Raamstrukture Flashcards
Wat is die definisie van ń raamstruktuur
Is ń oop struktuur, dit bestaan uit verskeie gedeeltes wat dele genoem word en sommige raamstrukture word kappe genoem
Wat is die raamstruktuur se naam wat die dak van ń huis stut
Dakkappe
Wat kan dakkappe gemaak kan word
Staal of hout
Wat word die afstand tussen mure van ń gebou wat die dakkappe stut genoem
Spanwydte
Noem die dele van ń dakkap
Muurplaat Hoofstaander Span Balk Bindbalk Hangstyl Dak Helling
Noem die 4 kragte wat in ń struktuur kan inwerk
Span-, druk-, skuif- en wringkrag
Wat word spankrag ook genoem
Trekkrag
Trekkrag trek aan ń deel deur wat te doen
Dit te strek
Wat noem ons ń deel wat in spanning is
Ń bint
Wat word drukkrag ook genoem
Kompressiekrag
Wat word gedoen om drukkrag op ń deel te sit
Saam te pers
Wat word ń deel genoem onder drukking
Ń stut
Wat is skuifkfag geneig om te doen
Te sny
Noem ń voorweep wat skuifkrag uit voer
Ń skêr
Wat is wringkrag geneig om te doen
Om ń deel te draai