2 Grond Flashcards
As wat het die gemeenskappe bekend gestaaan?
Kapteinsgebiede
Wat is kapteisgebiede?
Die grond het aan die gemeenskap behoort, maar party mense het groter of beter grond gehad.
Wie het die grond uitgedeel?
Die opperhoof. Die hoofmanne het hom beveel
Wat het die opperhoof gedoen?
Grond uitgedeel
Hoe het hul die omgewing opgepas? (4)
- Net geneem wat nodig was
- Het nie kos vermors nie
- Hulle het herwin
- Hulle het respek getoon vir natuur.
Hoe het vandag se mense nie meer respek vir natuur? (4)
- Strooi rommel uit bote in see
- Laat papier en plastiek rondwaai
- Gooi nie papiere in vullisblik en swartsakke
- Pomp gif in riviere en see
Het die veewagters en jagter versamelaars goed oor die weg gekom? (3)
Ja
1. Hulle het baie by mekaar geleer
2. Hulle het alles gedeel
3. Mekaar se woorde begin gebruik
Wat het jagter versamelaars gebruik vir jagtoerusting?
Metaal uit ystertydperk
Gebruik ons vandag nog medisyne uit ystertydperk?
Ja ons maak ook medisyne van plante