Franse Revolusie Flashcards

0
Q

Politieke revolusie

A

Totale omverwerping v ‘n regering/politieke orde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Waar is daar nou n politieke revolusie?

A

Egipte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Maatskaplike (sosiale) revolusie

A

Totale verandering vd samelewing deurdat nuwe idees aanvaar word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Grondwet

A

D dokumente wat riglyne gee oor hoe d land regeer moet word en oor d regte v mense in d land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Permanent

A

Langdurig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Revolusie

A

Groot vrandering in d samelewing. Revolusie beteken omwenteling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wanneer het d Suid-Afrikaanse politieke samelewing verander?

A

In d 1990’s toe apartheid opgehou en demokrasie begin het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem 3 belangrike revolusies wat al plaashevind het

A

Kulturele rev in China - Meo Zedong het Chinese samelewing in n kommunistiese staat verander.
Industriële rev in Engeland - eng het verander in lanbouland tot industriële land.
Jeugrev in Europa & VSA - hippies en jeugleiers samelewing verander deur vrye liefde, personlike vryheid & vredesbeweging te bevorder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Monargie

A

Lamd waar koninklikes regeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Absolute mag

A

Kom voor in land waar 1 persoon d mag het ok enige wet te maak, sonder om iemand anders te vra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Adel

A

D hoë klas, aristokrate wat in hoë families met baie voorregte gebore is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Geestelikes

A

Predikante en amptenare vd kerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoër geestelikes

A

Kerkleiers (aartsbiskoppe en biskoppe wat deur koning aangestel is)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Uitgebuit

A

Soveel moontlik voordeel uit iemand/iets kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe was d mag in Frankryk verdeel in 1700s?

A

Koning - absolute mag
Adel & hoër geestelikes - baie mag en wat hul tot eie voordeel gebruik het.
Gewone mense - byna geen mag en is wreed uitgebuit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Feodale belasting

A

Geld wat kleinboere aan groot grondbesitters moes betaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Diktator

A

Alleenheerser

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Staatsdiens

A

Mense wat vd regering werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Deur wie is d koming wat absolute mag gehad het, ondersteun?

A

Deur d adel (hoër klasse od aristokrasie)

En d geestelikes (d kerk)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is die normale mense genoem?

A

Derde stand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

State-generaal

A

Was veronderstel om d koning by te staan met d maak v wette maar in 1789 het d groep reeds 100 jaar nie vergader nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wie was d hoogste klas maatskapliik en polities?

A

Die adel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Wat is d adel genoem

A

Eerste stand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Hoekom was d aristokrate baie gelukkig?

A

Hul het nie belasting betaal nie, het baie grond gehad en dit teen hoë ptyse verhuur. Hul het d beste poste gehad en kon jag en visvang waar hulle wou. Die belangrikste posisies (leër, staatsdiens en kerk) is aan hulle gegee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Tweede stand

A

Geestelikes.

Hoër geestelikes en laer geestelikes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Waar het hoër geestelikes geld gekry? Brei meer uit.

A

Hul het deel vd adel gevorm, hul het een vyfde vd grond besit & gewone mense moes aan hulle belasting betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Laer geestelikes

A

Was plaaslike priesters uitd middelklasse. Hul was nie goed betaal nie en het met d gewone mense gesimpatiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Hoeveel mense het aan d derde stand behoort?

A

Ongeveer 90% vd mense

28
Q

D derdestand het uit3 groepe bestaan. Eerste groep v derde stand

A

Middelklas wat uit professionele persone en sakelui bestaan het. Goed opgevoed, vrygestel v militêre diens, maar het baie klagtes gehad. Baie matige groep filosowe en skrywers het uit d groep gekom. Hul idees het belangrike uitwerking op verloop v franse rev gehad.

29
Q

Ambagslui

A

Mense wat bedrewe is in n spesifieke ambag.

30
Q

Tweede groep v derde stand

A

Het uit arbeiders & ambagslui bestaan.
Het hoofsaaklik in d stad gewoon. Baie geldelile probeme en moes swaar belasting betaal. Moes betaal vd reg om te werk & is as gratis arbeid deur stad gebruik. Edelmanne het soms opgeleides in diens geneem en nie betaal nie.

31
Q

Derde groep v derde stand.

A

Boere het groot deel daarvan uitgemaak. Grotendeels kleinboere. Swaar belasting betaal. Moet v openbare dienste werk deur partykeer sonder betaling slote grawe & paaie maak. Word gedwing om meulens en oomde v grondeienaars te gebruik om brood te bak en moet daarvoor betaal. Mag nie eiendom besit nie. Word gestraf, soms met dood, as hul weier om belasting te betaal.

32
Q

Oorsake vd franse rev

A
  1. D gerdag vd ander regime
  2. D filosowe en hul idees.
  3. D amerikaanse revolusie
  4. D bankrotskap vd franse monargie
  5. D karakters v Lodewyk XVI en Marie Antionette
  6. Hongersnood
  7. Koue
  8. D gepeupel in Parys
33
Q

Bankrotskap

A

Wanneer iemand geen geld het nie en nie skuld kan delg nie.

34
Q

Karakter

A

Hoe iemand is

35
Q

Hongersnood

A

Tud wanneer daar geen kos beskikbaar is nie.

36
Q

Gepeupel

A

Groepe arm memse wat in Parys vergader het.

37
Q

Waar is Marie Antionette gebore?

A

Oostenryk

38
Q

Hoekom was sy ongewildonder die Franse?

A

Omdat sy van ‘n ander land af gekom het.

39
Q

3 van haar karaktereienskappe?

A

Sy was baie spandabel en het baie geld uitgegee aan juwele en ‘n uitspattige leefstyl.
Sy was ook baie dapper.

40
Q

Hoe word Lodewyk XVI beskou?

A

Hy was nie ‘n wrede heerser nie, meer ‘n swakkeling wat onbekwaam was as koning en nie besonder intelligent nie. Hy het geskies om sy tyd op stokperdjies te spandeer soos jag en maak v horlosies, eerder as om pligte as koning uit te voer.

41
Q

Watse besluit moes Lodewyk neem a.g.v probleme in Frankryk?

A

S d State-Generaal het meer as honder jaar nie vergader nie, maar a.g.v probleme het Lodewyk ingestem dat d State-Generaal op 5 Mei 1789 moet vergader.

42
Q

Hoe het d vergadering vd State-Generaal afgeloop?

A

D 3 stande was veronderstel om afsonderlik te vergader, hul sou 1 stem p stand hê. 3e stand het weggebreek omdat hul d meerderheid was. Hul het d liggaam d Nasionale Vergadering genoem en ander stande genooi om daarb aan te sluit. Lodewyk het d gebou waar hul sou vergader het, gesluit so hul het op ‘n tennisbaan bymekaar gekom.

43
Q

Wat het toe aan d einde vd Sate-Generaal se vergadering gebeur?

A

Hul het op 20 Julie d Eed vd Tennisbaan afgelê. D verteenwoordigers sou nooit weer geskei word, voordat daar op n nuwe grondwet besluit is nie.

44
Q

Deur wie is d Nasionale Vergadering gelei?

A

Mirabeau

45
Q

Wanneer is d Bastille-tronk aangeval?

A

14 Julie 1789

46
Q

Hoekom is d Bastille tronk aangeval?

A

Dit was d begin van vryheid en dit was deur d gepeupel oorgeneem met behulp vd koninklike soldate. 2 dae later het verwoesting vd fort begin, te middel v groot vreugde. Die plek is nou ‘n openbare plei., d Place de la Bastille, Bastille-dag is ‘n nasionale vakansiedag im Frankryk. Jaarliks op 14 Julie.

47
Q

Noe, 2 datems & gebeurtenisse wat gepaard gaan met 1789

A

20 Junie 1789 - d Eed vd tennisbaan is afgelê.

14 Julie 1789 - die Bastille-tronk in Parys is aangeval.

48
Q

Verduidelik stap v stap hoe d revolusie toe voortgegaan het.

A

1789 - Nasionale Vergadering wil ongelykhede tussen 3 stande verwyder & vrede bring.
1789 - nuwe Grondwet word gefinaliseer, wat wetlike mag aan idees oor gelykheid gee.
1789 - eiendom vd kerk word eiendom vd staat. Tiendes word afgeskaf.
1789 - biskoppe word v nou af verkies, nie meer deur koning aangestel.
1791 - mag v koning en adel verminder, mag v gewone mense vermeerder.
1792 - koninklike hesin word b Tuilereis-paleis in gevange geneem.
Frankryk word ‘n republiek.
Ou leiers word onthoof.

49
Q

Republiek

A

Staat wat teen monargie het nie. Word deur landsburgers regeer.

50
Q

Publiseer

A

Om in ‘n koerant of ander openbare geskrif te laat druk

51
Q

Misbruik

A

Op slegte/verkeerde manier behandel/gebruik.

52
Q

Doodstraf

A

Om iemand dood te maak as straf v misdaad

53
Q

Deur wie is d valbyl uitgevind

A

N Franse dokter Joseph Ignace Guillotin.

54
Q

Waarvoor is d valbyl in d Franse Revousie gebruik?

A

Eers om lede vd Franse adel en Rooms Katolieke geestelikes te onthoof, later om d opstandelinge self te onthoof.

55
Q

Deur wie is d 12 aangesteldes wat Frankrryk moes beheer, gelei en wat is hulle genoem?

A

Gelei deur Robespierre en is d Komitee v Openbare Veiligheid genoem.

56
Q

Waarom het koppe aan d einde gerol en waar?

A

Om digene wat nie die revolusie ondersteun het nie tereggestel en op di Place de la Revolution.

57
Q

Wat het gebeur middel 1794?

A

D wrede metodes wat deur d Komitee v Openbare Veiligheid gebruik is, het baie ongewild geraak.

58
Q

Hoekom is Robespierre en 21 v sy ondersteuners onthoof?

A

D verteenwoordigers vd Komitee wat Robespierre en d komitee aangestel het, jet senuweeagtig geraak omdat d Komitee nou soveel mag gehad het.

59
Q

Hoeveel mense het gesterf gedurende d Skrikbewind?

A

Tussen 35 000 en 45000

60
Q

Wat het na d skrikbewind gebeur?

A

D komite v openbare Veiligheid het ‘n diktatorskap geword en individuele regte is erg ingekort. Nogtans het d republiek oorleef en in 1795 was daar nuwe grondwet.
Oe is d Franse ook demokraties.

61
Q

Waarvoor is d valbyl in d Franse Revousie gebruik?

A

Eers om lede vd Franse adel en Rooms Katolieke geestelikes te onthoof, later om d opstandelinge self te onthoof.

62
Q

Deur wie is d 12 aangesteldes wat Frankrryk moes beheer, gelei en wat is hulle genoem?

A

Gelei deur Robespierre en is d Komitee v Openbare Veiligheid genoem.

63
Q

Waarom het koppe aan d einde gerol en waar?

A

Om digene wat nie die revolusie ondersteun het nie tereggestel en op di Place de la Revolution.

64
Q

Wat het gebeur middel 1794?

A

D wrede metodes wat deur d Komitee v Openbare Veiligheid gebruik is, het baie ongewild geraak.

65
Q

Hoekom is Robespierre en 21 v sy ondersteuners onthoof?

A

D verteenwoordigers vd Komitee wat Robespierre en d komitee aangestel het, jet senuweeagtig geraak omdat d Komitee nou soveel mag gehad het.

66
Q

Hoeveel mense het gesterf gedurende d Skrikbewind?

A

Tussen 35 000 en 45000

67
Q

Wat het na d skrikbewind gebeur?

A

D komite v openbare Veiligheid het ‘n diktatorskap geword en individuele regte is erg ingekort. Nogtans het d republiek oorleef en in 1795 was daar nuwe grondwet.
Oe is d Franse ook demokraties.