Exxom - Langvraag Flashcards

1
Q

Exxon Bpk.

Jy is die ouditeur van Exxon Bpk., ʼn maatskappy wat op die JSE gelys is. Exxon Bpk. is ʼn vervaardiger van meganiese toerusting. Mnr. Matthee is die besturende direkteur van die maatskappy.

Die raad van direkteure het ʼn aandele aansporingskema goedgekeur om die personeel van Exxon Bpk. te motiveer om aan te bly. In die meganiese toerusting industrie is dit normale praktyk om personeel met die nodige tegniese vaardighede te probeer behou deur middel van sulke aansporingskemas (incentive schemes). Volgens die aandele aansporingskema, kry alle werknemers (insluitend die uitvoerende direkteur) die opsie om aandele teen ʼn aantreklike prys aan te koop. Die jaareinde van die maatskappy is 28 Februarie 2023.

Jy is tans besig met die ouditprosedures en het die volgende items geïdentifiseer wat verdere aandag benodig:

Gedurende die jaar geëindig 28 Februarie 2023 is daar drie direksievergaderings gehou.
Elke direkteur verdien ʼn R10 000 direkteursfooi vir elke vergadering wat hulle bywoon. Mnr. Matthee was die enigste direkteur wat al die vergaderings bygewoon het.
Die maatskappysekretaris het op jaareinde bedank en die vakante pos is nog nie gevul nie.
Me. Le Roux, een van die direkteure, het op 1 Maart 2023 bedank en haar posisie sal eers tydens die algemene jaarvergadering gevul word.

Wat is die vereistes van die vir direksievergaderings om te voldoen aan die Maatskappywet:

A
  • ʼn Direkteur kan op enige tydstip ʼn direksievergadering belê, en ʼn direksievergadering moet belê word indien 25% van die direkteure, indien daar te minste 12 direkteure is, dit so versoek, of twee direkteure in ander gevalle (die AVO kan ʼn hoër of laer persentasie spesifiseer).
  • ʼn Direksievergadering kan elektronies gehou word of sekere direkteure kan elektronies deelneem, mits al die persone in staat is om aan die vergadering deel te neem.
  • Buiten waar die AVO anders bepaal:
    o Kan die vergadering voortgaan indien al die direkteure daartoe instem, waar die maatskappy versuim het om kennis van die vergadering te gee, of waar dit gebrekkig was; (½)
    o Moet ʼn meerderheid van die direkteure teenwoordig wees alvorens daar tot stemming oorgegaan word; (½)
    o Het elke direkteur een stem; en (½)
    o Word aangeleenthede deur ʼn meerderheid stem beslis, en in die geval van ʼn gelykop stemmery, het die voorsitter die beslissende stem. (½)
  • Notules moet gehou word van direksievergaderings, besluite geneem en direkteursbelange geopenbaar.
  • Besluite moet gedateer en genommer wees, en is effektief vanaf die datum van die besluit, tensy anders bepaal.
  • Notules van vergaderings en ʼn besluit geteken deur die voorsitter dien as bewys van die verrigtinge van die vergadering.
  • Dus sal die ouditeur notules moet inspekteer om te verifieer of die direksievergaderings plaasgevind het en die nodige hoeveelheid direkteure teenwoordig.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Exxon Bpk.

Jy is die ouditeur van Exxon Bpk., ʼn maatskappy wat op die JSE gelys is. Exxon Bpk. is ʼn vervaardiger van meganiese toerusting. Mnr. Matthee is die besturende direkteur van die maatskappy.

Die raad van direkteure het ʼn aandele aansporingskema goedgekeur om die personeel van Exxon Bpk. te motiveer om aan te bly. In die meganiese toerusting industrie is dit normale praktyk om personeel met die nodige tegniese vaardighede te probeer behou deur middel van sulke aansporingskemas (incentive schemes). Volgens die aandele aansporingskema, kry alle werknemers (insluitend die uitvoerende direkteur) die opsie om aandele teen ʼn aantreklike prys aan te koop. Die jaareinde van die maatskappy is 28 Februarie 2023.

Jy is tans besig met die ouditprosedures en het die volgende items geïdentifiseer wat verdere aandag benodig:

Gedurende die jaar geëindig 28 Februarie 2023 is daar drie direksievergaderings gehou.
Elke direkteur verdien ʼn R10 000 direkteursfooi vir elke vergadering wat hulle bywoon. Mnr. Matthee was die enigste direkteur wat al die vergaderings bygewoon het.
Die maatskappysekretaris het op jaareinde bedank en die vakante pos is nog nie gevul nie.
Me. Le Roux, een van die direkteure, het op 1 Maart 2023 bedank en haar posisie sal eers tydens die algemene jaarvergadering gevul word.

Vereistes vir direkteursvergoeding om te voldoen aan die Maatskappywet:

A
  • Direkteursvergoeding kan betaal word aan die direkteure vir hul dienste gelewer (behalwe as die Akte van oprigting (AVO) anders bepaal) ; en
  • Kan slegs betaal word in ooreenstemming met ʼn spesiale besluit wat binne die vorige twee jaar deur die aandeelhouers goedgekeur is.
  • Dus sal die ouditeur moet verifieer of die direkteursvergoeding van R10 000 wel deur ʼn spesiale besluit deur die aandeelhouers binne die vorige twee jaar goedgekeur is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Exxon Bpk.

Jy is die ouditeur van Exxon Bpk., ʼn maatskappy wat op die JSE gelys is. Exxon Bpk. is ʼn vervaardiger van meganiese toerusting. Mnr. Matthee is die besturende direkteur van die maatskappy.

Die raad van direkteure het ʼn aandele aansporingskema goedgekeur om die personeel van Exxon Bpk. te motiveer om aan te bly. In die meganiese toerusting industrie is dit normale praktyk om personeel met die nodige tegniese vaardighede te probeer behou deur middel van sulke aansporingskemas (incentive schemes). Volgens die aandele aansporingskema, kry alle werknemers (insluitend die uitvoerende direkteur) die opsie om aandele teen ʼn aantreklike prys aan te koop. Die jaareinde van die maatskappy is 28 Februarie 2023.

Jy is tans besig met die ouditprosedures en het die volgende items geïdentifiseer wat verdere aandag benodig:

Gedurende die jaar geëindig 28 Februarie 2023 is daar drie direksievergaderings gehou.
Elke direkteur verdien ʼn R10 000 direkteursfooi vir elke vergadering wat hulle bywoon. Mnr. Matthee was die enigste direkteur wat al die vergaderings bygewoon het.
Die maatskappysekretaris het op jaareinde bedank en die vakante pos is nog nie gevul nie.
Me. Le Roux, een van die direkteure, het op 1 Maart 2023 bedank en haar posisie sal eers tydens die algemene jaarvergadering gevul word.

Vereistes vir ʼn maatskappysekretaris om te voldoen aan die Maatskappywet:

A
  • Elke openbare maatskappy moet ʼn maatskappysekretaris hê.
  • Dus sal die ouditeur moet verifieer of die vakante pos wel gevul is ingevolge die Maatskappywet vereistes.
  • Inspekteer die indiensneming/aanstellingsbrief ter bevestiging.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Exxon Bpk.

Jy is die ouditeur van Exxon Bpk., ʼn maatskappy wat op die JSE gelys is. Exxon Bpk. is ʼn vervaardiger van meganiese toerusting. Mnr. Matthee is die besturende direkteur van die maatskappy.

Die raad van direkteure het ʼn aandele aansporingskema goedgekeur om die personeel van Exxon Bpk. te motiveer om aan te bly. In die meganiese toerusting industrie is dit normale praktyk om personeel met die nodige tegniese vaardighede te probeer behou deur middel van sulke aansporingskemas (incentive schemes). Volgens die aandele aansporingskema, kry alle werknemers (insluitend die uitvoerende direkteur) die opsie om aandele teen ʼn aantreklike prys aan te koop. Die jaareinde van die maatskappy is 28 Februarie 2023.

Jy is tans besig met die ouditprosedures en het die volgende items geïdentifiseer wat verdere aandag benodig:

Gedurende die jaar geëindig 28 Februarie 2023 is daar drie direksievergaderings gehou.
Elke direkteur verdien ʼn R10 000 direkteursfooi vir elke vergadering wat hulle bywoon. Mnr. Matthee was die enigste direkteur wat al die vergaderings bygewoon het.
Die maatskappysekretaris het op jaareinde bedank en die vakante pos is nog nie gevul nie.
Me. Le Roux, een van die direkteure, het op 1 Maart 2023 bedank en haar posisie sal eers tydens die algemene jaarvergadering gevul word.

Vereistes van die direksie, direkteure en voorgeskrewe beamptes soos volg:

A
  • Die minimum getal direkteure vereis (behalwe indien die AVO ʼn hoër getal spesifiseer) vir ʼn openbare maatskappy is drie.
    ʼn Vakante pos ontstaan op die direksie op die datum wat Mev. Le Roux bedank het en kan soos volg gevul word:
  • Deur ʼn nuwe aanstelling (volgens die AVO); of (½)
  • Deur verkiesing by die volgende algemene jaarvergadering (AJV). (½)
  • ‘n Kandidaat kwalifiseer nie vir aanstelling indien daardie persoon onbevoeg / gediskwalifiseer is ingevolge die Maatskappywet nie.
    Die vakante pos moet binne ses maande by ʼn aandeelhouersvergadering gevul word, of deur middel van ʼn skriftelike stemming.
    Dus sal die ouditeur moet verifieer of die vakante pos op die direksie in terme van die Maatskappy by ʼn aandeelhouersvergadering of ʼn skriftelike stemming gevul is binne ses maande van die vakature datum.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly