hoofstuk 5+6 Flashcards
1
Q
wie was Anja se vorige kerel?
A
Ruan
2
Q
hoekom het die verhouding nie uitgewerk nie?
A
Hy het aan te veel sport deelgeneem, sport op die brein gehad, kon net oor sport praat, net Sports Illustratedgelees, sportflieks gekyk en hy was nie romantiese en hulle elke typ oor sport praat.
3
Q
watter tipe ou soek Anja
A
Iemand soos sy
4
Q
hoekom is Zanelle se ouma ‘‘weird’’
A
Sy dra ‘n hoed met swart en wit foto’s daarop geplak het.
5
Q
waarheen wil die twee broers vir Zanelle en Anja later die middag neem
A
‘n Plek nie te ver weg nie waar daar ‘n mooi waterval is.