Onderwerp 3 Flashcards

0
Q

Mister van finansies 2015

A

Mev. Nene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Wat is ‘n ander naam vir finasiële jaar en van wanneer tot wanneer is dit?

A

Fiskale jaar:

1 Maart tot 28 Februarie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Belasting

A

Die bedrae geld wat mense aan die regering betaal vir openbare goedere en dienste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Heffings

A

Die pryse van goedere of dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Skuld

A

Die koste om geld te leen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die nasionale begroting?

A

Sit uiteen hoeveel geld ‘n regering ontvang het en hoeveel geld in die jaar spandeer is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie bestuur die finansies van die regering van SA (a) en wie besluit hoe die geld spandeer gaan word (b)?

A

Die Nasionale Tesourie (a)

Die misnister van finansies (b)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wie se verantwoordelikheid is dit om te voor sien in die land se goedere en diensteen noem voorbeelde.

A

Die regering en vullisverwydering, skoon water ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waaruit kry die regering inkomste?

A

Belasting wat mense van die land betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem twee vorme van belasting.

A
  • Direkte belasting

- Indirekte belasting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is direkte belasting en noem die vorme?

A

Word direk aan die regering betaal. Drie hoofvorme:

  • Inkomstebelasting:word betaal op die geld wat ‘n mens verdien. (LBS)
  • Besigheidsbelasting:word op die winste van ‘n besigheid betaal.
  • Kappitaalbelasting:word betaal op winste wanneer individue bates bv eiendomme verkoop.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is indirekte belasting en noem vorme?

A

Word indirek aan regering betaal bv via ‘n besigheid. Noem vorme:

  • BTW(belasting op toegevoegde waarde):word betaal op goedere of dienste wat ons koop.
  • Aksynbelasting(sondebelasting):word op sigarette en alkohol betaal om mense te ontmoedig om dit te koop.
  • Doeaneregte:word opinvoere betaal.
  • Invoerbelasting:word betaal op goed wat ons in ‘n ander land koop.
  • Munisipale belasting:word direk aan munisipaliteite betaal vir vullisverwydering, riool, water, ens.
  • Brandstof:word op diesel, petrol, olie, ens. betaal en word by die prys ingebou.
  • Vervoerbelasting:word op trein- en vliegtuigkaartjies, rolpaaie, ens. betaal.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Regering verdien ook geld uit twee ander goed?

A
  • Geld uit eiendomme wat verhuur word.

- rente wat op beleggings verdien word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarom wil regering werksgeleenthede en ekonomiese groei aanmoedig?

A

Omdat regering meeste van sy geld uit belasting op arbeidsmag kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is maatskaplike toelaes?

A

Geld wat regering aan arm mense en ou mense betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe probeer die regering foute van die verlede reg maak ?

A

Deur meer geld aan: maatskaplike toelaes, gratis onderwys vir armes, gratis primêre gesondheidsorg vir die armes, en gratis water en elektrisiteit vir die armes.

16
Q

Wat is LBS?

A

(Lopende betaalstelsel) ‘n stelsel om inkomstebelasting te betaal; waar die werkgewer geld van jou lone aftrek en aan die regering oordra.