Vertikale Projektielbeweging Flashcards

1
Q

Projektiel

A

‘n Voorwerp waaraan ‘n beginsnelheid gegee is en wat dan slegs onder die invloed van die gravitasiekrag beweeg..

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vryval

A

Beweging waartydens die enigste krag wat op ‘n voorwerp inwerk, die gravitasiekrag is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly