1ste KwartAal Eksamen Flashcards
Nedersetting
Plek waar mense woon, kan varieer v 1 huis na ‘n plaas tot ‘n stad wat miljoene inwoners het.
Stedelike nedersetting
Nedersetting wat bebou is, soos dorp/stad
Landelike nedersetting
Nedersetting op d platteland ver v ‘n dorp/stad. Kan op ‘n plaas wees
Hoë orde funksie
Iets wat jy nie elke dag gebruik nie, luukshede
Lae orde funksie
Diens wat jy elke dag gebruik
Kategorieë v stedelike akte (10)
- Werksgeleenthede
- Huisvesing
- Vermaak en ontspanning
- Dienste
- Regering, administrasie & regsaangeleenthede bv. Geregshowe, water
- Vervoer.
- Energie. Bv elek, gas, petrol
- Kommunikasie. Bv telefone, epos
- Godsdiens bv. Moskees, tempels, kerke
- Sosiaal. Bv klubs, bendes, kultuurgroepe
Drumpelbevolking
Die minimum bevolking wat ‘n funksie nodig het om te porleef.
Nedersettingspatroon
Manier waarop nedersettings versprei, gerangskik en georganiseer word.
2 landelike nedersettingspatrone
Uitgespreide landelike nedersetting.
Mense woon in verspreide wonings, dikwels plaashuise/ tradisionele wonings ver v mekaar
Kernnedersetting -Landelike nedersetting rondom ‘n kern.
Mense woon in saamgegroepeerde wonings. Nedersetting kan rondom ‘n kraal, waterbron, rivierkruising of kerk gegroepeer wees. Dit kan groei tot ‘n klein dorpie/gehuggie.
Kraal
Omheinde veilige plek om vee te hou
Gehuggie
Klompie plaashuise en ander geboue wat saamgegroepeer is in ‘n landelike gebied.
Stootfaktore
- swak boerdery lei tot onvrugbare grond
- Bevolkingsgroei- en druk of oorbevolking
- Natuurrampe
- Werkloosheid.
- Swak noodsaaklike dienste
- Armoede - jong memse gaan stede toe - veroudering
- Vermaak.
Trekfaktore
- Moontlikheid v werk lok mense
- Oorbevolking is in blikkiesdorpe
- Rampe het minder effek op stede.
- Groter keuse v werk & groter selarisse.
- Meer dienste beskikbaar.
- Jong mense het beter onderwys.
- Familie, stadsliggies en vermaak.
Migrasie
D beweging v mense om v woonplek te verander.
Trekarbeider
Persoon wat trek om elders te werk.