Leereenheid 5: Ontasbare Bates Flashcards

1
Q

BATE - Definisie

A

BATE: hulpron wat deur die entiteit beheer word as gevolg van gebeurtenis in die verlede, waaruit toekomstige ekonomiese voordele na verwagting na die entiteit sal vloei

Beheer jy hom?

Wie kry die toekomstige ekonomiese voordele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

2 Tipes ontasbare bates

A
  1. Nie fisiese substansie
  2. Identifiseerbaar
  3. Niemoneter

(Let wel: Kan in sommige gevalle fisiese substansie hê soos bv. Regsdokument vir patent.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Voorbeelde

A
  • Rekenaarsagteware
  • Verbanddiensregte
  • Modelle
  • Kopieregte
  • Patente
  • Films
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Kriteria
IDENTIFISEERBAAR WANNEER:

A

skeibaar van die entiteit en kan oorgedra word (dus nie klandisiewaarde (goodwill) nie)

OF

afkomstig van kontraktuele en wettige regte (of dit nou skeibaar en oordraagbaar is of nie.)

(Albei die kriteria moet nagekom wees voordat jy die OB sal kan erken  andersins gaan die uitgawes deur die SWVenAOI)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Erkenning

A

EERS as dit WAARSKYNLIK is dat daar toekomstige ekonomies voordele gaan wees.

EN

As die kostes van die BETROUBAAR gemeet kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Aanvanklike meting

A

Wanneer ʼn ontasbare bate gekoop word, kan die koste daarvan gewoonlik betroubaar gemeet word, en bestaan uit die volgende:

die koopprys, ingesluit invoerbelasting en ander nie-verhaalbare aankoopbelasting nadat handelskorting en afslag afgetrek is; en

enige direkte toeskryfbare koste om die bate gereed vir beoogde gebruik te kry.

Verkryging as deel van besigheidssamevoeging  Example 16.2

Verkryging deur ruiltransaksies  Klasoefening 2; Example 16.3

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Oefening 1:
Koste van ʼn afsonderlike verkrygde ontasbate bate
Kriek Bpk bekom ‘n uitsaailisensie vir ‘n plaaslike radiostasie. Die volgende addisionele
kostes is ten opsigte van hierdie verkryging aangegaan:

BTW koers is 15%
R
Gelde van professionele uitsaaikonsultant (ingesluit BTW) 11 400
Regsgelde (ingesluit BTW) 5 700
Toewysing van geld deur bestuur spandeer (werknemersvoordele) 30 000

Die koopsom sal vereffen word deur 200 000 aandele in Kriek Bpk uit te reik. Hierdie
aandele het op vereffeningsdatum teen R2,00 per aandeel verhandel.

Van u word verlang:
Indien Kriek Bpk geregistreer is vir BTW doeleindes, bereken die bedrag van die uitsaai lisensie
wat gekapitaliseer kan word.

A

Billike waarde van aandele (2 x 200 000) 400,000

proffesionele fooie ( 11,400 x 100/115) 9,913

Regsgelde ( 5,700 x 100/115) 4,957

Bestuurskoste 30,000

=Uitsaailisensie gekapitaliseer 444,870

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Oefening 2: Ontasbare bates in ʼn ruil transaksie
Meyer Bpk is ‘n vervaardiger van gespesialiseerde masjinerie. Combrink Bpk is egter die
geregistreerde eienaar van die enigste twee lisensies om produk Z, wat deur Meyer Bpk
se masjinerie vervaardig word, te vervaardig. Combrink Bpk besit nie die kundigheid of kapasiteit
om die gespesialiseerde masjinerie wat benodig word om produk Z te produseer, te
vervaardig nie

Meyer Bpk en Combrink Bpk gaan die volgende ooreenkoms aan wat vir beide partye voordelig
sal wees:

Meyer Bpk sal twee van die gespesialiseerde masjiene aan Combrink Bpk lewer in ruil vir een van
Combrink Bpk se lisensies. Die lisens is geldig vir ‘n termyn van vyf jaar waarna dit teen ʼn
beduidende koste hernu moet word.

Gestel die billike waarde van die lisensie is beskikbaar - die waarde is R500 000.
Die billike waarde van ‘n masjien word op R300 000 geraam en die koste vir Meyer Bpk
om een masjien te vervaardig is R200 000.

Van u word verlang:
Joernaliseer die bogenoemde transaksies vir Meyer Bpk:

A

Ontasbare bates - Lisensie (SFP) 600,000 (2 x 300 000)
Inkomste (SWVAOI) 600,000

Koste van verkope (SWVAOI) 400,000 (2 x 200,000)
Handelsvoorraad (SFP) 400,000

In hierdie geval sal die lensensie teen R400,000 (200,000 x 2) erken word. Indien die waardie van die lisensie en die masjinerie nie bepaal word nie bepaal IAS die volgende

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Intern gegenereerde OB

Verdeel in twee fases:

A

Navorsingsfase
Ontwikkelingsfase

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Navorsing:

A

lae vlak van sekerheid tov toekomstige ekonomiese voordele (tev)  afgeskryf na SWVAOI

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Ontwikkeling:

A

van plan / ontwerp met oog op produksie; kan skatting maak tov t.e.v  kostes word gekapitaliseer na SFP as alle kriteria voldoen word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Kriteria vir kapitalisering van ontwikkelingskostes:

A

Tegniese uitvoerbaarheid
Voorneme om te voltooi en te gebruik/ te verkoop
Vermoë om OB te gebruik / te verkoop
Kan demonstreer hoe die OB toekomstige ekonomiese voordele moontlik kan genereer
Genoegsame tegniese, finansiële en ander hulpbronne
Betroubare meting van uitgawes toeskryfbaar aan die ontwikkeling van die OB

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Daaropvolgende meting

Kostemodel =

A

koste - (opgehoopte amortisasie + waardedalingsverliese)  Klasoefening 4; Example 16.7)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Daaropvolgende meting

Herwaardasie model =

A

= Billike waarde op datum van herwaardasie – (daaropvolgende amortisasie + waardedalingsverliese)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Oefening 3: Navorsings- en ontwikkelingskoste

Fourie Bpk, ‘n motorvervaardiger, het ‘n navorsingsafdeling wat gedurende die huidige
finansiële jaar aan die volgende projekte gewerk het:

  • Projek I: Die ontwerp van ‘n stuurmeganisme wat nie soos ‘n konvensionele stuurwiel
    werk nie, maar op impulse van die bestuurder se vingers reageer.
    Motorvervaardigers is baie skepties oor hierdie projek
  • Projek II - Die ontwerp van sweisapparaat wat elektronies in plaas van meganies
    beheer word. Verskeie groot aanlegte het al hieroor navraag gedoen en is uiters
    entoesiasties. Hierdie projek voldoen reeds sedert die begin van hierdie jaar aan die
    erkenningskriteria vir ontasbare bates.

Die volgende is ʼn opsomming van uitgawes wat in die betrokke afdeling aangegaan is:

Grondstof en dienste:
algemeneem - 128 000
Projek 1 - 935 000
Projek 2 - 620 000

Arbeid
- Direkte arbeid
- Afdelingshoof
- Administratiewe personeel
Bokoste
- Direk
- Indirek
Die afdelingshoof het 15% van sy tyd aan Projek I en 10% daarvan aan Projek II bestee.

Van u word verlang:
Bepaal die kapitaliseerbare ontwikkelingskoste vir die verslagdoeningstydperk.

A

Projek I: R1 450 000
600 000 + 320 000 + (10% x 400 000) + 410 000 + 60 000

Dt: Ontasbare bate 1 450 000
kt: Bank/Krediteur 1 450 000

Projek II:

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Amortisasie:

Bepaalde nutsduur:

A

OB word geamortiseer oor ‘n bepaalde nutsduur tydperk vanaf die datum wat die bate beskikbaar is vir gebruik

17
Q

Onbepaalde nutsduur:

A

OB word minimum op jaarlikse basis vir waardedaling getoets

18
Q

Amortisasie metodes:

A

Reguitlyn metode
Verminderde saldo metode
Produksieeenheid metode

19
Q

Hantering van herwaardasies

A

Een been –> dt/kt OB
Ander been word soos volg hanteer:

Toename in BW: Kt “herw. surplus“ (AOI)
Afname in BW: Dt “herw. surplus“ (AOI)

________________________________
Historiese drabedrag

Afname in BW: Dt “herw. uitgawe” (W/V)
Toename in BW: Kt “herw. inkomste” (W/V

20
Q

Oefening 4: Kosprysmodel
Louw Bpk ontwikkel ‘n nuwe produk en kapitaliseer tussen 31 Julie 2020 en
31 Desember 2020 ‘n bedrag van R150 000 as ontwikkelingskoste. Op 1 Januarie 2021
word die nutsduur van die ontwikkelingskoste as vyf jaar geraam aangesien die verwagte
lewensduur van die produk wat uit die ontwikkelingkoste voortspruit, vyf jaar is

Van u word verlang:
Joernaliseer die bogenoemde transaksie vir die jaar geëindig 31 Desember 2020 en 2021 en
bereken die drabedrag van die ontasbare bates aan die einde van 31 Desember 2021

A

Joernaal:

Dt: OB: Ontwikkelingskoste 150,000
Kt: Bank 150,000

DT: Ammortisasie 30,000
KT: Opgelope ammortisasie 30 ,000

Drabedrag van ontasbare bates soos op 31 Desember 2021:

Ontwikkelingskoste gekapitaliseerd 150,000
Amortisasie (30,000)
Drabedrag aan die einde van 31 Desember 2021 = 120,000

21
Q

Oefening 5: Ontasbare bate met ʼn nutsduur
Roets Bpk verkry op 1 Januarie 2019 ‘n lisensie om rekenaarsagteware vir die bestuur van
voorraad te gebruik teen ‘n koste van R27 000. Hierdie lisensie het geen tydsbeperking op
nie. Dit is egter die beleid van die entiteit om elke drie jaar die rekenaarstelsels op te gradeer
met die nuutste beskikbare sagteware. Aanvaar daar bestaan ‘n aktiewe mark vir hierdie
tweedehandse sagtewarelisensies. Roets Bpk verwag om die lisensie oor drie jaar teen ʼn
waarde van ongeveer R6 000 tweedehands te kan verkoop.

Van u word verlang:
Bereken die amortisasie vir die 2019 finansiële jaar

A

27,000 - 7,000 / 3
= 20,000/3
=

22
Q

Oefening 5: Ontasbare bate met ʼn nutsduur
Roets Bpk verkry op 1 Januarie 2019 ‘n lisensie om rekenaarsagteware vir die bestuur van
voorraad te gebruik teen ‘n koste van R27 000. Hierdie lisensie het geen tydsbeperking op
nie. Dit is egter die beleid van die entiteit om elke drie jaar die rekenaarstelsels op te gradeer
met die nuutste beskikbare sagteware. Aanvaar daar bestaan ‘n aktiewe mark vir hierdie
tweedehandse sagtewarelisensies. Roets Bpk verwag om die lisensie oor drie jaar teen ʼn
waarde van ongeveer R6 000 tweedehands te kan verkoop.

Gedurende 2020 vind daar beduidende styding in die prys van tweedehandse sgateware
plaas.

Die reswaarde van die sagtewaarde word hersien na R11 000.

Van u word verlang:
Bereken die amortisasie vir die 2020 finansiële jaar

A

Drabedrag - nuwe reswaarde
R20,000 - 11,000
= R9,000

23
Q

Voorbeelde van koste wat by die waarde van die Ontasbare Bate gevoeg word

A
  • Wernemers voordele
  • Professionele kostes
  • Toetsing of die bate reg funksioneer
24
Q

Voorbeelde van kostes wat nie by die waarde van die Ontasbare Bate gevoeg sal word nie

A
  • Die koste om ‘n nuwe produk of diens aan te bied
  • Die koste of besigheid in ‘n nuwe plek of nuwe klas van kliente te doen
  • admin of ander bokoste