Kreatiewe Denke (Gr10 & 11) Flashcards

1
Q

Wat is die drie sleutelelemente wat die 3 P-model uit bestaan?

A

Persoon, Prosess, Produk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waaroor gaan die eerste element in die 3 P-model, Persoon?

A

Dit is die persoon (die entrepreneur en sy/haar span) wat die belangrikstee pomponent van die kreatiwiteitsproses is in ‘n besigheidsomgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die linkerbrein laat watse tipe denke toe?

A

Logiese, rasionele, wiskundige, en gedetailleerde denke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die regterbrein laat watse tipe denke toe?

A

Kuntige, emosionele, buigsame, en oorspronklike denke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watse drie faktore vorm deel van ‘n kreatiewe persoon?

A

Kundigheid, Motivering, kreatiewe denkvaardigheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat sluit kundigheid in?

A

Sluit in ‘n persoon se kennis, vaardighede en ervaring wat in ‘n sekere situasie toegepas kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat beslryf motivering, as ‘n faktor van ‘n kreatiewe mens?

A

Motivering kan beskryf word as ‘n katalisator wat ‘n handeling of aksie aanmoedig. Motivering kan die vorm van ‘n intrensieke of ekstrensieke belonning aanneem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is kreatiewe denkvaardighede?

A

‘n Manier waarop mense dink om probleme op te los.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waaroor gaan die tweede element in die 3 P-model, Proses?

A

Verwys na die proses wat toegepas word om kreatief te dink

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die vier stappe van kreatiewiteit?

A

1) Indeitifiseer ‘n geleentheid gebaseer op ‘n behoefte wat nie bevredig is nie.

2) Bedink die idee tot jy seker is jy verstaan dit heeltemal.

3) Verander die idee in ‘n produk of diens wat teen ‘n wins verkoop kan word.

4) Patenteer of kopiereg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is drie probleemoplossing-tegnieke vir kreatiewiteit?

A

SSGB analise, dinkskrum, PESTLE, 5W en H, Assossiasie, probleem-ommekering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarnaa verwys die 5W en H probleem oplossings tegniek?

A

Hierdie tegniek verei dat die persoon die volgende moet vra om kreatief ‘n probleem te kan oplos - Wie?, Wat?, Waar?, Wanneer?, Waarom?, Hoe?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarnaa verwys die Assosiasie-tegniek vir probleem oplossing?

A

Hierdie tegniek vereis dat ‘n persoon verbande tussen verbandhoudende of nie-verbandhoudende konsepte, situasies, voorwerpe, prosesse of idees kan identifiseer om ‘n probleem op te los.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waarna verwys die probleem-ommekeringtegniek?

A

Probleem-ommekering dwing ‘n persoon om die probleem van alle kante te bekyk, om sodoende die hele probleem te kan oorweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waaroor gaan die derde element in die 3 P-model, Produk?

A

Moontlike opsies wat die entrepreneur aan kan dink om ‘n idee te kry wat in ‘n besigheidsgeleentheid omskep kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom is dit belangrik vir ‘n entrepreneur om sy/haar idees vir produkte of dienste te beskerm?

A

Wat dit kan maklik gekopieer word en ‘n ander naam gegee word.

17
Q

Wat is 5 maniere waarop ‘n entrepreneur sy/haar intellektuele eiendom kan beskerm in Suid-Afrika?

A

Patente, lisensiering van bedryfkennis, handelsmerke, onwettige mededinging, kopiereg.

18
Q

Waarna verwys ‘n kreatiwiteitsblok?

A

Die onvermoe om ‘n probleem op te los.

19
Q

Waarna verwys inheemse denke?

A

Na die maniere van at mense weet/ken/sien hoe dinge geproduseer word wat van gelag tot gelsag oorgelewer word in ‘n spesifieke land of area.

20
Q

Wat is die vier pilare van kreatiwiteit?

A

Vlothieid, buigsaamheid, oorspronklikheid, en uitbreiding.

21
Q

Wat beskryf die pilaar vir kreatiwitteit, vlotheid?

A

Om te kyk na die vermoe om verskeie en verskillende ideaas te genereer wat ontwikkel kan word deur kreatiewe denke en dinkskrumsessies in groepe, maar ook tussen groepe.

22
Q

Wat beskryf die pilaar vir kreatiwitteit, buigsaamheid?

A

Om te kan kyk na konspete vanuit verskillende ooogpunte en die implikasies te verstaan as klein veranderings aan huidige produkte aangebring word.

23
Q

Wat beskryf die pilaar vir kreatiwitteit, oorspronklikheid?

A

Verwys na die vermoe om unieke idees te ontwikkel wat die sprankel van nuutheid en kreatiwiteit bevat.

24
Q

Wat beskryf die pilaar vir kreatiwitteit, uitbreiding?

A

Dit gaan oor die byvoeging van detail en diepte tot verskillende oplossings.

25
Q

Hoekom is dit belangrik om kreatief in ‘n besigheids konteks te wees?

A

Potensiaal om beter te wees as jou mededingers, om prosesse, produkte, of tegnologie te innoveer, probleme op te los, dink buite die boks, en laat toe om aanpasbaar en uniek te wees as ‘n besigheid.

26
Q

Waarvoor staan die akroniem SCAMPER

A

Substitute (vervanger), Combine (kombineer) Adapt (aanpas), Modify (wysig), Put to a new use (‘n nuwe gebruik), Eliminate or elaborate (elimineer of brei uit), Reverse (omkeer).

27
Q

Wat is die stappe van die kragveld-analise?

A

1) Definieer die probleem
2) Definieer die doel van die verandering
3) Identifiseer dryfkragte
4) Identifiseer beperkende kragte
5) Ontwikkel ‘n ander strategië

28
Q

Wat is stuikelblokke vir kreatiwiteit?

A
  • Vrees vir foutiewe antwoorde.
  • Te min slaap.
  • Roetine-denke / logiese denke.
  • Denkpatroon vna “ waarom verander”
  • Houding van “Ek is nie kreatief nie”
  • Bestuurders wat alles wil beheer.