Elktrostatika Flashcards
Definisies
Tribo elektriese lading
‘n Tipe kontak elektrifisering waarinsekere materiale elektries gelaai word nadat hulle in kontak kom met verskillende materiale en word dan geskei (soos wanneer gevryf ). Die polariteit en sterkte (grootte) van die ladings geproduseer verskil afhangende van die tipe materiale.
SI eenhede vir lading
Coulomb (C)
Behoud van lading
Die netto lading van ‘n geisoleerde (geslote) sisteem bly konstant gedurende enige fisiese proses, bv as twee ladings kontak maak en dan skei.
Pas behoud van lading toe
Wanneer twee identiese geleidende voorwerpe met ladings Q1 en Q2 op geisoleerde staanders , kontak maak , sal hulle dieselfde finale lading he na skeiding
Kwantifiseering van lading
Alle ladings in die heelal bestaan uit intergale (heelgetal) veelvoude van die ladings op een elektron , dit is 1,6 x 10 tot die mag -19 C
polarisasie
Die gedeeltelike of volledige skeiding van positiewe en neatiewe elekriese lading in ‘n sisteem