ARTIKEL AFR GESK Flashcards

1
Q

Wat moet die gesk van Afr doen?

A

Almal deel maak wat invloede op Afr gehad het (voorheen net wit mense)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watse universiteit het wat gedoen vir tale?

A

Randse Afrikaanse Uni (belange van Afr gemeenskap) word ‘n meertalige universiteit, Engels-medium = Univ van Jhb

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer word Afr 1 van baie tale?

A

Na politieke skikking 1994 1 van 11 en later 12 tale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Aspekte van Afr en hkm dit nou so is

A
  1. neg gesk
  2. groot druk na 1994, hoe afr lyk
  3. briewe, koerante, internet geraadpleeg (consulted)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

2 aspekte v Posisie en status v afr nou

A
  1. hoe afrsprekendes kyk na verlede en om gedeelde verlede te skep
  2. toekoms vir afr behels itv politieke verwikkelinge
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

uitgangspunt

A

sonder versoening is daar geen toekoms

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

verlede van afr (lank)

A
  1. begin 7000 jaar gelede onbekende stamme europa rondtrek
  2. nederlands begin vorm
  3. tot 1652 afr en nederlands verlede selle
  4. nederlands verander in kaap
  5. 16de en 17de eeu N nie selle invloed op Afr
  6. kry in afrika sy eie vorm en strkt
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Afrikaans het spesifiek 2 geskiedenisse

A
  1. deur nederlands in europa
  2. ontwikkeling en wording van nuwe taal aan suidpunt v afrika
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Europese gesk v afr

A

3 fases:
1. fase v oud nederlands
Indo germaanse tale ontwikkel tot Wesnederfrankies (1ste vorm v nederlands)

  1. fase van middelnderlands
    dialekte (vlaams, hollands) ryk letterkune
  2. fase van Nieu-Nederlands
    strewe na algemende taalvorm
    vertaling v nederlandse bybel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

hkm is nieu nederlands van besondere belang

A
  1. eerste nedersetters aan kaap hier uit
  2. baie dialekte maar begin van algemene taalvorm
    (statenvertaling/nederlandse bybel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Nederlandse bybel

A

Statenvertaling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe hulle by Kaap aangekom het

A
  1. Jan v Riebeeck na “Kaap de Goede Hoop”
    3 onstabiele skepies in opdrag van “Here Sewentien” direksie v VOIC
  2. ‘n verversingspos aan suidpunt “Kaap van Storms”
  3. nie tyd vir taalverfyning (groot taak)
  4. onstabiele taal omgewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hkm in Afrika gevestig

A
  1. plek vir handelsvaardes na ooste vir voorraad
  2. hospitaal vir siek seelui rig

Ni eerste keer Nederlandsers in Kaap, gaan langer bly en suidpunt benut, strategeties gelee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Afrika gesk van Afrikaans

A

1, Jan v riebeeck en 60 aankom vir verversingspos (tussen oos en weste) 6 April 1652
2. nooit gedink lei tot nuwe taal, land, kultuur
3. met tyd verwikkel taal v europa maar stewige wortels v afrika en asie
4. amptenare v eerste koloniste: probeer nederlands onder nedersetters vestig
MAAR hule was nie geslaag want 1. amptenare het gewissel en 2. nedersetters was migepla v amptelike nederlandse skryfvorm

hulle bekommer meer oor oorlewing as nog “n taal ver van Europa af

Res v nedersetters was (dies v kompanjie) =matrose en boere
dialek sprekers v vlaams, hollands, Seeuse ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe die dele van die Kaap begin lyk het

A

1 kant voorsetting van stedelike nederlands (soos amptenare) ander kant dialektiese nederlands (res v nedersetters)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Die inheemse bevolkingsgroep

A

Khoekhoen (nie altyd positief met koloniste)
sommiges in diens van kompanjie: veewagters
ander trek binneland toe
ondergang van Khoekhoen agv pes siektes bv. pokke en tifus

Later probeer nederlands leer, min sukses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat met die tale begin gebeur het

A
  1. teen 1960nveranderde nederlands taalvorm aan kaap
  2. Slawe vir arbeidstekort (Indie, Ceylon, Batawie en Angola)
  3. kon vryheid koop deur nederlands te prt en NG kerk

Nederlands begin verander: slawe v Maleis en Kreools-Portugees word deel v afr

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Kreoliseringdebat

A

teen burgers, vreemdetaal sprekers se pogings, wou Nederlands steeds skryftaal bewaar het
Teen 1740 nie meer Europese Nederlands nie
Kaaps-Nederlands

Teen 1795 basies gramatikal strkt v Afr duidelik
Vry verwys na Afr-Hollands (amptelike praat taal maar Nederlands steeds skryftaal

18
Q

Duitsers?

A

soldate, matrose, onderwysers, predikante, ambagsmanne
Dene en Swede en immagrante aangekom Kaap: nie groot invloed op taal

Al hierdie vreemdetaalsprekers se poging om Nederlands aan te help, taalverandering het momentum opgetel

18
Q

Frans?

A

Franse Hugenote se invloede verhoed deur boere
Teen 1725 Frans as afsonder taal, nie meer vatbaar

19
Q

Van 1795 kontak met Engelse

A

Brittanje beset 1795 oorlogsredes
Nie probeer kaap verengels
Eers na 2de besetting 1806
Britse kolonie geword, probeer volwaardige Engelse kolonie maak
Pogings van goeerneurs vorder van ideeal en meer skotse onderwysers en predikante ingevoer
Engels nodig vir werk in staatdiens
inwonders leer taal en ander in opstand, propageer vir nederlandse skole en kerke

nederlands nie meer lewendig maar afr nog nie status vam taal van vol nie

Engelse dienste in nederlandse kerke= nederlands verloor stryd

20
Q

Baie ander ontwikkelinge

A
  1. Boere aan Oosgrens uit ontevredenheidnmet eng regering onvermoe om teen swart stamme beskerm, begin binnelands intrek
  2. deur uitwissings van talle swart stamme deur Shaka se magte, boere kon in vakuum intrek
  3. boere oor drakensberge natal binnegetrek
    ander in vrystaat en ander transvaal
  4. Sommiges soos Louis Trigardt trek tot Mosambiek en ander tot Kenia

=Afr verder in binneland
vdag as oosgrensafr
hierdie variteit wat basis vorm v std afr vdag

21
Q

Nog 2 historiese variteite van afr as (oos grens afrikaans)

A
  1. Kaapse-Afrikaans ( Kaapse skiereiland na wegtrek v boere onder invloed van slawe, nakomelinge)
  2. Oranjerivier Afr ( afr sprekendes met stamme van oranjerivier)
22
Q

volk met eie kultuur en taal

A

Nie-erkenning van Nederlands en verpligte Engels , bewus wording van eie identiteit

23
Q

Ontevredenheid oor Britse regering se houding:

A

Optrede of gebrek daarvan tydens Basoetoe-oorloe, stryd oor diamantgebied
Miskenning van baie Afrsprekendes
Lei tot bewus wording van politiek en dat hule iets met doen aan hul posisie
Groei in nasionalisme by Afrikaners en taalkwessies speel rol

24
Q

Teen 1870 mense wil hê Afr as taal moet tot sy reg kom:

A
  1. aangehelp deur nederlandssprekers soos Arnoldus en CP Hoogenhout vir vertaling van Nedrlandse Bybel- “woord van God vir bruin mense”
  2. Nie net taal, godsdiens
  3. Met S.J du Toit “ genootskap vir regte afr” word skryftaal
  4. eerste taalbeweging en fase om taal erken
  5. patriostiese strewe gekppel aan taal en godsdiesns strewe
25
Q

Belangrike dae vir Afr

A
  1. GRA dag stimmulus vir groei, volle spreektaal en skryf koerante
    1830 skooltaal deur moslems (hoofsaaklik maleirs)
  2. boeke in afr-arabies
  3. bruingemeesnkap in Broederkerke se publikasie ‘de bode” “De-kinder-vriend”

eerste fase afgehandel 1898
SJ du Toit se politiek verander en hy verloor belangstelling

26
Q

Na 2de Vryheidsoorlog (Anglo-Boere-oorlog)

A

Afr volk verpletter en verslaan
Leiers gebruik strewe na ekenning v eie taal om selrespek herwin-opbloei van nasionalisme
Toesprake en lesings laat Afrikaner besef taal erkenning verdien as taal v land
Afrikaanse koerante en tydskrifte , strewe na eise skole, redes vir parlement
1925 onder Hollands term ook Afrikaans te verstaan
-erkenning as skooltaal
-kerktaal
letterkunde
woordelys spelreels
woordeboek
1933 bybel
vinnig ontwikkel

Vryliks Nedrrlands geleen vir tekorte, nou afgeskud

27
Q

Hoe Afrikaans wen

A
  1. Mei 1961 Afrikaans in nuwe grondwet van Republiek van Suid Afrika naas engels as amptelike taal
    2013 vir alle funksies en letterkunde

het begin as taal van Europa en eindig as taal van Afrika
(penwortel Eu, stewige wortels Afrika en Asië)

28
Q

Afr se rol in Apartheid en NP

A
  1. politieke assosiasie en bewinsoorname van NP
  2. Afr taal v nuwe regering
  3. onregverdighede in taal teenoor landsgenote
  4. om aan 2de WO deel te neem
  5. kloof tussen wit en bruin
  6. sterker nasionalsime onder Afrikaner maar ander lei daaronder
  7. Belange van wit bo ander
  8. Rasse voorkeur, verskuiwngs, afsonderlike woonbuurte, aparte skoolstelsels, ontneem v stemreg
  9. ontneem van menseregte, mesnwaardigheid, hul was minderwaardig in eie geboorte land
  10. verneder, nie liefde oor kleurgrense/taalgrense =katastrofies
29
Q

aftakeling van apartheid

A
  1. land in onrustigheid ma politieke prosesse en nuwe SA 1994
  2. Soweto-opstand
  3. Afr as taal v bevryding deur United Democratic Front (UDF)
  4. opkoms van ANC gewapende stryd (bomme)
  5. ontbanning v ANC
  6. nuwe grondwet 1993
  7. 1ste demokratiese verkiesing 1994
  8. nuwe ANC regering Mei 1994

Wanprestasie v nuwe regering blammeer Apartheid.
Sandile Memela sê op hou aparyheid verantw hou vir als wat nou in land verkeerd loop.
Voortgaan om samelewing wat ons soek

30
Q

Taalbeleid na 1994

A
  1. 12 ampetelike tale
  2. Negatiewe persepsies v afr
  3. meertaligheid in beleid- nie realsities in praktyk
  4. nie moontlik almal gelyke status
  5. afr verdien nie oorlewing/bewaring (s/b opinie oor skade)
  6. afr herinner hul aan lyding en verwerping
  7. Demografiese ondersoeke van bruin en swart sprekers v Afr na Eng oorgegaan
  8. Afr en Afrika min groei
  9. Eng se krag te groot
  10. vrede met foute en ongeregtighede van verlede en bydrae tot aanbou v land en inwoners
  11. baie suid afrikaners uit land of figuurlik uit land- maar kommentaar oor staat wat verval
31
Q

van verdelende na gedeelde verlede

A
  1. vanaf 1990s onder Afrikaners dat afr in ons hande is (alle rasse)
  2. regering vir eng
32
Q

2 aspekte vir verandering

A
  1. volle objektiewe storie van afr (wbs)
  2. proses v onderling versoening onder sprekers v Afr vir heling
33
Q

Wat gebeur vir volle storie van Afr

A
  1. taal nie skuld vir foute van sprekers
  2. afr onderrig soweto
  3. regering siening van afr -gesk
  4. woede teenoor afr sprekendes
  5. ook afr om SA bevry
    JEUG NB, volle gesk skoolvlak
34
Q

Volgende aksies al geneem

A
  1. materiaal vir gr4-10 nuwe kurrikulum oor afr v 2013
  2. onder ATR boek- gesk, inklusiewe prosesse gaan vertaal word
  3. gesprek gereel 2011 Stb soweto
  4. mense verwerk, nie vergeet
35
Q

Toekoms vir Afr

A

faktore vir diversiteit maar werk saam vir uitkoms:

  1. na kom van taalbepalings in grondwet
  2. beskerm tale teen vernietig en dis raamwerk vir bestuur
  3. belange van swb
  4. nie politieke partye/ klieks ens
  5. toe verkenningskommitee aangestel vir “saambreel organisasie” vir taal en kultuur (nie polities)
36
Q

FASE 1: toe verkenningskommitee aangestel vir “saambreel organisasie” vir taal en kultuur (nie polities)
Moes die volgende doen:

A
  1. gee krag vir “versplinterde aksies van magdom afr org”
  2. moet “voorspraak vir afr doen en dit versterk”
  3. moet “welsyn van deel v afr gemeenskap wat histories benadeel is, bevorder”
  4. moet “bondgenootskappe met ander minderhede sluit”
  5. klem op “saambindende proses eerder as struktuur”
  6. nuwe denke en vertroue tussen Afrsprekendes as deel v burgerlike gemeenskap moes gevestig word om uit verlede te snap
  7. inklusiwiteit kern rol in ontwikkeling proses
37
Q

verdere ontwikkeling van afr

A

Steyn oordeel dat denkverskuiwings na idée van AO eenheid aandui
Los spelers word betrokke
Verskillende mense wil saam beplan vir afr
AO nie sukses
Tydgees nie ryp
Kort na Apartheid en nuwe SA
Begin proses van herposisionering v Afr eerder as resultaat van proses self

38
Q

Faze 2: nasionale strategie vir afr

A

NTLA substruktuur van PanSAT
aanvanklik min belangstelling
almal ingesluit en standpunte
gemene grond al verskil
wanpersepsies weg te kry

39
Q

Stappe van fase 2

A
  1. simposium onder FAK “groter voetspoor vir Afr” samewerking en groter belang vir SA
  2. voorsettingskomittee aanbied van Eerste Nasionale Afrikaanse Taalberaad
  3. steeds kleurgrense maar beweeg saam vorentoe
  4. Goed genavorsde taalplan
  5. Nasionale Forum vir Afr NFA: gesprekke en tyd nodig
  6. 2de Nasionale Taalberaad, NFA mandaat gekry het

inklusiwiteit en versoening om voort te gaan

Behoefte aan verteenwoordige liggaam help om onregte v verlede te oorbrug
Totstandkoming van ATR

40
Q

Fase 3 vertrekpunte

A
  1. eindproses is heling in Afr deur versoening
  2. versoening albei kante
  3. strewe na versoening, inklusiwiteit
  4. besef betrokkenes was besig met proses, meer waardevol as produk
  5. soveel moontlike organisasies en instutiesies betrokke
    ATR reeds 41 lidorganisasies met 450 000 mense
  6. proses neem tyd (seer van verlede)
  7. afbreek van wantroue (swb)
  8. wedersydse vertrou opgebou word deur gedeelde visies/waardes
  9. harde werk
  10. geduld en verdraagsaamheid
  11. luister en hoor
  12. nie vordering sonder toewyding en geduld dat proses sy natuurlike loop
  13. pogings, projekte tot samewerking oor grense - bewyse v saamwerk nodig
  14. geloof dat afr gemeenskap vermoë het om homself te organiseer
  15. deel can gedeelde ervarings
  16. bereidwilligheid aanpassings en kompromisse
  17. samewerking met breë gemeenskappe
  18. deel van bronne, strukture
  19. saamvier v suksesse
  20. oopstel vir mekaar se menswees
  21. ruimte vir verskille
  22. gedeelde liefde: afr
  23. proses moet lei tot beskerming, bevordering v afr, bemagtiging v sprekers

Proses het tydgeneem maar liggaam het plek in Afr gemeenskap
Groot vordering oor vestiging, versoening in Afr geledere

41
Q

uitdagings

A
  1. tekort aan fondse vir projekte
  2. onderlinge verskille
  3. nog werk om visie uit te brei
  4. nie genoeg organisasies uit b/s geledere
42
Q

samevatting

A

verlede nie maklik afgeskud, leer om te hanteer CARSTENS 2013
verlede nie vergeet, afrikaanssprekendes uit mekaar
maar aanbeweeg, toekomsvisie
Wag werk vir taalgemeenskap
voorsiening vir al sy sprekers
Inklusiewe benadering, vir hele afr groep
AFR VISIE
kommunikasie, luister, optredes, benadeel, eerlik en opreg vir verskil

Lank en moeilike pad