Onderwerp 1A: Ekonomiese Kringloop Flashcards

(65 cards)

1
Q

Definieer die Ekonomiese Kringloop

A

Dit kan omskryf word as die voortdurende vloei van produksie, inkomste en besteding tussen die deelnemers in die ekonomie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verskil tussen ‘n oop en ‘n geslote ekonomie.

A

OOP
* Sluit die buitelandse sektor in d.w.s invoere en uitvoere vind plaas.
* Alle tekorte word ingevoer. Alle surplusse word uitgevoer.

GESLOTE
* Geen internasionale handel vind plaas.
* Geen invoere of uitvoere.
* Alle produkte word binne die grense van die land produseer en d.w.s word beskou as selfvoorsienend.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n Deelnemer

A

Sektor (Pertisipant) is die punte waar tussen inkomste, besteding en produksie vloei in die Kringloop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n Mark.

A

Is ‘n plek waar kopers en kopers bymekaar kom. Buitendien die Goedere mark en die Faktor mark is daar ook die Buitelandse vaulita mark en Finansiële mark.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die deelnemers in ‘n geslote ekonomiese kringloop?

A

Huishoudings, produsente, markte, owerheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken ‘n geslote ekonomiese kringloop?

A

‘n Geslote ekonomiese kringloop beteken dat daar geen internasionale handel plaasvind nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die kenmerk van ‘n geslote ekonomiese kringloop?

A

Daar is geen invoere of uitvoere in die land nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat gebeur met produkte in ‘n geslote ekonomiese kringloop?

A

Alle produkte word binne die grense van die land geproduseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die komponente van die ekonomiese kringloop.

A
  • Huishoudings
  • Produsente
  • Owerheid
  • Buitelandse sektor
  • Goederemark
  • Faktormark
  • Finansiële mark
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat dui die twee-sektor model aan?

A

Die interaksies tussen huishoudings en produsente in die ekonomiese kringloop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die primêre ekonomiese deelnemer?

A

Huishoudings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem die vier produksiefaktore wat huishoudings besit.

A
  • Kapitaal
  • Arbeid
  • Natuurlike hulpbronne
  • Entrepreneurskap
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe verkoop huishoudings hulle produksiefaktore?

A

Via die faktormark aan produsente in ruil vir ‘n produksiefaktorvergoeding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat koop huishoudings aan via die goederemark?

A

Goedere en dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe stimuleer verbruikers die produksie van goedere en dienste?

A

Deur die verskeidenheid en omvang van hulle behoeftes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die hoofdoelwit van verbruikers?

A

Om optimaal in hulle behoeftes en begeertes te voorsien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat verkoop verbruikers om te oorleef en hulle lewenstandaard te verbeter?

A

Hulle produksiefaktore vir ‘n inkomste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Hoe kan verbruikers ‘n deel van hulle inkomste spaar?

A

Deur minder te verbruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat kan verbruikers doen om hulle besteding te verhoog?

A

By die bank te gaan leen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Fill in the blank: Huishoudings is enige aantal mense wat saam woon en ________ ekonomiese besluite neem.

A

[gesamentlike]

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat is die rol van produsente in die ekonomiese kringloop?

A

Produsente is die katalisators wat goedere en dienste vervaardig wat op die goederemark aangekoop kan word.

Produsente koop ook die dienste van produksiefaktore via die faktormark aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Hoe spaar produsente om kapitaalgoedere aan te skaf?

A

Produsente spaar deur middel van waardevermindering.

Dit help hulle om kapitaalgoedere te koop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Watter finansieringsmetodes gebruik produsente?

A

Produsente leen by banke om voorraad, grondstowwe, toerusting, masjinerie, en geboue te finansier.

Hierdie finansieringsmetodes is noodsaaklik vir produksie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat is die hoofdoelwit van produsente?

A

Die hoofdoelwit van produsente is om wins te maak.

Hierdie wins is noodsaaklik vir die volhoubaarheid van die besigheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Wat benodig produsente voordat hulle kan begin ontwikkel?
Produsente het hulpbronne nodig voordat hulle kan begin ontwikkel en groei. ## Footnote Hulpbronne sluit kapitaal, arbeid, en natuurlike hulpbronne in.
26
Wat is die funksie van investeringsbesteding vir produsente?
Produzente maak gebruik van investeringsbesteding om meer kapitaalgoedere aan te skaf. ## Footnote Dit is belangrik vir die uitbreiding van produksie kapasiteit.
27
Wat is die verskil tussen reële vloei en nominale vloei?
Reële vloei verwys na die vloei van produksiefaktore en goedere en dienste, terwyl nominale vloei die vloei van geld aandui. Hierdie twee vloei vind in teenoorgestelde rigtings plaas.
28
Wat is produksievloei?
Produksievloei verwys na die produksie van goedere en dienste wat deur produsente op die goederemark aangebied word. ## Footnote Dit is 'n belangrike komponent van die ekonomiese kringloop.
29
Wat is inkomstevloei?
Inkomstevloei verwys na die geld wat verdien word vir die lewering van goedere en dienste. ## Footnote Huishoudings verdien inkomste vir produksiefaktore wat op die faktormark aangebied word.
30
Wat sluit in die bestedingsvloei in?
Bestedingsvloei sluit alle betalings in die ekonomie in, insluitend die betalings wat huishoudings aan produsente maak vir goedere en dienste. ## Footnote Produsente betaal ook huishoudings vir geleverde produksiefaktore.
31
Wat dui die drie-sektor model aan?
Die interaksies tussen huishoudings, produsente en die owerheid in die ekonomiese kringloop.
32
Noem die drie vlakke van die openbare sektor.
* Nasionaal * Provinsiaal * Plaaslik
33
Wat is die primêre doel van die owerheid?
Om in die kollektiewe behoeftes van die mense van die land te voorsien.
34
Hoe probeer die owerheid 'n minimum lewenstandaard te verseker?
Deur openbare goedere en dienste te verskaf.
35
Wat word ingesluit in die openbare sektor?
Alle parastatale sowel as ondernemings in staatsbesit.
36
Wat reflekteer elke departement binne die owerheid?
Die spesifieke funksie om te vervul wat in die begroting gereflekteer word.
37
Wanneer word die hoofbegroting in Suid-Afrika aan die parlement voorgelê?
Een maal per jaar in Februarie.
38
Wanneer hersien die Minister van Finansies die begroting?
Gedurende Oktober van die daaropvolgende jaar.
39
Die owerheid spandeer hoofsaaklik geld aan _______.
[staatsamptenare en lewering van produkte]
40
Wat is die funksies van die openbare sektor?
Betaling van staatsamptenare en lewering van produkte.
41
Wat is die doel van die openbare sektor in terme van gemeenskaplike belang?
Om die kollektiewe behoeftes van die mense te bevredig.
42
Wat is die vier hoof doelwitte van die regering se bestuur van die ekonomie?
* Ekonomiese groei * Volle indiensname * Stabiele pryse * Wisselkoerstabiliteit ## Footnote Hierdie doelwitte is fundamenteel vir die regering se ekonomiese beleid en strategie.
43
Wat is die vyfde doelwit van die regering, dikwels genoem?
Ekonomiese regverdigheid ## Footnote Dit fokus op die herverdeling van inkomste en welvaart.
44
Wat is die belangrikste komponent van 'n staat se middele?
Die vermoë om belastings te hef ## Footnote Belastings is 'n primêre bron van inkomste vir die regering.
45
Watter tipe belasting word gehef op individue se inkomste en ondernemings se winste?
Direkte belasting ## Footnote Dit sluit in persoonlike inkomste belasting en maatskappybelasting.
46
Wat is die doel van direkte belasting?
Dit is belasting op inkomste en welvaart. ## Footnote Dit word gehef op die inkomste van individue of die winste van ondernemings.
47
Hoe word persoonlike inkomste belasting gehef?
Progressief vanaf die verbruiker se inkomste tot 'n maksimum van 45% ## Footnote Dit beteken dat hoër inkomste 'n hoër belastingkoers dra.
48
Wat is die vaste koers van maatskappybelasting?
28% ## Footnote Dit is die belasting wat op die onderneming se wins gehef word.
49
Wat is die rol van die South African Revenue Service (SARS)?
Hef belasting in Suid-Afrika ## Footnote SARS is verantwoordelik vir die administrasie en invordering van belasting.
50
Definieer indirekte belasting
Dit is belasting wat gehef word op goedere en dienste. Verdeel in Ad volatem belasting en Eenheidsprys belasting.
51
Ad volarem belasting
Word gehef teen markprys van goedere en dienste. Bv. BTW en doeanebelasting.
52
Eenheidsprys belasting
Word gehef per eenheid teen 'n vaste koers bv. Aksynsbelasting
53
Buitelandse sektor
Alle lande waarmee handel gedryf word (invoere en uitvoere)
54
Invoere en uitvoere het twee kante naamlik:
Betalingsbalans en Buitelandse valuta
55
Betalingsbalans
Alle internationale transaksies word in die land se betalingsbalabs aangeteken.
56
Buitelandse Valuta
Die transaksies wat in die betalingsbalans aangeteken word, veroorsaak dat geld van eienaars verwissel in die valutamark. Uitvoerders verkoop valuta wat aan hulle betaal is en Invoerders koop valuta wat aan hulle verskildig is.
57
Inspuitings
J = I + G + X Vermeerder die totale geldvoorraad in sirkulasie en veroorsaak dat inkomste, besteding en produksie toeneem.
58
Bruto kapitaalvorming I
Geld wat besighede bestee/investeer wat hulle leen
59
Owerheidsbesteding G
Die geld wat owerhede spandeer aan gemeenskapgoedere of infrastruktuur
60
Uitvoere X
Geld vloei in vanuit ander lande se kringloop. Buitelandse valuta neem toe.
61
Lekkasies L
L = S+T+M Geld vloei uit sirkulasie uit.
62
Besparing S
Inkomste wat grkies is om nie bestee te word nie, maar opsy gesit word vir toekomstige gebruik.
63
Belasting T
Netto uitvloei uit die kringloop na die regering toe
64
Invoere M
Geld wat uit die land uit vloei vir produkte of dienste wat ingevoer word.
65
Ewewig in die ekonomie
J = L Y = E