Rek Flashcards Preview

Rek. > Rek > Flashcards

Flashcards in Rek Deck (74):
1

Kapitaal

-Die geld wat die eienaar gebruik om die besigheid mee te begin.
-Die eienaar kan ook iets anders met waarde vir die besgiheid gee as kapitaalbydrae bv. toerusting
-Hy kan enige tyd die kapitaal verhoog deur meer geld in die besigheid te sit.

2

Ontrekkings

Wanneer die eienaae geld of enige iets anders van waarde vir homself neem.

3

Inkomste

Inkomste is geld wat deur die besigheid verdien word deur 'n diens te lewer, iets te verhuur of om goedere te verkoop.

4

Tiepes inkomste

Lopende inkomste
Verkope
Huurinkomste
Rente op lopende rekening

5

Lopende inkomste

Geld verdien deur 'n diens te lewer.

6

Verkope

Geld ontvang van handelsvoorraad wat verkoop is

Verkope= koste van verkope + wins

7

Huurinkomste

Geld ontvang vir 'n gebou of ander items wat uitverhuur word.

8

Rente op lopende rekening

Geld ontvang vanaf 'n positiewe vanaf die bank omdat die bankrekening positief is.

9

Uitgawe

'n Uitgawe is 'n bedrag wat verloor of uitgegee word en nooit weer verhaal kan word nie. Bv. wannee die telefoonrekening of salaris betaal word.

10

Tipies uitgawes

Huuruitgawes
Advertensies
Versekerin
Lone
Salarisse
Telefoon
Eiendomsbelsting
Skryfbehoeftes
Verpakingsmateriaal
Donasies
Water en elektrisiteit
Herstelwerk
Verbruikers voorraad/goedere
Posgeld
Koste van verkope
Handelslisensie
Rente op oortrekking.

11

Huuruitgawes

Geld wat die besgiheid betaal aan die persoon van wie die perseel gehuur word.

12

Advertensie

Geld wat aangewende word om kliΓ«nte van sy produk te vertel.

13

Versekering

Vaste bedrae wat aan versekeringsmaatskapye betaal word om eiendom te verseker.

14

<3 uhhhhhhΕ«

Noob 🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘🀘

15

Salarisse

Geld wat aan maandelikse betaalde werknemers betaal word. Elektronies/ tjek

16

Lone

Geld wat weekliks aan betaalde werknemers betaal word. Kontant

17

Telefoon

Huur van instrumente en koste van oproepe

18

Eiendomsbelasting

Belastnig aan die munisipaliteit verskuldig vir eiendom.

19

Skryfbehoeftes

Geld betaal vir items soos penne, papier en boeke

20

Verpakingsmateriaal

Geld wat betaal vir diΓ© materiaal waarin goedere wat verkoop word verpak word

21

Verpakingsmateriaal

✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻✍🏻

22

Donasies

Enige items wat deur die besigheid vir liefdadig heid geskenk word.

23

Water en elektrisiteit

Geld wat aan die munisipaliteit vir gebruik van water en elektrisiteit betaal word.

24

Herstelwerk

Geld betaal vir die herstel van items van die besigheid bv. verf.

25

Verbruikers goedere/ voorraad

Items wat gekoop word en opgebruik word bv. windowlene, koffie en tee.

26

Posgeld

SeΓ«ls

27

Koste van verkope

Kosprys van handelsvoorraad wat aangekoop word by die verskaffer.

28

Handelslisensie

Betaal vir lisensie om handel te dryf.

29

Rente op oortrekking

Rente aan die bank omdat die bankrekening oortrokke is.

30

Netto wins/inkomste

Netto sins= totale inkomste - totale uitgawes

31

Eienaarsbelang/ekwiteit

Eienaarbelang is die totale bedrag wat die eienaar in die besigheid bele het. Aangesien die eienaar die besigheid besit kry hy die netti wins. Die besigheid skuldhierdie geld aan die eienaar. Eienaarbelang=kapitaal+nettowins - ontrekkings.

32

Bate

Bates is items wat waarde het vir die besigheid Dasr is twee groepe bates vaste bates (grond en gebou) en bedryf bates (bank).

33

Tiepes bates

Nie bedryfsbates
Grond en geboue
Voertuie
Toerusting
Nie bedrysbates

34

Nie beryfs bate

Besittings van die besigheid met 'n lang lewensduur en word nie aangekoop om weer te verkoop nie.

35

πŸ‘. πŸ‘
πŸ‘ƒπŸΏ
🚬 πŸ‘„

the fact I can get it right away with a new potato

36

Grond en geboue

Grond en of geboue wat deur die besigheid aangekoop word.

37

Voertuie

Enige bate met wiele bv. afleweringsmotor

Dit sluit ook items wat in die voertuig geΓ―nstaleerwoord bv. radio

38

Bedryfsbate

Bates wat gebruik word om mee handel te dryf. Die waarde verander baie in die jaar. Dit word in,likiditeitsvolgorde geplaas

39

Likiditeits volgorde

Hoe moeilik na hoe maklik kan 'n bate in kontant geskep word.

-Handelsvoorraad
-Debiteure
-Spaarrekening
-Bank
-Kleinkas
-Wisselgeld.

40

Handelsvoorraad

Goedere wat deur die onderneming verkoop word met die doel om dit weer te verkoop πŸš¬πŸ‘ŒπŸΏπŸ‘΄πŸΏπŸ’¨πŸ€˜πŸΏ

41

Debiteur

Personewat aan die besigheid geld skuld omdat ons goedere aan hulle op skulp verkoop het.

42

ZΓΈmbΔ―ΓͺΕ›

Mammamamamammamamamamamamamamammamamamamamamamamamamamamaammamamaamamamamamamma

43

Spaarrekeninge

Geld wat in aparte rekeninge in die bank geplaas word omdat meer rente verdien wil word.

Gewoonlik geld wat vir 'n tydperk nie ontrek sal word nie.

44

Bank

Geld wat in 'n tjekrekening is

45

Kleinkas

'n Bedrag wat in kontant op die perseel gehou word vir wanneer klein bedrae betaal moet word.

46

Wisselgeld

Die kleingeld waarmee daagliks in die kasregister begin word.

47

Las

'n Las is geld wat aan iemand buite die besigheid geskuld word bv. Krediteur

48

Tiepes laste

Nie bedryfsla
Bedryfslas
Krediteur
Oortroke bankrekkening

49

Nie bedryfslas

Las wat nie binne in die volgende 12 maande terugbetaalbaar is nje.

50

Bedryfslaste

Dit is skuld wat in die volgende jaar terug brtaal moet word

51

Yhnkfmpkxjomdwfopjnfqvwpjnovefjopnfevqopjmvqfwopjmvfvodkpmopmkbgowfebmjojwbegnonjefbfsji aijdj

Help my dis te veel week ek kort hulp help help help helphelphelpehlp helpHelp my dis te veel week ek kort hulp help help help helphelphelpehlp helpHelp my dis te veel week ek kort hulp help help help helphelphelpehlp helpHelp my dis te veel week ek kort hulp help help help helphelphelpehlp help

52

Krediteur

Persoon of instansie aan wie die onderneming geld skuld

53

Oortrokke bankrekening

Dit ontstaan wanneer ons tjeks uitgeskryf vir bedrae meer as wat ons in die bank het. Ons skuld dus die bank geld.

54

Transaksie

Enige aktiwiteit waarby geld betrokke is bv. die koop van 'n voertuig.

55

Brondokument

Elke transaksie wat plaasvind moet op 'n brondokument aangetrken word
Al die nodige inligting moet neer geskryf word soos diedatum, bedrag, wie betrokke was en die rede vir die transaksie bv. Tjek kwitansie faktuur

56

Joernaal

Dis 'n boek waarin transaksies opgeskryf word.
Transaksies word geklassifiseer volgens soort en daar is 'n joernaal vir elke groep transaksies.

57

Algemene grootboek

'n Boek of 'n leΓͺr wat die rekeninge van die besigheid bevat.
Daar is rekeninge vir elke aktiwiteit wat die besigheid raak.

58

Debiet en krediet

Elke rekening in die groot boek van die besigheid het twee kante

Linkerkant word die debietkant genoem

Regterkant word die kredietkant genoem.

59

Zzzzzzzzzz

πŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ™…πŸΌπŸ‘’πŸ‘’πŸŽ“πŸŽ©πŸ‘πŸ‘›πŸ‘›πŸŽ“πŸ‘‘πŸ‘‘πŸŽ“πŸŽ©πŸŽ©πŸ‘πŸ‘“

60

Nominale rekening afdeling

Hierdie groep rekening is al die inkomste en uitgawesrekeninge van die besigheid

61

Balansstaatrekening afdleing

Hierdie groep rekeninge sluit in

Kapitaal
Ontrekkings
Bates
Laste

62

Dubbelinskrywing

Die dubbelinskrywingsreΓ«l is die basis van rekeningkunde vir elke transaksie MOET TWEE inskrywings gemaak word.

Een aan die debiet kant van die rekening

Die ander aan die krediet kant van die rekening

63

Diensonderneming

Onderneming verdien 'n inkomste deur 'n diens te verskaf aan sy kliΓ«nt.

64

Handelsonderneming

Ondernemingverdien inkomste deur handel te dryf

Goedere word by verskaffers aangekoop en teen 'n hoΓ«r prys aan kliΓ«nte verkoop.

65

Inkomstestaat

Opgestrl om die netto wins te bereken

66

Balansstaat

Toon hoeveel die eienaar ind ei besigheid belΓͺ het, sy laste en watse bates die besgiheid begin het

67

Bl 5 EO

Halal

68

Oef 1 EO

Jjjjjjjj

69

Oef 2 EO

Odkdkd

70

Oef 3 EO

L

71

Oef 4-5EO

Kuuyujik

72

Oef 2.3 werkboek

Lslskkk

73

Oef 2.4 werkboek

Oo

74

EK IS OOR DIT SOOS

'N BERGKLIMER WAT OOR MOUNT FREAKING EVERIST IS