GESKIEDENIS VAN AFRIKAANS Flashcards
Geboorte van Afrikaans
Middel van die 18de eeu
Hoofsaaklik uit Nederlands
Betekenisvolle ooreenkomste
Aanname dat moedertaalsprekers van Afrikaans ook Nederlands kan lees en verstaan, minstens ten dele
Ook verskeie ander invloede
Maleis, Portugees, inheemse tale, ens.
Hkm kan ons tale soos nederlands ens. bietjie verstaan
Hipotese dat Afrikaans, Engels, Duits, Nederlands en ander Germaanse tale uit een gemeenskaplike taal(familie) ontstaan het.
“Indo-Germaans” (ook “Proto-Indo-Germaans”)
’n Taal wat vermoedelik in die breë area van Europa/Indië en dele van Asië gebruik is
bewys van indo germaans
Niemand kan die bestaan daarvan bewys nie.
Ons vergelyk die afstammelinge daarvan.
Voorbeeld: die woord “twee”?
Goeie beskrywings
Dit is nogtans ’n hipotetiese taal.
hipotetiese taal
Daar is geen rekord daarvan nie.
Geen stories of oorlewering nie.
Ongeveer die volgende periodes:
Oud-Nederlands: 400 tot 1150 n.C.
Middelnederlands: ongeveer 1100 tot die einde van die 15de eeu
“Middelnederlands” was nie as sodanig ’n taal nie.
Middelnederlands is ’n ouer vorm van Nederlands en van Afrikaans
Hooftale per provinsie
Oos-Kaap – isiXhosa (78,8%), Afrikaans (10,6%)
Vrystaat – Sesotho (64,2%), Afrikaans (12,7%)
Gauteng – isiZulu (19,8%), Engels (13,3%), Afrikaans (12,4%), Sesotho (11,6%)
KwaZulu-Natal – isiZulu (77,8%), Engels (13,2%)
Limpopo – Sesotho (52,9%), Xitsonga (17%), Tshivenda (16,7%)
Mpumalanga – siSwati (27,7%), isiZulu (24,1%), Xitsonga (10,4%), isiNdebele (10,1%)
Noord-Kaap – Afrikaans (53,8%), Setswana (33,1%)
Noordwes – Setswana (63,4%), Afrikaans (9%)
Wes-Kaap – Afrikaans (49,7%), isiXhosa (24,7%), Engels (20,3%)
Geskrewe bronne in gesk van afr
Hoogs onwaarskynlik dat Van Riebeeck en sy tydgenote gepraat het soos ons geskrewe rekords dit laat klink
Effek van (on-)geletterdheid?
Dink oor skoolopstelle
Nuttig vir ondersoek oor Afrikaans?
Oudste Afrikaanse tekste is in Arabiese skrif geskryf. Implikasie?
Nie net nederlands?
-mense dink afr maklike weergawe
-jong khoi wat Hollanders se kinders opgepas het: merkbare invloed op afr en kaapse kinders vinnig aangeleer
-Jan vR sê die kinders het die duytsche tale al goed begin prt
Naam Afr-Hollands
Hollands: weste van nederland
Agrikaans predaktiewe byv naamworrd “african”
-verband met koloniale nederlands
-kaapse omgewing
-voorsetting van prosesse in Holland
-taal beïnvloeding
-krolisering
Holland vs Nederland
video
Omgangstaal vs. skryftaal
Sterk Hollandse herkoms
Nie uit geskrewe vorm nie
Gesproke vorm, omgangstaal, het deurslag gegee.
Verskeie Afrikaanse woorde is nie soseer vervormings van Nederlands nie, maar eerder oornames uit (gesproke) Hollands
“present” vs. “persent”, “plesier” vs. “pelsier”
Sowel in 17de-eeuse Hollands as Afrikaans
Uitspraak van “poeder” (poeier), “goede” (goeie), “braai” (brade) kom almal uit Hollands
Skryftaal
Gerbrand Bredero se klugte
Humoristies
Aards
Taal van die werkersklas van Amsterdam in die 1600’s
Koloniale Nederlands
Groot en magtige VOC
Uitgebreide toevoegings tot woordeskat
Seemanstaal?
kombuis (vgl. coquina, kitchen, keuken, Küche)
klip (vgl. steen, stone, Stein)
kooi, katel, katrol
Eise van Kaapse omgewing
Nuwe omgewing is hanteer deur:
Nuwe toepassings van Nederlandse name:
elf, duikers
Ontlening:
tjokka (Portugees), dagga (Khoi)
Nuutskeppinge in Afrikaans-Hollands
assegaaihout, renosterbos, rooikat, ens.
Voortsetting van prosesse
Baie dinge wat ons as spesifiek Afrikaans beskou, is eintlik reeds in 17de-eeuse Hollands aanwesig:
Slot-t wat wegval (kast > kas)
Volledig afgehandel in Afrikaans
kas, lig, korrek, mag, rig, ens.
Verbuigings?
In Middelnederlands
-pt
hempt > Ndl. “hemd”
uitspraak van “t” betwyfelbaar
Vandag nog in Afr.: hemp > hemde
Proses: regressiewe assimilasie
Hoekom verdwyn “-empt”-uitgang?
Moeilike uitspraak?
-p- tussen “m” en “t”:
– comt > compt
Vir Van Riebeeck oorheers e.g.:
genaempt
vreempt
versuimpt
hempt
-d- tussen vokaleweder > weer
wederom > weerom
clederen (klere) > cle(e)ren
Verloor fleksivormeDeels behoue gebly:
– ek > my (boek)
– hy > sy (boek)
– sy > haar (boek)
– jy > jou (boek)
* Maar:
– ons > ons vs. wij > ons
– hulle > hulle vs. zij > hun
Verloor naamvalleOnsydige, manlike en vroulike nomina verval in Afr.
* Nog reste:
Om den brode
Dag des lewens
Mettertyd
Terselfdertyd
Werkwoorduitgange:Ik ben > wij zijn
Ek is > ons is
Ik was > wij waren
Ek was > ons was
Afrikaans bly basies eenvormig regdeur die Groot Trek
Ponelis (1999)
Ondersoek na die oorspronge van Afrikaans
Gratis elektroniese weergawe:
http://www.archive.org/stream/rosettaproject_afr_detail-6/rosettaproject_afr_detail-6_djvu.txt
Let wel: swak skandeergehalte