Tekenkonvensies Flashcards

1
Q

Beskryf die buitelyn

A

Hierdie dun, donker lyne, die rande van die voorwerp wat ons kan sien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beskryf die Konstuksielyne

A

Dun ligte lyne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskryf die versteekte detaillyne

A

Dun en donker maar gebroke lyntjies met gereelde gapings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskryf die middellyne

A

Dun medium-donker lyn met ń lang lyn gevolg met ń klein lyntjie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly