Fisika vraestel Flashcards

1
Q

wat is n puls

A

n enkele versteuning wat deur n medium voortgeplant word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat is n transversale puls

A

n puls waarvan die deeljies se uuitwyking loodreg is op die puls se bewegings rigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

amplitide

A

maksimum uitwyking vanaf die deeljie se rusposisie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

meer energie in puls

A

groter amplitude

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

pulslengte

A

afstand tussen begin en einde van n puls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

puls spoed

A

afstand wat puls in een sekonde afle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

vergelyking van spoed

A

v(pulsspoed[m.s-1]) = deltaX(afstand afgelee[meter ]) / deltaT(tyd[sekonde])

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

interferensie

A

wanneer 2 pulse in dieselfde medium mekaar ontmoet sal dit n interaksie met mekaar he

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat kan interferensie veroorsaak

A

puls versterk
amplitude vergroot
mekaar uitkanselleer
verswak
amplitude verklein

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

2 tipes interferensie

A

konstruktief
dekonstruktief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

konstruktiewe interferensie

A

twee pulse wat aan dieselfde kant van die rus posiesie ontmoet
maak n groter amplitude

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

destruktiewe interferensie

A

twee pulse wat aan verskillende kante van die rus posisie ontmoet en n kleiner amplitude veroorsaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

superposisie

A

algabraiese som van die amplitudes wat 2 pulse wat op dieselfde ruimte op dieselfde tyd is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

transversale golf

A

deeljies van die mediumreghoekig tot die bewegings rigting van die golf vibrieer
dit is n opeenvolging van transversale pulse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

medium

A

stof of materiaal waarin n golf beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

amplitude

A

maksimum uitwyking van n deeljie vanaf sy rusposise

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

kruin

A

die hoogste dele van die golf waar die maksimum uitwyking vanaf die rusposise plaasvind

18
Q

trog

A

die laagste gedeelte van die golf die maksimum uitwyking in die teenoorgestelde rigting

19
Q

golflengte(landa)

A

afstand tussen twee opeenvolgende punte wat in fase is

20
Q

twee punte in fase

A

word deur n heelgetal veelvoud van volledige golflengtes geskei

21
Q

punte uit fase

A

dit is nie deur n heelgetal veelvoud geskei nie

22
Q

frekwensie (f)

A

aaantal golfpulse per sekonde

23
Q

frekwensie eenheid

A

hz/hertz

24
Q

preode(t)

A

tyd wat volledige golfpuls neem om by n punt verby te beweeg

25
Q

preode eenheid

A

s/sekondes

26
Q

preode formule

A

t=aantal golwe/frek

27
Q

spoed formule

A

v=d(afstand[ m])/delta T

28
Q

golf vergelyking

A

v=f*landa(golflengte[m])

29
Q

longitudinale golwe

A

golf waar die deeljies van die medium parralel met die bewegings rigting van die golf vibreer

30
Q

verdigting

A

gebied van hoe druk en deeljies is naby aan mekaar

31
Q

verdunning

A

n gebied van lae druk waar die deeljies naby mekaar is

32
Q

wat is nodig vir klank om voort teplant

A

n medium

33
Q

faktore wat spoed van golwe beinvlled

A

elastisiteit van medium
digtheid van die medium

34
Q

weerkaatsing van klank staan as wat anders ook bekend

A

eggo

35
Q

hoekom is weerkaatsing van n klank sagter as die oorspronklike klank

A

die energie van die voorwerp word geabsorbeer

36
Q

die toonhoogte van die klank is

A

direk eweredig aan die frekwensie van daardie klank

37
Q

hoe kleiner die golflengte

A

hoe hoer die frekwensie en hoe hoer is die toonhoogte van daardie klank vir dieselfde golfspoed

38
Q

hardeid
hoe groter die amplitude

A

hoe harder is die klank en hoe meer energie word oorgedra

39
Q

hardeid word deur die menslike oor waargeneem

A

dit hang af van die sensitiwiteit van die ooor

40
Q

suiwer note het

A

n teelmatige golfpatroon

41
Q

musiek instrumente

A