Latynse Terme Flashcards

(43 cards)

1
Q

Cur ad vult

A

Die hof wil eers sy beslissing oorweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Postea

A

Later

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

A quo

A

Vanwaar, bv. Die hof a quo is die hof teen wie se beslissing Appel aangeteken word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Absolusie van die instansie

A

Dit is die bevel wat gemaak word as die eiser hom of haar nie van sy of haar bewyslas gekwyt het nie.
Die eis word nie van die handgewys nie en die eiser kan later wees so ‘n eis instel sonder dat die verweerder die verweer van die res iudicata kan opper

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Aliter

A

Andersins

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ad litem

Kurator ad litem

A

‘N kurator wat vir doeleindes van litigasie aangestel word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Cadit quastio

A

Die probleem of vraag verval

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

De facto

A

Gebaseer op die feitelike situasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

De iure

A

Gebaseer op die reg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

De lege ferenda

A

Wat die reg behoort te wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

De novo

A

Opnuut

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Ex abudanti cautela

A

Vir versigtigheidsoorwegings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Ex parte

A

As slegs een party ‘n belang in die aangeleentheid het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Ex post facto

A

Na ( plaasvind van ) die feit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Facta probanda

A

Die feite wat bewys Moet word om ‘n eisoorsaak te bewys - dit is die feite wat betwis word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Facta probantia

A

Feite wat bewys Moet word om die facta probanda te bewys .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

In casu

A

In hierdie geval

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

In extenso

19
Q

Infra

20
Q

In fine

A

Aan die einde

21
Q

In re

A

In die geval van

22
Q

Inter alia

23
Q

Interim

24
Q

Ipso facto

A

Vanselfsprekend

25
Ipso iure
Van regsweë
26
Lotus contestatio
Tydstip waarop part te die aksie begin - dit is die tydstip waarop pleitstukke gesluit word.
27
Mero motu
Uit eie beweging
28
Mutatis mutandis
Met die nodige aanpassings
29
NO | Nomine officio
In amptelike hoedanigheid
30
Onus
Bewyslas
31
Prima facie
Met eerste oogopslag
32
Qua
As - in welke geval
33
Quasi
Asof
34
Quare
Dit is onseker
35
Res ipsa loquitur
Die feite spreek vir hulleself ( vanselfsprekend )
36
Status quo ante
In die vorige (regs-) posisie
37
Sub iudice
Die saak is nog nie beslis nie
38
Supra
Hierbo
39
Vice versa
Omgekeerd
40
Viva voce
Mondeling
41
Qualitate qua
In die aangegewe hoedanigheid
42
Simul ac semel
Gelyktydig
43
Quaere
(Dit is) onseker