KERNBEGRIPPE EN DEBATTE Flashcards

1
Q

Wat is ideologie?

A

ʼn stel opvattings – “a set of beliefs” – wat onvermydelik deel is van die manier waarop die mens die wêreld verstaan
Lei dus tot ’n sekere siening van die werklikheid en hoe dinge behoort te wees
Dit kan ons optrede en houdings bepaal
Dikwels die sogenaamde –ismes
Voorbeelde?
Feminisme
Ander?
Maar ook patriargie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

ideologie VSA se kapitalisme teenoor kommunisme

A

Twee belangrike ideologieë van die 20ste eeu
Die Koue Oorlog
Kitty Oppenheimer:
“She emphasized her opposition to communism and sought to minimize Robert Oppenheimer’s connection to theideology, but he ultimately lost the hearing.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

ideologie prakties

A

’n Ideologie is ’n stel idees, oortuigings en houdings – wat ons bewustelik of onbewustelik het – wat ons begrip of misverstaan van die sosiale en politieke wêreld weerspieël of vorm.
Byvoorbeeld:
Barbie se hoëhakskoen-ideologie
Ken en die patriargie
Patriargie in die algemene sin van die woord as ideologie
Maar Ken vorm sommer sy eie ideologie daarvan – ‘n perde-patriargie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

ideologie in sa

A

Afrikanernasionalisme
Die “Rooi Gevaar”
Apartheid
Die Struggle
Kolonialisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die verband tussen ideologie en taal

A

Van Dijk: Mense bekom en druk hulle ideologieë hoofsaaklik uit deur middel van spraak en tekste (skryfstukke, gedigte ens.)
Taal word ook beïnvloed deur die ideologieë waaroor daar in taal gepraat word
Kan byvoorbeeld die keuse van die soort taal beïnvloed
Kom ons kyk na ’n voorbeeld in Afrikaans

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

barbie

A
  1. pink hoe hak = barbie wereld
  2. burckenstock= regte wereld
    voete plat= probleem
    nie op tone en perfek
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

patriargie

A

man in beheer
vrou by kinders en huis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

taalbeleid

A

Eentaligheid
Tweetaligheid
Meertaligheid/Veeltaligheid
Die individu v. instelling v. provinsie v. land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

tale in SA

A

Ons is gelukkig om in Suid-Afrika om grootliks twee, of selfs meer, tale te kan praat. Navorsing het onlangs bewys dat tale hul gebruikers se wêrelduitkyk op ‘n spesifieke wyse vorm. Dit kan daarom baie voordelig wees om meer as een taal te kan praat, omdat dit dan sal beteken dat jy ‘n klomp verskillende perspektiewe oor die wêreld sal hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

taal

A

Taal nie slegs ʼn kommunikasiemiddel nie, ook ʼn die draer van identiteit en waardes en wêreldmenings. Taal fasiliteer ons ervarings, intellektuele en kulturele omgewings en die wyse hoe ons met ander mense omgaan. (Unesco 2000)

Vgl. mede-landsburgers in SA en hulle tale; huidige taallandskap en kultuur:
Respek te bevorder en menswaardigheid en kulturele en taaldiversitiet;
Ons grondwet bied geleentheid vir harmonieuse verhoudings te skep en taaldiversiteit te respekteer en bevorder; in ʼn samelewing van ʼn geskiedenis van rasseverdeling (Le Cordeur 2011)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

taal in SA spesifiek

A

Reënboognasie – respek en verdraagsaamheid en wedersydse respek vir diverse kulture en tale (Le Cordeur)

Hoe suksesvol is ons?

Regeringsinstansies; tersiêre instellings

Vgl Pansat en WKTK
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Engels in meertalige konteks

A

Soos Afrikaans niemand uitsluit nie, behoort geen ander taal dit te doen nie. Net omdat die meeste Engels verstaan – soos dikwels opgemerk word, beteken dit nie Engels moet voorrang geniet bo enige inheemse taal nie.

Wat gebeur in die praktyk?
Skole
Universiteite
Engels dikwels as bindingstaal gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Meertaligheid

A
  • Individuele meertaligheid: Wat behels dit?
  • Institusionele meertaligheid: Wat behels dit
    Besluit wat die tale moet wees
    Amptelike meertaligheid

Vgl. Verskeie lande: Namibië, Suid-Afrika, Europese lande, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

veeltaligheid

A

Besluit vir meertaligheid v implementering van veeltaligheid

Uitdaging kom by implementering

Die belange van Afikaans is nou verbonde aan die belange van al ons ander landstale omdat ons in ’n amptelike veeltalige land woon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

feminisme historiese agtergromd

A

Aristoteles – gebrek
Freud en Lacan – gekastreerde man
Rousseau – natuurlike orde
“In his book Emile, Rousseau thought that little girls enjoyed sewing than learning to read or to write, and that it was natural to women to be more prone to domestic work than academic work” (Effiong & Inyang 2020; my kursivering)
Biologie as bestemming
John Stuart Mill: The subjection of women (1869)
Heersers sien hulle posisie as natuurlik
Die Verligting het vroue se lewens eintlik onveranderd gelaat
Mary Wollstonecraft: A vindication of the rights of woman (1792)
Mag van aristokrasie, kerk en staat verbreek
Vroue se bevryding nie los te dink van algemene hervorming nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Mary Wollstonecraft (1759-1797)

A

“My own sex, I hope, will excuse me, if I treat them like rational creatures, instead of flattering theirfascinatinggraces, and viewing them as if they were in a state of perpetual childhood, unable to stand alone. I earnestly wish to point out in what true dignity and human happiness consists - I wish to persuade women to endeavour to acquire strength, both mind and body, and to convince them that the soft phrases, susceptibility of heart, delicacy of sentiment, and refinement of taste, are almost synonymous with epithets of weakness, and that those beings who are only objects of pity and that kind of love, which has been termed its sister, will soon become objects of contempt.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

John Stuart Mill (1806-1873)

A

“It was widely believed that women were more emotional than rational, and did not have the intellectual capabilities of men. Mill argues that if women seem emotional, passive and apolitical, it is because they have been brought up to be so. In making this claim, Mill echoes Mary Wollstonecraft’sA Vindication of the Rights of Women, published almost 70 years earlier. Mill insists that until society treats men and women equally, it will be impossible to know the natural abilities of women, or whether there are inherent differences between the sexes.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

feminsime Historiese agtergrond

A

Verskuiwing van Rooms-Katolisisme na Protestantisme
Opkoms van kapitalisme – vroue toenemend ekonomies afhanklik van mans
Feodale stelsel (Middeleeue) – groter gelykheid met gesin as produksie-eenheid
Industrialisasie
Ledigheid van bevoorregte vroue – statussimbool (“delicacy”)
Onderwys vir vroue dikwels as oorbodig gesien (“womens’s colleges”)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Die “suffragettes”

A

Vroue het nie stemreg gehad in antieke Griekeland en die Romeinse Ryk nie
In 19de eeu word dit ’n belangrike kwessie
Stryd veral in VK en VSA
Stemreg vir vroue in:
Nieu-Seeland (1893),
Australië (1902),
Finland (1906)
Noorweë (1913)
VK (1918)
VSA (1920)
Suid-Afrika (1933)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

feminisme 20ste eeu

A

Twee wêreldoorloë
Veral vroue se rol tydens WO II – selfstandigheid, werk buite die huis
1950’s: Pogings om vroue weer in te perk
Die Westerse kerngesin en die ideaal van die huisvrou in die post-oorlogtydperk
Advertensieveldtogte om hierdie ideaal te bemark

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Eerste- en tweedegenerasie-feminisme

A

Eerste: Veral ’n burgerregtebeweging
“Suffragettes”
1960’s sien die tweede golf
“Then genteel middle-class ladies clamoured for reform, now ungenteel middle-class women are calling for revolution” (Greer 1970)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Tweedegenerasiefeminisme

A

Klassieke tekste uit hierdie tydperk:
The feminine mystique (1963, Betty Friedan)
Thinking about women (1968, Mary Ellmann)
Sexual politics (1969, Kate Millet)
The female eunuch (1970, Germaine Greer)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Betty Friedan (1921-2006)

A

The feminine mystique
“Each suburban wife struggles with it alone. As she made the beds, shopped for groceries, matched slipcover material, ate peanut butter sandwiches with her children, chauffeured Cub Scouts and Brownies, lay beside her husband at night- she was afraid to ask even of herself the silent question– ‘Is this all?”
“The only way for a woman, as for a man, to find herself, to know herself as a person, is by creative work of her own.”

24
Q

Germaine Greer (1939 -)

A

The female eunuch
It is here that the story ofThe Female Eunuchbegins: the eunuch of the title is the woman who castrates herself, as it were, in the service of her femininity. Psychically enslaved to man as father-figure, this woman paints her face and dreams of white weddings and arranges the home that will be her dreary, sexless prison for the rest of her life. The second-wave feminist pities and despises such a woman and as such allies herself with male culture: “Women have very little idea of how much men hate them.” She scorns women for responding positively to their own debasement in consumer and popular culture.

25
Q

Feminisme en interseksionaliteit

A

Kritiek sedert die 1980’s gehoor:
Feminisme veral vir wit vroue
Ras en klas nie altyd in ag geneem nie

26
Q

Feministiese literatuurbenadering/-kritiek

A

Het die doel om die patriargale sisteem en seksisme, veral in die literatuur, te bestry
Sedert 1960’s prominent
Verwerp die “manlike” oriëntasie van die letterkunde
Kritiek teen romantiese fiksie
Uitgangspunte
Kritiseer oorheersing deur manlike skrywers
Vroue as passief, huislik, onderdanig in boeke uitgebeeld …

27
Q

Twee belangrike literêr-feministiese pioniers

A

Virginia Woolf (1882-1941)
A room of one’s own (1929)
Fokus o.a. op praktiese kwessies

Simone de Beauvoir (1908-1986)
The second sex (1949)
Manlik is die subjek; die vrou is die “Ander”
Taal weerspieël dit:
Onderwyser
Onderwyseres

28
Q

Virginia wolf aanhalings

A

A Room of One’s Own – aanhalings
“Lock up your libraries if you like; but there is no gate, no lock, no bolt that you can set upon the freedom of my mind.”
“One cannot think well, love well, sleep well, if one has not dined well.”
“Women have served all these centuries as looking glasses possessing the magic and delicious power of reflecting the figure of man at twice its natural size.”
“Anon, who wrote so many poems without signing them, was often a woman.”
“A woman must have money and a room of her own if she is to write fiction.”

29
Q

Die Afrikaanse letterkunde en feminisme

A

Marie du Toit:
Vrou en feminist. Of iets oor die vrouevraagstuk. 1921.
Relatief min vroueskrywers voor die 1970’s
1930’s: Elizabeth Eybers (= “Vroulike teenhanger”)
1970’s sien talle debute, onder andere Antjie Krog:
Dogter van Jefta (1970)
Vroue speel van hier af ’n veel sterker rol
Onlangse debute: Ronelda Kamfer, Lynthia Julius e.a.
Skryf oor sake wat vroue raak

30
Q

Steve biko

A

The most potent weapon in the hands of the oppressor is the mind of the oppressed.

31
Q

Neville alexander

A

In most cases it is the language of the imperial or colonial power that prevails as both the medium of instruction and the standard for the subsequent development and use of one or more of the languages of the emergent national states

32
Q

dekolonisering Implikasies vir Afrikaans?

A
33
Q

Du plessis

A

Dekolonisering behels ’n integrering met die volle diversiteit van almal in die land.
Nie die ontkenning van die rol van Nederlands nie
Verinheemsing van die taal deur groter inklusiwiteit

34
Q

dekolonisering Tipiese gesprekspunte

A

Afrikaans en apartheid
Die geskiedenis van Afrikaans
Vooroordele en stereotipes
Afrikaans as opvoedingstaal
Afrikaans as inheemse taal
Verband tussen Afrikaans en Nederlands
Kanonisering in die Afrikaanse letterkunde

35
Q

dekolonisering

A

term kom van kolonisering (hoe sterker eueopese lande ander lande ingeneem en oorgevat het)
nog def

36
Q

weerstand teen dekolonisering

A

polities ekstreme reaksie
mense gemaklik in privilege
soms negatiewe aksies in naam v dekolonisasie
blammeer mense verkeerd
moet innerlike, emosionele verandering wees

37
Q

uitvinding van taal

A

Wat was eerste: gesproke taal of geskrewe taal?
Geskrewe taal pre-1440’s
Probleem?
Taalvariasie
Hoekom?
Standaardisering

38
Q

Standaardisering

A

Proses waar daar uit ’n toestand van variëteit-verskeidenheid ’n eenheidstaal ontstaan wat deur soveel as moontlik sprekers verstaan en gebruik word.
Kodifisering van ’n taalvariëteit sodat dit aan die kommunikatiewe behoeftes van die spraak-gemeenskap kan voldoen.
Wie?
Taaloutoriteite: fonetici, grammatici, leksikograwe, onderwysers, ens.

39
Q

Standaardisering 2

A

Wat?
Normeringsbronne: spellyste, grammatikas, woorde-boeke, handboeke, ens.
Hoe?
Kontroleringsinstansies: skole, uitgewers, media, ens.
Hoekom?
Vir gebruik in verskillende:
modusse (gesproke en geskrewe)
style (publiek en privaat, formeel en informeel)
kommunikatiewe domeine (opvoeding/skool, politiek en administrasie, wetenskap en tegnologie, godsdiens, literatuur, regsgeleerdheid, massamedia en gespreksituasies)
Probleem …
Waarde wat aan die standaardtaal geheg word:
Kennis van die standaard beskou as ’n kulturele maatstaf wat die spreker of skrywer se sosiale, opvoedkundige en dikwels ook morele stand in die samelewing simboliseer.
Hoekom?
Maar: Wie besluit hoe die standaardtaal moet lyk?
Diegene wat op sosiale, ekonomiese, kulturele of politieke gebied dominant is.

40
Q

Hoe lyk die standaardtaal dus?

A

Gevolg?
Die standaardtaal is gewoonlik gebaseer op die variëteit wat gebruik word in ’n bepaalde streek of deur ’n deel van die taalgemeenskap wat ekonomies, polities of maatskaplik ’n dominante rol in ’n taalgemeenskap speel (Taalkommissie, 2019:733).
To choose any one variety as a norm means to favor the group of people speaking that variety. It gives them prestige as norm-bearers and a headstart in the race for power and position (Haugen 1966:18).

Gevolg vir ander variëteite van die taal?Stigmatisering, waardevermindering
“lelik”, “minder suiwer”, “onbeskaafd”, “platvloers”
Gevolg vir sprekers van ander variëteite van die taal?
Uitsluiting by gesaghebbende domeine nodig vir sosiale mobilisering
Status van die standaardtaal?
Polities/ideologies NIE taalkundig

41
Q

Wat van Afrikaans standaard

A

Kunsmatige standaard?
Redes vir bg.:
1. Vernederlandsing van Afrikaans
2. Miskenning van Engelse invloed op Afrikaans
3. Miskenning van die ander variëteite van Afrikaans

42
Q
  1. Vernederlandsing
A

Nederlandse Statebybel (1933):
Welgelucksalich is de man, die niet en wandelt in den raet der godtloosen, noch staet op den wech der sondaren, noch sitt in’t gestoelte der spotteren.
Afrikaanse Bybel (1933):
Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie.
Afrikaanse Bybel (1983):
Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie.

43
Q
  1. Engelse invloed
A

Van aand gaan ons practice by die pastorie – wil jy ni saam gaan ni? Connie Newnham zal dar wees, en dan zal ons net ’n jolly aand deurbring. Ik zal so like dat jy ver haar ontmoet. Zy is altyd zo bright, al is dit maar treurig in hulle huis dan lag zy altyd. Ons het di pledge gesign om ver Dr. Newnham aan te moedig om ver hom terug te hou van di drank. Ons draag now almal wit ribbons want ons behort aan di association. Een van di dage gaan ons Dr. Newnham vra om di pledge te sign en dan kry hy oek ’n ‘white ribbon’.
(Brief van Johanna Brümmer, gedateer 10 Mei 1895, aangehaal in Deumert, 2004: 266-267)

44
Q
  1. Miskenning van die ander variëteite van Afrikaans
A

Variëteite van Afrikaans
Vandag tref ons die mees onsuiwere Afrikaans nog maar net by kleurlinge, verengelstes en halfopge-voedes, en helaas! by amptenare.

45
Q

Toekoms van standaardtale

A

Wat nou?
Einde van die standaardtaal? (destandaardisering)
Waarde van standaardtale:
Bo-dialektiese kommunikasiemedium
Medium vir geskrewe kommunikasie
Hoërvlak-beroepsbeoefening
Onderrigmedium
Mediataal
Medium vir tweedetaalaanleerders

46
Q

Herstandaardisering

A

Verskillende perspektiewe:
Nuwe basisvariëteit
Probleem?
Gelykevlakperspektief t.o.v. variëteite

= doelbewuste taalbeplanning van bo en van onder wat daarop gemik is om die vorm en funksie van ’n standaardtaal te hersien en die taalgedrag van ’n spraakgemeenskap te beïnvloed ten einde ’n demokratiese standaard daar te stel. Dit behels die regstelling van een of ander sosiale ongeregtigheid in die spraakgemeenskap deur die standaardisering van die betrokke taal op ’n breër variëteitbasis sodat die standaardtaal meer inklusief gemaak word om daardeur alle sprekers te bemagtig. (Odendaal 2013)
= demokratiserende taalbeplanning

47
Q

Herstandaardisering as demokratiserende taalbeplanning

A
  1. Afbreek van negatiewe persepsies oor nie-standaardvariëteite
    Gebruik in verskillende domeine waar standaard voorheen gebruik is
  2. Verbreding van perke van aanvaarbaarheid
    Maak mense bewus van gelykwaardigheid van variëteite
    Groter verdraagsaamheid t.o.v. gebruik van variëteite
    Maak deel van sillabus
  3. Verbreding van standaard
    Harmonisering van variëteite
  4. Minder preskriptiewe benadering tot standaardi-sering
    Empiriese beskrywing
    Deskriptiewe/proskriptiewe benadering
  5. Bo-na-onder én onder-na-bo taalbeplanning
    Standaardisering hoofsaaklik bo-na-onder proses = behels institusionele inmenging – word uitgevoer deur gesaghebbende instansies soos regering en akademies
    Herstandaardisering moet ook onder-na-bo proses wees = deelname deur hele spraakgemeenskap
48
Q

Herstandaardisering Positiewe gevolge:

A

Psigologiese bemagtiging – groter gevoel van eienaarskap; stuit taalsterfte
Intellektuele bemagtigting – vergemaklik verwerwing van standaard
Ekonomiese bemagtiging – verhoog skolastiese prestasie
Ideologiese bemagtiging – verminder eksklusiewe en uitsluitende mag van standaard
Destandaardisering teenwerk
Diglossie teenwerk

49
Q

Herstandaardisering Negatiewe gevolge:

A

Diglossie aanhelp
Teenstand van elite – bevestiging van bestaande standaard
Intrataalkonflik – moontlike taalsterfte

50
Q

intertekstualiteit

A

Doelbewuste verwysings in ’n teks na ander tekste (deur outeur)
Tekstuele laag wat by primêre teks ingeweef word
Primêre teks kan sonder begrip van interteks gelees word
MAAR kennis van die interteks ontsluit nuwe betekenislaag in / nuwe perspektief op primêre teks
L.W. Nie net ’n kwessie van literêre invloede nie

Tekste bestaan nooit in isolasie nie
Is altyd in gesprek met mekaar (of outeur dit wil of nie)
Geld nie net vir geskrewe literêre werke nie, maar geskiedenis en kultuur (teks word baie wyd geïnterpreteer)
Elke leser bring hulle eie kennis van tekste na die lees en interpretasie van ’n bepaalde teks

51
Q

Julia Kristeva(1941–)

A

Bulgaars-Franse filosoof, letterkundige, psigoanalis, semiotikus, feminis
Skep term “intertekstualiteit”

52
Q

Mikhail Bakhtin (1895–1975)

A

Russiese linguis en letterkundige
Belangstelling in semiotiek
Word as een van die Russiese Formaliste gereken
Werk in 1961 herontdek

53
Q

Ontstaan van basiese omskrywing 2

A

(teks nie alleen, almal bring perspektief)

Term eerste deur Julia Kristeva gebruik (intertextualité) in 1966 (aanbod van Bakhtin se werk)
Sy bring Russiese Formaliste & Ferdinand de Saussure se werk oor taal & taalkunde vir die eerste keer bymekaar
Spesifiek Bakhtin se idees van dialogisme & heteroglossia
Idees opgeneem & verfyn deur Roland Barthes & Michel Foucault

54
Q

Omskrywing van heteroglossia

A

At any given time, in any given place, there will be a set of conditions—social, historical, meteorological, physiological— that will insure that a word uttered in that place and at that time will have a meaning different than it would have under any other conditions; all utterances are heteroglot in that they are functions of a matrix of forces practically impossible to recoup, and therefore impossible to resolve” (Bakhtin, 2008:428).

55
Q

Omskrywing van dialogisme

A

“Everything means, is understood, as a part of a greater whole—there is a constant interaction between meanings, all of which have the potential of conditioning others. Which will affect the other, how it will do so and in what degree is what is actually settled at the moment of utterance” (Bakhtin, 2008:426).

56
Q

Omskrywing van intertekstualiteit

A

“It has nothing to do with matters of influence by one writer upon another, or with the sources of a literary work; it does, on the other hand, involve the components of a textual system such as the novel, for instance. It is defined in La Révolution du langage poétique as the transposition of one or more systems of signs into another, accompanied by a new articulation of the enunciative and denotative position” (Roudiez, 1980:15).

57
Q

Implikasies intertekstualiteit

A

Tekste word nie net geskep deur outeur se kennis van tekste & taal nie
Leser bring ook eie kennis – ook van ander tale en tekste in ander tale – wat hulle interpretasie van / belewenis van / interaksie met die primêre teks beïnvloed
Tekste dus voortdurend onderworpe aan verandering omdat mense se interaksie met hulle verskil