Voor en nadele (Onderwerp 3) Flashcards
(8 cards)
Voordele van ‘n Beplande ekonomie (5 bullets)
- Dit kan baie stabiel wees omdat dit ‘n geslote stelsel is
- Dit kan industriele groei stimuleer
- Die regering kan hulbronne toewys aan gebiede waar dit die meeste benodig word
- Die regering sien om na die welstand van all die landsbrugers
- Dit is meer toegespits op die welstand van burgers as op wins en groei
Nadele van ‘n Beplande ekonomie (5 bullets)
- Dit kan ekonomiese groei en vernuwing belemmer omdat daar geen entreperneurskap is nie
- Daar is nie vryheid van keuse vir verbruikers nie
- Dit is onbuigbare stelsel wat nie vinnig by verandering kan aapas nie
- Daar is geen aasporing vir mense om hul werk goed te doen nie
- Dit is moeilik om werkers te moriveer om te presteer
Nadele van ‘n Gemengde ekonomie (2)
- Ekonomiese groei kan beperk word omdat die regering baie hulpbronne aan landsburgers se welsyn toewys.
- Groot regeringsbetrokkenheid in die ekonomie deur middel van regulering maak die regering burokaties en vatbaar vir korrupsie.
Voordele van ‘n Gemengde ekonomie (4)
Voordele van ‘n gemengde ekonomie
Dit kombineer staats- en privaatondernemings vir goeie ekonomiese groei.
Die regering werk daaraan om ewewigtige groei van die ekonomie te bevorder sodat inkomste gelyker is as in ‘n markekonomie.
Private besighede word aangespoor om bydraes tot burgers se welsyn te maak.
Mededinging word bevorder, maar burgers word ook beskerm.
Voordele van ‘n Markekonomie (6)
- Dit is baie buigbaar en kan vinnig aanpas by verandering.
- Individue kan kies wat hulle wil produseer en vir hoeveel hulle dit wil verkoop
- Verbruikers het ‘n groot verskeidenheid produkte en dienste om van te kies
- Vernuwing en tegniese ontwikkeling word vergoed
- Dit is goed vir ekonomiese groei
- Daar is ekonomiese vryheid
Nadele van ‘n Markekonomie (4)
- Daar is groot verskille wat die welvaart van burgers betref sommige word ryk ander bly arm
- Dit is op wins eerder as die welstand van burgers toegepas
- Die regering beheer die ekonomie so min as moontlik en dus kan groot besighede te veel beheer verkry
- Produkte en dienste wat skadelik vir verbruikers kan wees, word geproduseer en beskikbaar gestel
Voordele van ‘n Globale ekonomie (7)
- Verbeterde vervoer en kommunikasie stelsel
- Groter verskekenheid produkte is beskikbaar
- Hoer produktiwiteit as gevolg van mededinging
- Verspreiding van kennis en vaardighede tussen lande
- Meer werksgeleenthede bestaan
- Verhoogte investering in armer lande
- Verhoogte ekonomiese groei
Nadele van ‘n Globale ekonomie (3)
- Produsente in ontwikkelende lande sukkel om meeteding met groter gevestigde internasionale besighede
- Geskoolde werkers van ontwikkelende lande kan na ontwikkelde lande trek. A.g.v beter werksgeleenthede of groter salarisse
- Werkers kan uitgebuit word om deur minimum of baie lae lone te ontvang