Bevolkings geografie Flashcards

1
Q

Sensus

A

die amptelike telling van mense deur die staat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bevolkings digtheid

A

Die meting van hoeveel mense in gebied is en uitgedruk is as hoeveel mense per vierkant n km

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bevolkingsverspreiding

A

B eskryf hoe mense oor die aard se oppv versprei is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

YI bevolking

A

inwoners is weid verspreid ,dikwels wwar dit moeilik is om te bly,te warm ,koud,ruig of bergagtig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Digbewoonde gebied

A

G ebied wwar mense saam drom bv laagliggendfe gebiede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Chloropleetkaart

A

Kaart wat gebruik word om bevolkings digtheid aan te dui

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Bevolkingstruktuur

A

V erwys na die ouderdom,geslagvan die inwoners van die land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Geboorte koers

A

Die getal babas wat elke jaar gebore wordper duisend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Sterftekoers

A

Die getal sterftesper jaar per duisend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Lewensverwagting

A

Die gemiddelde getal jare wat n persoon waarskynlik in n bepaalde land sal woon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Natuurlike aanwas

A

Die veskil tussen die getal lewende geboortes en die getal sterftes gedurend een jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Bevolkings aanwysers

A

Statistiek wat gebruik word om te toon hoe n land se bevolking besig is om te verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Bevolkingspiramiede

A

n Grafiek wat die ouderdom en geslaggroepe aandui

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Bevolkingsstruktuur

A

Verwys na die ouderdom en geslag van die inwoners van n land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Vrugbaarheidssyfer

A

die gemiddelde aantal kinders per kind per draende vrou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

MOI syfer

A

Menslike ontwikkelings indeks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Ekonomiese bedrywige groep

A

Werkende ouderdomsgroepe wat vir die jeugdiges en oumense moet sorg.

18
Q

Afhanklikes

A

Is mense onder die ouderdom van 16 jaar en ouer as 65 jaar hulle is afhanklik van die werkende groep mense om aan hulle basies behoeftes te voorsien en vir hulle te sorg

19
Q

Demografiese oorgangsmodel

A

Beskryf hoe n bevolkingsstruktuur mettertyd verander

20
Q

Nulgroeikoers

A

die bevolking groei nie meer nie

21
Q

migrasie

A

die verskuiwing van mense van een plek na n asnder

22
Q

Oorbevolking

A

wannerr dier bevolking so dig is dat dit n same dromming veroorsaak met gevolg die uitputting van natuurlike hulpbronne en agteruitgang van die omgewing meebring

23
Q

onderbevolking

A

as daar te min mense is om die beskikbare hulpbronne reg te gebruik

24
Q

gedwonge migrasie

A

mense migreer omdat daar n oorlog of konflik uitgebreek het en hulle onveilg voel

25
Q

vrywilge migrasie

A

mense migreer vir beter werksgeleenthede

26
Q

streekbeweging

A

wanneer n menms binne n landbeweegvan landelike na stedelike gebiede verhuis

27
Q

imigrasie

A

wanneer npersoon van n ander land na n nuwe land verhuis om daar te gaan woon

28
Q

Verstedeliking

A

wannerr mense van n landelike gebid na n stedelike gebied trek

29
Q

emigrasie

A

wanneer iemand sy of haar geboorteland verklaat om in n ander land te gaan woon

30
Q

Onwettige imigrasie

A

mense wat sonder die nodige dokumente in n land gaan woon

31
Q

Landelik-stedelike m igrasie

A

migrasie van mense in die landelike gebiede na die stede of dorpe

32
Q

Landelike ontvolking

A

die gfetal mense in landelike gebiede neem af

33
Q

aramoedsimlus

A

arm mense word met verloop van tyd al hoe armeren maatsakaplike en ekonomies probleme ontstaan

33
Q

Magastede

A

n stad moet meer as 10 miljoen mense het

34
Q

Tydelike migrasie

A

mense migreer slegs vir n kort tydperk

34
Q

Xenofobia

A

Haat van vreemdelinge

35
Q

permanente migrasie

A

Mense verhuis uit hul geboorteland uit en beplan om nie weer terug te kom na daaie gebied nie

36
Q

Vlugtelinge

A

mense migreer tydelikof permanent want hulle isd ingevaar agvras godsdiens politieke oortuigings…

36
Q

Asielsoekers

A

vlugtelinge wta by immigrasie amptenare registreeren indien asielstatus toegeken word kryhulle dieselfde regte as burgers van die land,maar mag nie stem nie

37
Q

Politieke migrante

A

wanner mens in gevaar voel in hulle eie land omdat die regering nie hulle ondersteun nie en hulle nie hul opinie vrylik kan spreek nie

38
Q

Trek arbeiders

A

arbeiders wat tydelik na n gebied trekin die hoop om werk te kry en meer geld te verdien

39
Q

Transhumering

A

seisoenal migrasie van mense en hul lewende haweoor relatiewe kort afstande,trek agter weivelde aan