Junie Eksamen Kuns Flashcards Preview

A+ SK > Junie Eksamen Kuns > Flashcards

Flashcards in Junie Eksamen Kuns Deck (32):
1

Graffiti

Skryf en tekenwerk wat dikwels onwettig op mure van openbare ruimte gespuit, gekrap of skribbel word
Dra gewoonlik sterk boodskap oor aan mense wat dit lees
Het in kunsvorm omtwikkel
Elke graffiti kunstenaar het 'kenteken'

2

Typografie

Font
Nie juis kuns nie
Nie bry-hand

3

Kalligrafie

Om mooi te skryf
Kunstig
Vryhand

4

Doodle

Skrabbel of rofweg skets
Ingedagte
Onoplettend

5

Kunselemente

Vorm - groot/klein organies/geometries
Lyn - egalig/hakkerig
Kleurtoon - lig/donker skakerings
Tekstuur - grof/egalig
Kleur - helder/dof

6

Ontwerpbeginsels

Kontras
Proporsie
Beklemtoning
Eenheid
Balans
(Komposisie)

7

Verwante kleure

Kleure wat ts 2 primêre kleure lê
Behoort aan dieselfde 'familie'

8

Komplementêre kleure

Kleure oorkant mekaar op kleurkaart/wiel

9

Houers

Boks, bottel of beker waarin iets gehou kan word

10

Farao

Koning van Egipte

11

Kalsietfles

Houer wat gebruik word om dooies se organe in te bêre

12

Bla la

Stay positive

13

Klei

Antieke materiaal wat gebruik word om houers te maak
Ons het dit begin gebruik want dir word hard wanneer jy dit in son los
Word met hand glad gemaak en dan bewerk
Algemene gebruike = bewaar wate, graan en ander produkte

14

Antieke

Lank gelede

15

Droogoond

Soort oond wat gebruik word om potte te bak
Klei word teen hoë temperatuur gebak
Wanneer dit afkoel, is dit 'n klipagtige voorwerp

16

Grootte van potte

Hang af waarvoor dit gebruik word

17

Sosiale kwessies

In SA is saar baie kwessies waaroor samelewing besorg is
MIV is een daarvan

18

Kwessie

Belangrike onderwerp

19

Samelewing

Gemeenskap mense

20

Kontras

Wanneer komplementêre en verwante kleure saam gebruik word

21

Verskil ts funksionele en skone kuns

Gemaak om te gebruik - om uitgestal te word
Spesifieke doel - estetiese waarde
Kry in huis - museum/gallery
Bonnie se Potjies - Mona Lisa
Hand gemaak - geverf/geteken


22

Mode en ikone

Ikone kan style beïnvloed
SA kry inpirasie van internasionale lande
SA kry ook inspirasie van populêre kultuur (tv en tydskrifte)
Mense na wie ons opkyk is ikone

23

Bly positief

Xxx

24

Eenheid/harmonie#

Herhaling van voorwerpe of kleure

25

Verkskeidenheid#

Verksskillende elemente

26

You can do it!

🍎

27

Klem/fokuspunte#

Middelpunt van belangstelling

28

Ritme#

Herhaalde patrone

29

Ruimte#

Perspektief of skakering om vorm te skel

30

Jy gaan dit nail!

Xxx

31

Komposisie#

Wat is die beeld?
Hoe groot is elke deel?

32

Antieke Egipte#

Farao is gebalsem nadat hy dood is
Liggaam is met salfmiddels en verbande toegedraai om te bewaar
Mummie
Dis in kliphouer gebêre - sarkofaag
Organe is verwyder en in kalsietfles gebêre
Dis saam mer farao begrawe