SW - Kaartwerk Flashcards
Ewenaar
‘n Lyn op ‘n kaart of aardbol wat reg rondom die aarde strek en dit in NOORD en SUID verdeel
Greenwich-meridiaan
(Lengtegraad)
‘n Lyn op ‘n kaart of aardbol wat van die Noordpool tot die Suidpool strek
EN
Wat deur die dorp Greenwich in Engeland gaan.
Die verdeel die aarde in OOS en WES.
Koördinate
VERWYSINGSPUNTE wat die breedtegraad en die lengtegraad van ‘n plek op ‘n kaart aandui.
Breedtegraad
Die posisie van ‘n plek tussen die
Ewenaar
en die
Noordpool
en die
Suidpool
GRAAD
(Simbool - 0’)
‘n Metingseenheid wat gebruik word om hoeke te meet.
Lengtegraad
Die posisie van ‘n plek OOS of WES van die Greenwich-meridiaan.
Denkbeeldige
Feite wat nie werklik of regtig bestaan nie.
Eienskappe of kenmerke van lengtelyne en breedtelyne
Breedtelyne:
- Loop van oos na wes
- Lyne loop eweredig
- Ewenaar verdeel aarde in noordelike en suidelike halfrond
- Dui klimaat aan
Lengtelyne:
- Loop van noord na suid
- Lyne raak naby aan mekaar naby die pole
- Greenwich-meridiaan verdeel aarde in oostelike en weslike halfrond
- Dui tyd aan