Hoofstuk 3 Flashcards
(10 cards)
1
Q
Drie Kompetensies om ‘n reg subjek te kan wees :
A
- REGSBEVOEGDHEID
- Handelingsbevoegdheid
- Verskyningsbevoegdheid
2
Q
Status
A
Staanplek in die reg
3
Q
Regsbevoegdheid
A
DUI op die kompetensie om ‘n regsubjek te wees.
4
Q
Handelings- en Verskyningsbevoegdheid Handel oor:
A
Die kompetensies om ‘n juridiese handeling te kan verrig.
5
Q
Regsbevoegdheid behels die kompetensie om
A
- die ampte van ‘n regsubjek te beklee bv. ‘N eggenoot of maatskappy direkteur te wees
- die regte en verpligtinge te kan hê wat uit sulke ampte voortspruit
6
Q
Wat word aangewend om na ‘n persoon se verskyningsbevoegdheid te verwys
A
Locus standi in iudicia
7
Q
Die toets vir toerekeningsvatbaarheid behels die volgende
A
- Beskik die persoon oor die verstandlike vermoë om tussen reg en verkeerd te onderskei?
- Is die persoon daartoe in staat om ooreenkomstig daardie insig te handel
8
Q
Kurator Bonis
A
Eiendomsbelange
9
Q
Kurator personae
A
Vir persoonlike behoeftes
10
Q
Kurator ad litem
A
Staan persoon by met horverrigtinge