Plaaslike Streek Flashcards

1
Q

Wat is n wereldgebeurtenis?

A

Is n georganiseerde gebeurtenis waarby mense uit lande regoor die wereld betrokke is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Voorbeelde van wereld wye sportgebeurtenisse

A

● Fifa Wereldbeker (sokker)
● Wimbledom (tennis)
● Comrades Morathon (hardloop)
●Tour de France (Fietsry)
● Olimpiese Spele (alle sportkodes)
● Formule 1 Grand Prix (motorwedrenne)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ander wereldwye gebeurtenisse

A

● G7-beraad (leiers van die wereld se sewe rykste nasies)
● Berade oor klimaatverandering (COP17 -2011 in Durban
● Mej Heelal of Mej Wereld (skoonheidskompetisies)
● Internasionale VIGS-konferensies (2012 in New York)
● Die Wereld Ekonomiese Forum (jaarliks in Switserland)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Positiewe uitwerking van wereldgebeure
Ekonomies: Geld en Wins

A

● Hoë buitelandse inkomste en groei in BBP
● Skep werk en entrepreneursgeleenthede
● Herhaalde besoekers en groter toeriste aankomste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

G7 (Great seven)

A

USA
ITALY
JAPAN
GERMANY
FRANCE
CANADA
UK

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Afkorting vir COP

A

● Conference of the parties

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Maatskaplike (Mense)

A

●Hulle kultuur en tradisies word ten toon gestel.
●Bied vaardigheidsontwikkeling
●Groter deelname en belangstelling in sport onder jeug

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Omgewing (Planeet)

A

● Meer geld word belê om die omgewing te beskerm (Geld word gegee vir sekuriteit)
● Fisies en natuurlik omgewings word opgegradeer om die aantreklikheid daarvan te verbeter vir toeriste. Geld word gegee vir mense om omgewing skoon te hou. Geboue word geverf en paaie word herstel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Negatiewe Uitwerking van Wereldgebeure.

Ekonomies (Geld)

A

● Groot bedrae geld word ter voorbereiding vir die gebeurtenis bestee.
● Infrastruktuur wat vir die gebeurtenis gebou is word daarna n wit olifant
● Groter indiensneming is slegs tydelik.
● Negatiewe publisiteit indien iets verkeerd loop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Maatskaplike (Mense)

A

● Gebrek aan respek vir kultuur kan tot konflik lei.
● n Oppervlakkige beeld van die gebeurtenis geskep.
● Sekere gemeenskape word by die voordele van die gebeurtenis uitgesluit.
● Toename in kriminele aktiwiteite

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Omgewing (Planeet)

A

● Massatoerisme kan tot nadeel van die omgewing lei.
● Lugbesoedeling as gevolg van groter pad en ligvervoer.
● Rammel wat deur die gebeurtenis geskep word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly