Karnaval Flashcards

1
Q

Die skrywer van die poem

A

ID du plessis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die digter het graag ballades oor die

A

Kaapse Moslems geskryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die woord ballade beteken

A

om te dans.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

In poësie het ballade betekenis gekry deurdat

A

n verhaal, gebeurtenis of
situasie in ‘n gedig op ‘n sangerige manier wyse weergegee word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ons lees van die feestelikheid aan die

A

begin van die jaar in die Kaap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die Kaapse Klopse lei die Nuwejaar

A

in met hul flambojante optogte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

[1]Hy kyk na die prag

A

Madjiet is ‘n romantiese figuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Van [2]sy Karnavalpak

A

met skitterende klere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

[3]geen duit in sy sak,

A

hy is [3]armoedig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Maar [4]′n hart wat verlang

A

]hy het die brandende hart van ‘n
minnaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

[5]die kitaar

A

die kitaar van ‘n troebadoer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Die refrein word voorafgegaan
deur ‘n dubbelpunt

A

Die leid word tipografies deur die
kursief van die vertellende strofe
geskei.
Die refreinstrofe verskil ook wat sy
metrum en ritmiese vaart betref.
In die refrein versterk die herhaling
die sangerigheid.
Die refrein word voorafgegaan
deur ‘n dubbelpunt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

In reël 22-33:Kleurbont
Blou, groen en pers, skarlaken en roos

A

val die
aksent op die
veelkleurigheid van die
bont stoet wat die Kaapse
strate vanaf die
Moslembuurt binnekom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

(Stroom) hulle straat af, ′n (stortvloed) van (kleur)
Wat (bruis) teen die hoek van die grys katedraal.

A

Die aksent val nou op
die beweging van die
Kaapse Klopse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Galima se groen rok
37 Gly blink deur die straat;
38 Galima se oë
39 Soek net na haar maat.
40 En rats soos ′n ribbok
41 Wat skrik eer jy skiet,
42 Spring hy uit die bende,
43 Hoor sy vir Madjiet:
44 Vanmôre gee Galima my die jawoord;
45 Vanmôre swaai Galima deur die straat.
46 Vanmôre gee Galima my die jawoord;
47 Vanmôre gee die lewe my ′n maat.
48 Sy dra die groen rok,
49 Die groen rok vir my.
(50 Vanaand sal ek seker
51 ‘n Soen van haar kry!)

A

Vanaf reël 36 word die
waarneming toegespits op
Galima.
Sy dra die regte kleur rok.
Die onsekerheid van reël 18-21
het verander.
Galima se groen rok is die
bevestiging van haar liefde en die
soen wat hy later sal kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly