Bl 13- 44 Flashcards

1
Q

Investering/belegging

A

As besighede geleenthede gebruik om hul kapitaalvoorraad v masjinerie en ander toerusting aan te vul

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Buitelandse/ internasionale handel

A

Wanneer handel oor die grense v ‘n land plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Uitvoer

A

Goedere & dienste wat die land verlaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom dryf ons handel met ander lande?

A
  1. Daar is ‘n oneweredige verspreiding v hulpbronne
  2. Die klimaat v lande verskil
  3. Die burgers v lande het verskillende vaardighede
  4. Lande se kapitaal & tegniese kennis verskil
    5 Massa-produksie vind in sommige lande plaas
  5. Moderne vervoer en telekommunikasie
  6. Immigrante en Emmigrante
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Geleentheidskoste

A

Koste wat jy sal moet aangaan wanneer jy gedwing word om ‘n keuse te maak a.g.v skaarste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat doen banke?

A

1 leners v geld verskaf hulle aan klïente ‘n veilige bewaringsplek v hul geld & geleentheid om op rente hul spaargeld te verdien
2 as uitleners v geld stel hulle hul klïente in staats om geld te leem om hul uitgawes mee te finansier
3stel klïente in staat om geld oor te dra v 1 plek/ rekening na ‘n andr sodat hul hul rekeninge kan betaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Rol v banke b beleggings in d ekomomie

A

Banke verskaf verbandlenings aan individue m hul eie huise te koop & aan firmas om besighede & eiendom te bekom. Verteenwoordig gewoolik grootste belegging
Leen ook geld uit om sakebelange uit te brei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verskillende ekonomiese stelsels (3)

A
  1. Tradisionele
  2. Markkapitalistiese of kapitalistiese stelsel
  3. beheerde of beplande stelsels of kommunistiese stelsel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Ql die ekonomieë in die wêreld -

A

Gemengde stelsels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Ekonomiese stelsel besluit op: (3)

A
  1. Watterbgoedere & dienste vervaardig word
  2. Hie dit vervaardig word
  3. Vir wie dit vervaardig word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat gebeur in kommunistiese stelsel?

A

Lees bl28 weer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Voordele v markkapitalisme/kapitalistiese stelsels:

A
  1. Mense word gestimuleer om nuwe idees te ontwikkel
  2. Verandering in produksie vind vinnig plaas wanner omstandighede verander
  3. Individue is in ‘n groot mate vry om sake te begin en te bedryf
  4. Regering dwing nie mense en sakeondernemings om sekere geodere en dienste te maak of te koop nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Gemengde ekonomiese stelsel:

A
  1. Mengsel v 3 ander stelsels
  2. Individue, gemeenskap & regering kan grond besit.
  3. Besluite kan deur enige 1 v hierdie groepe / gesamentlik geneem word
  4. Alle ekonomieë in d wereld is gemeng.
  5. Moontlik om vas te stel wie dominante in land is deur te bepaal wie d produksiemiddele m land besit & wie besluite neem
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Nr 6 van die gemengde ekonomiese stelsel

A
  1. 1 staats besit sy eie ondernemings.
  2. 2 staats maak wette wat d werkomstandighede in firmas voorskryf
  3. 3 lewenstandaar v arm mense verbeter
  4. 4 staat verkry inkomste v belasting
  5. 5 belasting word gebruik v d betaal v verdienstegoedere, dienste, skole & hospitale & welsynstoelae v oumense & armes
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Vakbonde moet n beste belang v hul lede optree deur (5)

A
  1. Met werkgewers te onderhandel v aanvaarbare lone & werksomstandighede
  2. Ooreenkomste aan te gaan oor ‘n verskeidenheid v voordele & standaarde soos d v gesondheid & veiligheid.
  3. Wekers te beskerm teen onaanvaarbare aarbeidspraktyke, dikriminasie, onregverdige afdankings en misbruik
  4. Werkers te onderrig oor wat hul regte is & hoe om te versker dat hulle regte behou
  5. Werkers te verteenwoordig in alle onderhandelinge met werkgewers & ander outoriteite.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Regte v vakbonde

A
  1. Moet toegelaat word om met d werkers v ‘n onderneming of instelling te praat
  2. Valbondvergaderings mag in d werksplek gehou word.
  3. Werkers wat lede is mag verlof kry v vakbondaktiwiteite
  4. Verkiesing v tussenmanne mag in werksplek plaasvind
  5. Werkgewers moet d vakbond enige inligting gee wat nodig is v vergaderings & onderhndelings
17
Q

Verantwoordelikhede v vakbonde:

A
  1. Om alles in hul vermoë te doen om goeie verhoudings tussen werkers & werkgewers te handhaaf
  2. Nie te diskrimineer teen enige 1 wat by vakbond wil aansluit nie
  3. Om werkers te verteenwoordig in L d besprekings met werkgewers
  4. Nie enige iemand te dwing m b vakbond aan te sluit nie
  5. Om in beste belang v werkers te onderhandel
  6. Om d werkers op hoogte te hou v alle aangeleenthede rakende hul werksomstandighede
18
Q

Hoofsaaklik 3 tipes vakbonde:

A
  1. ambagsvakbonde
  2. Industrïele vakbonde
  3. algemene vakbonde