruik aangetref
-ligte passesiersvliegtuie