goeie dag vir boomklim Flashcards

1
Q

Hooftema

A

Erkenning
Die basiese boehoefte
om raakgesien te word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die karakters het almal ‘n boehoefte om
raakgesien te word.

Marnus …

A

is die middelkind
Hy kry nie erkenning by sy ouers nie.
Sy broers boelie hom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Mevrou Merrimen

A

Sy het kontak met haar seun,
wat aan dwelms verslaaf is,
verloor.

Sy hoop dat hy haar
pienk hare sal raaksien en
haar sal herken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Leila …

A

begin die petisie omdat
sy raakgesien wil word op die
plek waar sy liefdevolle
herinneringe aan haar pa het.

Sy wil weer hê dat haar pa
haar moet raaksien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Caretaker

A

Hy is eensaam na sy
vrou se dood.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Killer

A

Sy wil hê haar ouers
moet haar aanvaar
soos wat sy is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Subtemas

A

Ouer-kind-
verhoudings
*parent child relationships

Natuurbewaring
*Nature conservation

Apartheid

Sibbeverhoudings
*sibling relationships

Dierebeskerming
*Animal protection

Protesaksie
*Protest action

Liefde
*love

Egskeiding
*divorce

Verslawing
*addiction

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Ruimte

A

Marnus se huis

Marnus ervaar sy huis
as ‘n negatiewe ruimte
omdat hy daar geboelie
word.

Die parkie

Die grootste deel van die
verhaal speel hier af. Dit
word vir Marnus ‘n
positiewe ruimte waarin hy
kleurvolle karakters
ontmoet wat vir hom
perspektief op sy lewe gee.

Die witkareeboom

Marnus en Leila beset die
boom om dit te red. Vanuit
die boom kan Leila en
Marnus sien wat alles in die
parkie gebeur. Vir Leila is
die ruimte ‘n simbool van
gelukkige kinderjare. Hier
kry Marnus ‘n nuwe
perspektief op sy lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

TYD

A

Desembervakansie

Net voor Kersfees. Marnus en sy gesin
gaan nie soos gewoonlik met vakansie
nie.

Aanvanklik is die vakansie die goorste
ooit, maar dit verander in ‘n
lewensveranderende avontuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Intrige

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Grootwordverhaal

A

Marnus (hoofkarakter) word
emosioneel volwasse nadat
hy en Leila die boom probeer
red.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Fokuspunt

A

Die witkareeboom.
Marnus en Leila tree
ook op die voorgrond
soos wat hulle in die
boom mekaar se
leefwêrelde leer ken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Klimaks

A

Die spanning bereik
‘n hoogtepunt
wanneer Leila uit
die boom spring en
weghardloop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Spanning

A

Die spanningbou op
soos dit vanaf ‘n
petisie in ‘n
protesaksie
ontwikkel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Slot

A

Die verhaal se slot sluit
aan by die begin met die
gee van ’n klein
witkareeboompie as ’n
geskenk aan Leila. As
Marnus homself reg aan
die einde met ’n boom
vereenselwig, is die
kringloop voltooi.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Afloop

A

Afloop is byna ‘n
antiklimaks wanneer
die “groensoldate”
die boom verlaat.
Marnus besef dat hy
verander het.

15
Q

Karakters

A
16
Q

Leila

A

Protagonis

Haar ouers is geskei.

Sy het nie ‘n goeie verhouding met haar ma nie – sy praat baie
min met haar ma.

Sy is kwaad omdat haar pa hulle gelos het.

Sy wil die boom bewaar omdat dit ‘n simbool is van die tyd toe
sy nog deel was van ‘n volledige gesin.

Sy kan baie sterk by haar standpunte staan.

17
Q

Mevrou Merriman en die Caretaker

A

Protagoniste.

Theresa Merriman en John Carelse (die opsigter van
die rolbalbaan)

wat met hul hartseer verhale, hul medemenslikheid, hul groot harte en wysheid bydra tot die
vorming van Marnus se karakter en die insigte waartoe hy kom.

Mevrou Merriman se seun is verslaaf aan dwelms en sy het kontak met hom verloor.

Sy gee al haar liefde aan haar twee honde en sy samel geld vir die DBV in.

Die caretaker se vrou is oorlede en hy is eensaam.

Sy gesin het ook hulle eiendom verloor in die
destydse Distrik 6.

18
Q

marnus se gesin

A

Veral Marnus se broers tree aan die begin van die verhaal op as antagoniste.

Donovan boelie vir Marnus fisies deur hom wedgies te gee. Die meisies hou baie van
Donovan en hulle daag op om sy soenlesse by te woon.

Adriaan is baie ryk. Hy is altyd besig met ‘n geldmaakskema.

Adriaan boelie Marnus
emosioneel deur hom af te pers.

Marnus se pa vrees dat sy sprortwinkel bankrot gaan speel.

Sy 3 seuns deel nie sy
passie vir rugby nie.

Marnus se ma is te besig om enige aandag
aan hom te gee, want sy is besig met haar “baie belangrike saak”

18
Q

marnus

A

Hoofkarakter en protagonis saam met Leila.

Vorm ‘n gedugte span saam met Leila teen die munisipaliteit.

Marnus is aanvanklik passief en laat toe dat hy tuis geboelie en gedomineer word deur sy twee broers.
Ook sy ouers gee nie erkenning aan hom nie en so word hy die middelmannetjie in die huishouding.

Dit is juis dié wete wat hom impulsief laat optree om binne ’n oogwink saam met Leila ’n wit­ kareeboom
in die nabygeleë parkie te beset.

Met ’n veilige afstand tussen hom en sy gesin neem hy sy eie besluit en eerste tree na selfgelding: Hy sal
saam met Leila in die boom bly sit; háár eerder bystaan as om aan sy ouers se versoeke toe te gee.

Daar bo in die boom kry hy ook tyd om te dink en te luister na ander se wysheid, menings en ervarings.

Marrnus het nou ‘n nuwe uitkyk op die lewe. Marnus het ontwikkel van ’n onderdanige, gedweë
middelkind tot ’n selfversekerde en selfgeldende jong seun wat die lewe met sy lief en sy leed vierkantig in die oë kan kyk.

Hy het selfs die waagmoed om sy “boomgenoot” (Leila) te gaan opsoek en die tekens
van ’n eerste liefde te ervaar.

18
Q

Dit is die caretaker se
woorde.

A

“Ek weet dis nie my
plek om dit te sê nie,
maar ’n mens kan nie
vir ewig aan een boom
bly vasklou nie. Nie
eens ’n goeie boom soos
hierdie nie.”

‘n Mens kan nie altyd aan die verlede bly vasklou nie. Soms moet die verandering aanvaar word, al maak dit jou seer.

“Maar niks op hierdie aarde is vir ewig nie,”
“Die belangrike ding is, jy en Leila het gesorg dat die boom ráákgesien word. In vandag se wêreld is dit nodiger as wat jy dink – om raakgesien te word. Daar is te veel bome en diere en mense wat onsigbaar geword het, of wat net verdwyn sonder dat iemand hulle onthou.”

19
Q

leila se woorde

A

’n Mens word nooit te oud vir boomklim nie,” sê Leila.

20
Q

Wat dink jy bedoel Leila wanneer sy die woorde sê?

A

Jy is nooit te oud om voluit te lewe nie.