Nuwe Woorde Flashcards
Intensief
Baie mense, baie hande, baie arbeid.
Ekstensief
Baie grond, plase dek groot gebiede, normaalweg veeboerdery, veralmin droë gebiede
Besproeiing
Water is swaar so die grond moet plat wees of naby ‘n dam of rivier. Pompe en kanale kan gebruik word om grond te besproei, die gewone boere sal van elek afhanklik wees
Veeboere
Boere wat meestal met hoefdiere boer.
Kommersieel.
Gewasse word v kontant verkoop. Dit is ‘n markstelsel. Hul kweek wat d aanvraag is, daar is altyd ‘n oorskot. Met d kontamt kan jy koop wat jy nodig het.
Monokultuur
1 tipe gewas word oor groot gebied verbou. Gespesialiseerde toerusting word benodig.
Bestaansboere
Die mense wat uit d grond uit lewe en afhanklik is vd regte klimaat. Enige ramp sal hongersnood veroorsaak.
Alleeneienaar
D persoom kam bewys lewer dat hy d grond gekoop het. Hy neem besluite sonder om ander mense te raadpleeg.
Kollektiewe/ gemeenskaplike eienaarskap
Die grond behoort aan d gemeenskap. ‘n Hoofman moet geraadpleeg word. Geen koopbewys vd grond is beskikbaar nie.