TEG KW1 Flashcards
(28 cards)
Wat is tegnologie?
Tegnologie is die gebruik van
kennis, vaardighede, waardes en
Hulpmiddels
om
mense se behoeftes aan te spreek deur
die ontwikkeling van praktiesoplossings
vir probleme
met
inagneming van sosiale- en omgewingsfaktore
Wie gebuik almal tegnologie?
Almal soos
onderwysers
kinders
dokters
ingenieurs
besighede
prokureurs…..
wetenskaplikes, ingenieurs en argitekte
Wat gebeur met tegnologie?
Dit ontwikkel gedurig (dit word beter) en verbeteringe gebeur meer gereeld as in die verlede.
Wat noem ons `n persoon wat geduring dink, doen en skep idees wat hy moet laat werk?
Tegnoloog
hoekom het die ontwerp proses ontstaan?
Iemand het ‘n probleem gehad wat opgelos moes word deur ‘n ontwerp.
Wat is die stappe van die Ontwerp proses?
OOMEK
Ondersoek
Ontwerp
Maak
Evalueer
Kommunikeer
Hoe stel jy ondersoek in?
Jy moet die situasie kan verstaan voordat jy iets daaraan kan doen.
Om meer oor iets uit te vind deur
inligting in te samel soos vrae te vra, lees, onderhoud voer, foto’s, kaarte ens
Wat is ontwerp?
Die proses waar jy iets beplan, jou planne neerskryf en sketse van jou plan
byvoeg, sodat jy n ontwerp opdrag het.
Die ontwerp opdrag = is
n duidelike stelling van die probleem, wat opgelos
moet word en die doel van die voorgestelde oplossing
Gee voorbeelde van die spesifikasies waaraan die ontwerp proses moet voldoen.
Spesifikasies:
Veiligheid
materiale
funksie
omgewing impak
menseregte
Gee voorbeelde van beperkinge in die die ontwerp proses?
Beperkinge:
Tyd
Materiaal en gereedskap
menslike hulpbronne
koste van maak
Wat verstaan jy onder “maak” van iets?
Maak:
die visuele realisering van die ontwerp proses met die gebruik van tegnologie
Nadat jy iets gemaak het moet jy dit kommunikeer, hoe doen jy dit?
Kommunikeer:
jy moet die hele ontwerp porses opteken, deur: n plakaat,
n model daarvan, n boekie maak,
n voorlegging soos mondeling.
Wat is 3D of driedimensioneel?
> Wanneer ons die grootte van ‘n voorwerp beskryf: praat ons van lengte, breedte en hoogte
Wat is die 2 lyne wat jy moet inteken by jou skets van die enkelverdwynspunt-perspektief?
- Horisonlyn of Verdwynlyn met jou verdwynpunt (VP) daarop aangebring
- grondlyn
Wat is 2D of tweedimensioneel?
> Wanneer ons die grootte van ‘n voorwerp beskryf: praat ons van lengte en breedte
Wat is ‘n buitelyn
smal, donker lyne
wat die rande van `n voorwerp
aandui
Wat is dimensies van ‘n voorwerp wanneer ons iets teken vir ‘n ontwerp?
mates (lengte en breedte) is dimensies
word gebruik om `n raamwerk te skep
waarin die voorwerp geteken word?
> hulle is nie bedoel om deel van die
tekening te wees nie.
Konstruksieslyne (vorm die “boksie” waarbinne jou tekening geteken word)
hul toon die rande wat nie gesien kan word nie, omdat dit agter ander dele versteek is.
Verborgelyne: dun, donker stippellyne
Wat is Maatskrywing by tekenkonvensies?
1, Dimensielyn n smal lyn wat aantoon waar
die mate van 'n lyn begin en eindig
met
n pylpunt op albei punte.
2, Beperkingslyntjies
verbind die punte van elke
dimensielyn aan die tekening
Noem die 5 groepe Meganiese stelsels?
Wiel
Steunpunt / draaipunt
Wig
Skroef
Diagonaal / oorhoeks
Wat is `n mag?
waar die krag vandaan kom,
stoot of trek
Wat is ‘n Las?
dit wat weerstand bied, wat weerhou dat iets draai
Wat is die steunpunt?
Dit waarom die mag en las draai.