Toets 2 Flashcards

1
Q

Produksiefaktore

A
  • Kapitaal
  • Arbeid
  • Natuurlike hulpbronne
  • Entrepreneurskap
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Geleende Kapitaal

A

Geld wat by friende, familie of ñ bank geleen is.Jy sal hierdie geld moet terugbetaal dikwels met rente.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Eie kapittaal

A

Jou eie geld wat jy gespaar of geerf het en wat jy in jou besigheid bele.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Arbeid

A

Is die mense of arbeidsmag van ñ land - die getal mense wat oud genoeg is om te werk, hulle vaardigheidsvlakke en die verskillende soorte vaardighede wat hulle het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Drie soorte arbeid

A
  • Ongeskoolde arbeid
  • Halfgeskoolde arbeid
  • Geskoolde arbeid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ongeskoolde arbeid

A

Werk wat nie ñ hoe vlak van vaardigheid of onafhanklike oordeel verg nie en wat dikwels fiesiese arbeid behels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Halfgeskoolde arbeid

A

Werk wat ñ mate van vaardigheid, opleiding en onafhanklike oordeel verg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Geskoolde arbeid

A

Werk wat ñ hoë vlak van vaardigheid, opleiding en onafhanklike oordeel verg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die rol van werkers in ñ besigheid (menslike kapittaal)

A
  • Bring idees en kreatiwiteit na die besigheid
  • Doen ondervinding op in hulle werk
  • Groei profesioneel
  • Leer nuwe vaardighede aan
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Billike indiensnemings praktyke

A

Indiensnemingspraktyke wat op goeie arbeidsverhoudinge fokus.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Arbeids verhoudinge

A

Die manier waarop werkgewers en werknemers in die die werksplek met mekaar kontak het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wette wat billike arbeidspraktyke verseker

A
  • Wet op Arbeids-verhoudinge
  • Wet op basiese Diensvoorwaardes
  • Wet op beroepsgesondheid en -veiligheid
  • Wet op vergoeding vir beroepsbeserings en siektes
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wet op arbeids-verhoudinge

A

Bevorder maatskaplike geregtigheid, vrede en demokrasie in die werkplek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wet op basiesie Diensvoorwaardes

A

Beskerm werknemers teen uitbuiting deur hulle werkgewers deur goed soos werksure, verlof, betaling en afbetaling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wet op beroepsgesondheid en -veiligheid

A

Hoe werkgewers moet seker maak dat hulle besighede nie hul werknemers se gesondheid benadeel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wet op vergoeding vir beroepsbeserings en siektes

A

Spesifiseer hoe werkgewers werknemers en hulle families moet vergoed indien werknemers siek word of beserings opdoen, of sterf, terwyl hulle hul werk doen.

17
Q

Grond, water, lug, plante, minerale en diere is alles natuurlike hulpbronne wat saamgegroepeer wors as ‘grond’ .

A
  • Party besighede het meer natuurlike hulpbronne nodig as ander
  • Bv. ñ Besigheid wat houtmeubels maak het baie van die natuurlike hulpbron ‘ hout ‘ nodig, waar ñ besigheid wat rekenaars herstel het egter minder natuurlike hulpbronne nodig.
18
Q

Entrepreneurskap

A
  • Dit maak nie saak hoeveel natuurlike hulpbronne, kapitaal en arbeid vir ñ besigheid beskikbaar is nie, die besigheid sal nie kan funksioneer sonder die idees en aksies van n entrepreneur nie.
  • Entrepreneurskap is die produksiefaktor wat al die ander produksiefaktore bymekaarbring en hulle in werking stel.
19
Q

Vergoeding beteken betaling vir werk wat gedoen is of dienste wat gelewer is

A
  • Natuurlikehulpbronne. Huur
  • Arbeid. Salarisse en lone
  • Kapitaal. Rente
  • Entrepreneurskap. Wins