KOPULASIE, BEVRUGTING EN INPLANTING Flashcards

1
Q

KOPULASIE

A

Die penis dring die vagina binne en word spermselle deur ejakulasie na-aan die serviks vrygestel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

BEVRUGTING

A

Die spermselle swem opwaarts deur die serviks na die uterus en deur die fallopiusbuis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

INPLANTING

A

Die blastosist beweeg van die fallopiusbuis tot in die uterus waar dit vasgeheg aan die endometrium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly