LE 1 Flashcards

1
Q

Definisie van ouditkunde

A

‘n Sistematiese ondersoek ten einde redelike gerusstelling te verkry dat die finansiële state as ‘n geheel vry is van wesenlike wanvoorstelling voortspruitend uit bedrog/foute ten einde die ouditeur in staat te stel om ‘n mening uit te spreek of dit voorberei is, in alle wesenlike opsigte, in ooreenstemming met ‘n toepaslike verslaggewingsraamwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Tipes Ouditeure

A
  • Eksterne Ouditeur
  • Interne Ouditeur
  • Regeringsouditeure
  • Forensiese Ouditeure
  • Spesiale Doel Ouditeure
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Eksterne Ouditeure:

A
  • Hulle lewer ‘n onafhanklike mening oor ‘n maatskappy se finansiële state.
  • Hulle verhoog die vertroue in finansiële inligting vir gebruikers van die state.
  • Geregistreer by die Onafhanklike Reguleringsraad vir Ouditeure (ORRO/IRBA).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Interne Ouditeure:

A
  • Hulle voer onafhanklike opdragte uit namens ‘n maatskappy se direksie.
  • Hulle evalueer die doeltreffendheid en koste-effektiwiteit van die interne beheerstelsels.
  • Hulle is werknemers van die maatskappy, maar handhaaf ‘n mate van onafhanklikheid.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Regeringsouditeure:

A
  • Hulle is soortgelyk aan interne ouditeure, maar ondersoek regeringsdepartemente.
  • Hulle evalueer finansiële aangeleenthede en verhoog vertroue in die regering se bestuur.
  • Hulle (Ouditeur-Generaal) is regeringswerknemers maar handhaaf onafhanklikheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Forensiese Ouditeure:

A
  • Hulle ondersoek finansiële wanbestuur, diefstal, of bedrog.
  • Hulle funksioneer onafhanklik van die entiteit wat ondersoek word.
  • Hulle verhoog vertroue in finansiële bewyse vir regskundige of ondersoekdoeleindes
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Spesiale Doel Ouditeure

A
  • Hulle spesialiseer in spesifieke velde, bv. omgewingsouditering of BTW-ouditering.
  • Hulle verhoog vertroue in nakoming of korrektheid binne hul gespesialiseerde area.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Postulate:

A
  • Postulate word beskou as die filosofiese grondslae van ‘n dissipline (basiese beginsels).
  • Finansiële data is verifieerbaar.
  • Daar is nie noodwendig botsing van belange tussen die ouditeur en die bestuur nie.
  • Die finansiële state en ander inligting voorgelê vir bevestiging, is vry van sameswerings en onreëlmatighede.
  • Interne beheermaatreëls verminder die waarskynlikheid van foute en onreëlmatighede.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Postulate (vervolg):

A
  • Konsekwente toepassing van IFRS het ‘n redelike weergawe tot gevolg.
  • Dit wat waar was in die verlede, sal steeds waar wees, tensy die teendeel bewys word.
  • Wanneer die ouditeur finansiële data ondersoek ten einde ‘n onafhanklike mening uit te spreek, handel hy/sy eksklusief in sy/haar hoedanigheid as ouditeur.
  • Die professionele status van die onafhanklike ouditeur bring meegaande professionele verpligtinge mee.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Eksterne ouditeure:

A

Geregistreerde ouditeure behartig oudits en onafhanklike oorsigte van finansiële state. Die grootste verskil tussen ‘n oudit en ‘n oorsig is die aard en omvang van die werk wat verrig word, en gevolglik die vlak van gerusstelling wat die ouditeur bied.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarom is daar n behoefte aan ouditeure?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gerusstellingsdienste en die verwagtingsgaping:

A

Die gaping ontstaan weens die verskil tussen ouditeure se rol en verantwoordelikhede en die samelewing se verwagtinge van hulle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Redelike gerusstelling

A

Redelike gerusstelling is ‘n hoë, maar nie absolute nie, vlak van gerusstelling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Beperkte gerusstelling

A

Beperkte gerusstelling is ‘n laer, maar nogsteeds betekenisvolle vlak van gerusstelling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Absolute gerusstelling

A

Absolute gerusstelling is onhaalbaar weens inherente beperkings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

SAICA

A

Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters

17
Q

ACCA

A

Vereniging van Geoktrooieerde Gekwalifiseerde Rekenmeesters

18
Q

CIMA

A

Geoktrooieerde Instituut van Bestuursrekenmeesters

19
Q

SAIPA

A

Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters

20
Q

Beperkings van ‘n oudit (vervolg)

A
  • Die inherente beperkings van rekeningkundige en interne beheerstelsels.
  • Tydigheid van finansiële verslagdoening en die balans tussen voordeel en koste.
  • Ander aangeleenthede wat die inherente beperkings van ‘n oudit raak.
21
Q

Die finansiële state ouditaanstelling - Direkteure:

A
  • Verantwoordelik vir die bestuur van die maatskappy.
  • Rapporteer die resultate van hul bestuur aan die aandeelhouers deur middel van bewerings/stellings in die jaarlikse finansiële state.
  • Verantwoordelik vir die voorbereiding van die finansiële state ingevolge ‘n toepaslike finansiële verslagdoeningsraamwerk (bv. IFRS).
22
Q
A