Gedig Inligting Flashcards
1
Q
Hoe weet n gedig is eerste persoon
A
Ek, my
2
Q
Hoe weet n gedig is tweedy persoon *2
A
*leerder is deel van die storie
*jy, jou
3
Q
Hoe weet n gedig is derde persoon *2
A
*praat oor ander mense
*sy, hy
4
Q
Wat doen parentese aandui *2
A
*ekstra inligting
*verduideliks
5
Q
Klanknabootsing =
A
Onomatopoeia
6
Q
Wat is halfrym *3
A
*rym sootgelyk eerder as rym
*het n klanknabootsing effek
*het alliterasie en assonansie
7
Q
Wat is alliterasie
A
Herhaling van dieselfde konsonsnt
8
Q
Wat is assonansie
A
Herhaling van dieselfde klinker