Menslike Hulpbronne Flashcards

1
Q

Wat is die definisie van Werwing?

A

Proses wat besighede gebrek om openings in die besigheid the identifiseer en die beste kandidaat daarvoor te lok.
Mik om die kandidaat te vind met nodige kennis om die pos te vul.
Besighede kan interne/eksterne werwing gebruik, afhanged van die vereistes van die opening.
Dis n deurlopende proses as werknemers bevorder word of die werk verlaat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beskryf die Werwings Prosedure.

A

MHB berei n posbeskrywing voor om werwings behoeftes te identifiseer.
MHB moet die posbeskrywing en posspesifikasies aandui om die geskikte kandidaat te kry.
Berei n posontleding voor wat die posbeskrywing en posspesifikasies insluit.
Besluit op Interne-werwing om die geskikte kandidaat in die besigheid te kry.
As Interne-werwing onsuksesvol is moet eksterne-werwing oorweeg word.
As eksterne-werwing gedoen word moet die werwingsbron gekies word bv koerant.
Berei n advertensie voor met die relevante inligting.
Plaas advertensie in toepaslike media wat sal verseker die beste kandidaat doen aansoek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die verskil tussen posbeskrywing en posspesifikasies?

A

Posbeskrywing:
Beskryf pligte/verantw van spesifieke werk.
Skriftelike beskrywing van die werk se vereistes.
Beskryf die sleutelprestasie areas vir die spesifieke werk.

Posspesifikasies:
Spesifiseer die minimum aanvaarbare kwalifikasies nodig vir die werk.
Skriftelike beskryfwing van die spesifieke ervaring nodig vir die werk.
Beskryf die sleutelvereistes van die persoon wat die posisie sal vul.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is Interne Werwing? Noem die bronne.

A

Interne Werwing: Gebruik van Interne bronne om vaketures in die besigheid te adverteer.

Bronne: Oorvertel, Besigheids nuusbrief, kennisgewing bord van die besigheid, koppejag, interne bulletins, interne bestuursverwysings, Aanbevelings van huidige werknemers.

Eksterne Werwing: Gebruik van Eksterne bronne om vaketures buite die besigheid te adverteer.

Bronne: Werwingsagentskap, advertensieborde, plakate, koppejag, gedrukte-, sosiale-, elektroniese- media, netwerke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die Voordele en Nadele van Interne Werwing?

A

VOORDELE:

  • Vinniger om poste te vul, maklike plasing want bestuur ken klaar die werknemer se vaardighede en sterkpunte.
  • Bied geleenthede vir loopbane binne die besigh.
  • Opleiding is nie altyd nodig want werknemer her reeds begrip van die besigheid.
  • Verminder die kanse om werknemers te verloor omdat toekomstige loopbaan vooruitsigte beskikbaar is.

NADELE:

  • Aansoeke is beperk tot bestaande personeel.
  • Kan deur toemaak vir nuwe idees van buitestaanders.
  • Werknemers wat nie bevorder word nie kan gedemotiveerd voel.
  • Bevordering van werknemer kan jaloesie onder werknemers veroorsaak.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die Voordele en Nadele van Eksterne Werwing?

A

VOORDELE:

  • Groter aantal kandidate om van te kies.
  • Nuwe kandidate bring nuwe idees na die besigh.
  • Beter kans om geskikte kandidaat te kry met vaardighede wat nie baie opleiding kort nie.
  • Min konflik wat huidige werknemers mag he wat ook aansoek gedoen het vir pos.

NADELE:

  • Kan baie duur wees bv advertensie in koerante.
  • Inligting oor CV’s kan onbetroubaar wees.
  • Baie ongeskikte aansoeke kan die keuringsproses vertraag.
  • Nuwe kandidate kan lank vat om aan te pas by nuwe werk omgewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verduidelik die Keurings Prosedure.

A
  • Ontvang dokument bv aansoekvorms, sorteer volgens kriteria van werk.
  • Evalueer CV en skep n kortlys/sif aansoeke.
  • Gaan inligting en kontakverwysings na in CV’s.
  • Doen voorlopige siftende onderhoud om aansoeke wat ongeskik is vir die werk te identifiseer, al voldoen hulle aan die vereistes.
  • Toets kandidaat wat aansoek doen vir senior bestuurpos om te verseker beste kandidaat word gekies.
  • Voer onderhoud met kortlys kandidate uit.
  • Bied werk aan gekose kandidaat, skriftelik.
  • Sifting as deel van die keurings Prosedure.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die Doel van n onderhoud?

A
  • Verkry inligting oor sterk en swakpunte van elke kandidaat.
  • Help werkgewer om ingeligte besluite te neem oor mees geskikte kandidaat.
  • Om kandidaat se geskiktheid vir die werk te bepaal.
  • Evalueer vaardighede en persoonlike eienskappe van die aansoeker.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die Rol van die Onderhoudvoerder Voor die onderhoud?

A
  • Moet kern stel vrae ontwerp op grond van vaardighede wat benodig word.
  • Kontrolleer CV van elke kandidaat vir enige jets wat moontlik verduidelik moet word.
  • Bespreek en berei voor n lokaal vir die onderhoud.
  • Stel onderhoud datum en verseker dat elke onderhoud op dieselfde dag plaasvind.
  • Lig alle kortlys kandidate in kennis van datum en plek van die onderhoud.
  • Beplan program vir onderhoud en bepaal die the wat aan elke kandidaat toegeken moet word.
  • Lig alle paneellede in wat die onderhoud voer oor die datum/plek van die onderhoud.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die Rol van die Onderhoudvoerder Tydens die onderhoud?

A
  • Ken elke kandidaat dieselle hvlh tyd toe.
  • Stel lede van die onderhoudspaneel bekend aan elke kandidaat.
  • Stel die kandidaat gerus.
  • Verduidelik die doel van die onderhoud aan die paneel en die kandidaat.
  • Moenie die ondervraagde mislei nie.
  • Vermy diskriminerende vrae.
  • Verskaf geleentheid vir ondervraer om vrae te vra.
  • Sluit die onderhoud deur die kandidaat te bedank vir die onderhoud.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die Rol van die Kandidaat Tydens die onderhoud?

A
  • Groet die onderhoudvoerder met die naam, stewige handdruk en glimlag.
  • Luister noukeurig na vrae voor jy reageer.
  • Maak oogkontak en hou goeie lyftaal.
  • Vra duidelikheids vrae.
  • Wees neskurig en toon belangstelling in besigheid.
  • Toon respek, behandel onderneming met nodige belang.
  • Wees eerlik oor flute en se hoe jy dit hanteer het.
  • Ken jou sterk en swakpunte en wees bereid om dit te bepreek.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is in n Dienskontrak?

A
  • Datum van indiensneming.
  • Vergoeding.
  • Verlof.
  • Kontrakperiode.
  • Proeftydperk.
  • Titel/posisie.
  • Byvoordele/toelaes.
  • Posbeskrywing.
  • Posspesifikasie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Gee 6 redes hoekom n Dienskontrak sal eindig.

A
  • Onbevredigende werksuitvoering
  • Wangedrag
  • Bedanking
  • Aftrede
  • Aflegging
  • Afsterwe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die Regsvereistes van n Dienskortak?

A
  • Werkskontrak is n ooreenkoms tussen n werknemer en werkgewer en is wetlik bindend
  • Werknemer en werkgewer moet instep op enige verandering in die kontrak.
  • Werknemer en werkgewer moet die kontrak teken.
  • Dienskontrak moet die etiese en gedragskode insluit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Verduidelik wat Induksie is.

A
  • Nuwe werknemers moet vertroud wees met nuwe fisiese omgewing.
  • Verseker dat werknemers goed vertroud is met besigheid veiligheid regulasies en reels.
  • Werknemers moet ingelig word oor prosedures van die besigheid.
  • Moet Basiese kennis he van wat in die werk verwag word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die Doel van Induksie?

A
  • Stel nuwe werknemers bekend aan kollegas om verhoudings met mede-kollegas op verskillende vlakke te vesting.
  • Bekendstel van nuwe werknemers met organisasie struktuur.
  • Maak nuwe werknemers welkom deur hulle aan hul fisiese omgewing bekend te stel.
  • Gee nuwe werknemers Inligting oor uitleg van die gebou.
17
Q

Noem die Aspekte wat in die Induksieprogram ingesluit moet word.

A
  • Veiligheid voorskrifte en reels.
  • Oorsig van die besigheid.
  • Toer van die perseel.
  • Bespreking van die werknemers voordele.
  • Bespreking van die dienskontrak/diensvoorwaardes
  • Inligting oor besigheids produkte en dienste.
18
Q

Wat is die Voordele van Induksie?

A
  • Laat werknemers toe om vining te vesting en effektief te werk.
  • Verseker dat nuwe werknemers reels in die besigheid ken.
  • Verhoog kwaliteit van prestasie.
  • Beperk die behoefte aan deurlopende opleiding en ontwikkeling.
19
Q

Wat is die Definisie van Plasing?

A
  • Geselekteerde kandidate word geplaas waar hul optimaal sal funksioneer en awards toevoeg tot die onderneming.
  • Spesifieke werk word aan die kandidaat toegeken.
  • Kwalifikasies van gekose kandidaat moet ooreenstem met die vereistes van die werk.
20
Q

Verduidelik die Plasing Prosedure.

A
  • Werkgewer moet spesifieke verantw van werknemer se nuwe posisie uiteensit.
  • Werkgewer moet die ooreenkoms tussen die verwagtinge van die pos en die bevoegdheid van die werknemer bepaal.
  • Bepaal werknemer se sterk/swakpunte deur psigometriese toetsing.
21
Q

Wat is die Belangrikheid van Vaardigheids ontwikkeling in Menslike Hulpbronne ?

A
  • Werknemers wat opleiding ontvang is meer in staat om in werk te presteer.
  • Belegging in opleiding wat maatskappy maak, wys werknemers dat hulle waardeer word.
  • Effektiewe opleidingsprogramme laat werknemers toe om vaardighede te versterk.
  • Produktiwiteit verhoog gewoonlik as MHB funksie opleidings kursusse implimenteer.
22
Q

Wat is die verskil tussen Tydverwant en Stukwerk Salarisbepaling?

A

TYDVERWANT:

  • Werkers word betaal vir die hvlh tyd spandex aan werk.
  • Werkers met dieselle kwalifikasies word op salaris-skaal betaal ongeag hvlh werk gedoen.
  • Baie private en openbare ondernemings gebruik die metode.

STUKWERK:

  • Werkers word betaal volgens aantal items produseer/ take uitgevoer.
  • Werkers word nie vergoed vir aantal ure gewerk nie
  • Meestal gebruik in fabrieke (tekstiel, tegnologie bedrywighede)
23
Q

Wat is die Skakeling tussen Salarisbepaling en die WBD?

A
  • WBD stel voorwaardes neer wat billike aarbeid en MHB praktyke verseker.
  • Volgens WBD kan besighede verskillende vergoedings metodes gebruik om werkn te betaal.
  • Bepaling van salaris moet gegrond wees op of werknemer permanent of in diens is op vaste kontrak
  • Besigheid moet LBS van werknemers se belasbare salarisse aftrek.
24
Q

Noem 6 Byvoordele.

A
  • Mediese fonds
  • Pensioen fonds
  • Voorsorg fonds
  • Begrafnis voordele
  • Personeel afslag
  • Reis toelae
25
Q

Verduidelik Verpligte Byvoordele (WVF)

A
  • Fonds bied korttermyn finansiele bystand aan werkn as hulle werkloos word of nie kan werk nie agv siekte.
  • Fonds help afhanklikes van bydraende werknemers wat afgesterf het.
  • Werkgewer en werkn dra elk 1% by van salaris.
  • Bydraes word aan WVF of SAID.
26
Q

Wat is die Voordele van Byvoordele?

A
  • Lok gekwalifiseerde werkn wat positief kan bydra tot besigheids doelwitte.
  • Verbeter produktiwiteit -lei tot meer winsgewendh.
  • Besighede soar held as voordele belasting aftrekbaar is.
  • Byvoordele kan as hefboom gebruik word vir salaris onderhandeling.
27
Q

Wat is die Nadele van Byvoordele ?

A
  • Besighede wat nie byvoordele kan bied nie, slaag nie daarin om geskoolde werkn te kry.
  • Kan konflik skep indien dit onregverdig toegeken is.
  • Bykomende koste- kan lei tot kontantvloei probleme
  • Vergoedingskoste meer- verminder besigh wins.
28
Q

Wat is die Wetlike implikasies van die

Wet op Aarbeidsverhoudinge?

A
  • Werkn kan nie maklik ontslaan word nie want KVBA prosesse moet gevolg word.
  • MHBbestuurder moet werkn toelaat om werkplek forums te vorm om belange van werkn te bevorder.
  • Beskerm regte van werkn/werkg soos uiteengesit in die Grondwet.
  • Bevorder ekonomiese ontwikkeling/aarbeidsvrede.
29
Q

Wat is die Wetlike implikasies van die

Wet op Gelyke Indiensneming?

A
  • MHBbestuurder moet gelyke geleenthede in die werkplek bevorder.
  • Verseker dat regstellende aksie diversiteit in die werkplek bevorder.
  • Toon opsomming van die wet waar werkn toegang het tot dit.
  • Gelyke betaling vir werk van gelyke waarde.
30
Q

Wat is die Wetlike implikasies van die

Wet op Vaardigheids Ontwikkeling?

A
  • Identifiseer opleidings behoeftes van werkn en voorsien opleidings geleenthede sodat hulle hul take doeltreffend kan uitvoer.
  • Gebruik NKR om veiligheidsvlakke van werkn te asesseer.
  • Implimenteer vereistes van raamwerk vir Nasionale vaardigheids ontwikkeling strategie.