‘n kwartier
15 minute
Hoe laat is dit?

Twaalfuur
1 dag = ?
24 uur
Hoe laat is dit?
10:30
halfelf
Hoe laat is dit?
3:30
halfvier
Hoe laat is dit?
9:05
vyf oor nege
Hoe laat is dit?
7:50
tien voor agt
Hoe laat is dit?

Tienuur
Hoe laat is dit?
7:30
halfagt
Hoe laat is dit?

Elfuur
Hoe laat is dit?
7:25
vyf-en-twintig (minute) oor sewe
1 uur = ?
60 minute
Hoe laat is dit?

twee-uur
Hoe laat is dit?
6:45
kwart-voor-sewe
Hoe laat is dit?
7:15
kwart-oor-sewe
Hoe laat is dit?
6:40
twintig (minute) voor sewe