Hoofstuk 13 Flashcards

1
Q

Waarheen wil Barries vir Jona vat?

A

Na die veearts op Humansdorp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom wil Paul nie die moeite doen nie?

A

Dit sal geldmors op ‘n vreemde hond, wat sal doodgaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie sal die kostes dra?

A

Barries.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat stel Paul voor, moet hulle eerder doen?

A

‘n Klein hondjie koop ,wat Barries self kan grootmaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat wil Barries aan Paul doen, oor sy voorstel?

A

Hy wil vir Paul doodgooi met ‘n stoel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wanner het Paul dieselfde belofte gemaak?

A

Twaalf jaar gelede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom wil Paul Barries se bakkie leen?

A

Hy wil self die hond veearts toe vat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat besluit paul, om met die hond te doen?

A

Hy en Barries sal veearts toe bly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waar sit Barries om vir Jona te help?

A

Op die agersitplek met Jona se kop op sy skoot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarom mag Stef op Paul se plaas bly?

A

Hy is soos ‘n broer vir Paul en het lewensreg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter nuus i.v.m Paul se verlede, deel Barries met Paul?

A

Paul en Stef het saam grootgeword, omdat paul se pa ‘n nikswerd ,uitvaagsel was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe weet Barries, dat Paul baie baklei het?

A

Daar is letsels op sy hande en sy gesig is voos geslaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is ‘n “scumbag” wat Barries vir Paul noem?

A

‘n Uitvaagsel en ‘n nikswerd mens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom kan Barries nie Paul se tatoeeermerke onthou nie?

A

Toe Paul met Vera getroud was, het hy nie tatoeeermerke gehad nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat beteken dit as Paul se gesig voos geslaan is?

A

Pap geslaan. Vol merke en littekens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wie is die veearts op die dorp?

A

Dokter Gretha Hakinin, ‘n skraal, blonde vrou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat is die veearts se voorlopige bevinding?

A

Die hond is inwendig beseer en ‘n wonderwerk dat hy nog lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Hoe is dit moontlik dat Jona nog lewe?

A

Hy is jonk en in ‘n stekende kondisie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Hoe lyk die dokter se oe vir Barries?

A

Lig, deurskynend en poeierblou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Wat wil die veearts eers doen, om haar vermoede te bevestig?

A

Plate nee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat sal ‘n operasie nagenoeg kos?

A

Vyf tot sesduisend rand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Waarom fluit Paul, toe hy hoor wat dit sal kos?

A

Hy besef dit is te duur vir ‘n vreemde hond.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Hoeveel deposito moet Paul betaal?

A

Tweeduisend rand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Watter snedige aanmerking maak Barries teenoor die dokter?

A

Hy se hy is nie ‘n OTM nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Hoe kry Barries die geld bymekaar?

A

Hy trek eenduisend vyfhonderd rand by die bank en by die pandjieswinkel verkoop hy sy horlosie en sonbril vir vyfhonderd rand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Watter opdrag gee Barries vir Dokter Hakinin, toe hy die geld bring?

A

Sy moet Jona se lewe red.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Wat vertel Paul vir die dokter van Jona?

A

Jona is nie Barries se hond nie en Barries het amper verdink toe hy hom uit die sloep gered het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
28
Q

Hoe lank het Jona moontlik in die sloep vasgesit?

A

Omtrent ‘n dag en ‘n nag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
29
Q

Wat dink die dokter van Jona?

A

Hy is ‘n pragtige labrador -golden retriever- mengsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
30
Q

Waarvoor word Labradors gewoonlik geteel?

A

Om bote in die hawe aan troue te trek.

31
Q

Hoe lyk Jona se pels?

A

Geelgoud.

32
Q

Hoe is dit moontlik dat Jona in koue water, kon oorleef.

A

Hulle is kragtige swemmers met waterdigte pels.

33
Q

Wat, wonder die dokter oor Jona se eienaars?

A

Waar hulle is, want Labradors is goeie gesinshonde.

34
Q

Wie, volgens Barries , is Jona se familie?

A

Hy is noe Jona se familie.

35
Q

Waarvoor word Labradors nog nuttig gebruik?

A

As gidshonde in terapie.

36
Q

Hoekom , meen Barries,sal Jona nie ‘n gidshond wees nie?

A

Daar is geen blindemense op Seeplaas nie.

37
Q

Waarvoor hoef die dokter nie verder te stres nie?

A

Die res van die geld vir die operasie.

38
Q

Wat sal dalk as betaling kan dien, om die hond te red?

A

‘n Kas brandewyn of ‘n drom diesel vir die enjin.

39
Q

Wat belowe die veearts om Jona te doen?

A

Wat sy moontlik kan.

40
Q

Hoe groet Barries vir Jona?

A

‘n Druk op sy nek en ‘n soen op sy kop.

41
Q

Hoe weet jy Barries is beindruk met die veearts?

A

Hy se sy ken haar storie.

42
Q

Waarheen vat Paul vir Barries ,voor hulle terugaan?

A

Dokter toe maar hy weier.

43
Q

Waar moet Paul vir Barries aflaai?

A

In die hoofstraat.

44
Q

Hoekom kyk mense Barries so aan?

A

Dit lyk of hy deur doringdraad bo-op klippe geval het.

45
Q

Wat sien Barries by ‘n stalletjie , voor die kerk en skoenwinkel?

A

‘n Nigerier verkoop dagga aan ‘n meisie.

46
Q

Watter skok kry Barries ,toe hy oorkant die pad kyk?

A

Die speurtak van die polisie is daar.

47
Q

Wat wil Paul vir Barries koop?

A

Medisyne vir skok.

48
Q

Wat wil Barries eerder he?

A

Dagga om te rook.

49
Q

Hoekom soek Barries ys beursie?

A

Hy wil ook dagga koop.

50
Q

Waarom koop Barries nie dagga nie?

A

Sy tong is te dom om te onderhandel.

51
Q

Wat koop Barries by die Nigerier?

A

‘n Halsband vir Jona.

52
Q

Wat sal Barries erf ,die dag as Paul doodgaan?

A

Seeplaas.

53
Q

Wat beteken dit om die emmer te skop?

A

Sterf/doodgaan.

54
Q

Waarom Barries nie die erfdeel he nie?

A

Hy wil terrugaan stad toe.

55
Q

Waarom het Paul nooit klaar studeer nie?

A

Skilder, beeldhou en Seeplaas maak hom gelukkig.

56
Q

Hoekom vang Paul nooit vis nie?

A

Hy hou nie daarvan om iets dood te maak nie.

57
Q

Hoekom sou Paul dan vir Jona wou skiet?

A

Dit sou vir Paul moeilik wees maar die hond het gely.

58
Q

Waarom het Paul van sy tweede vrou geskei?

A

Dit het nie gewerk nie.Dit was nie oor sy drinkery nie.

59
Q

Wie was Paul se enigste sielsgenoot?

A

Vera.

60
Q

Wat vra Barries vir Vera,toe hy haar weer bel?

A

Sy moet vir hom nog geld oorbetaal.

61
Q

Hoekom wil Vera nie geld gee vir Jona se operasie nie?

A

Sy betaal nie vir ‘n rondloperhond nie.

62
Q

Wie is oppad na Barries toe, waar hy op die

A

Die seun wat sy klere gesteel het.

63
Q

Watter klere dra hy vandag?

A

Verslete klere en is kaalvoet.

64
Q

Wat beteken dit as Vera se, Barries moet sy asem spaar?

A

Dit sal nie help,dat hy aanhou bedel nie.

65
Q

Hoekom hou Barries aan om by haar geld te bedel?

A

Hy wil vir Jona red en vra sy moet hom ondersteun.

66
Q

Wanneer is Vera bereid om weer vir Barries moet sy asem spaar?

A

As hy sy prioritie regkry.

67
Q

Hoekom dink Vera dat Barries weer dagga gerook het?

A

Hy dink aan ‘n siek hond maar vergeet van die verkeersbeampte wat kritiek is.

68
Q

Wat behoor vir Barries belangriker te wees, as ‘n siek hond?

A

Die verkeersbeampte wat veg vir sy lewe.

69
Q

Hoe weet jy, dat Barries wel jammer is oor die verkeersman?

A

Hy se hy is jammer en het regte vergeet.

70
Q

Wat vertel Barries vir sy ma, oor Paul se gevoelens vir haar?

A

Paul treur oor Vera.

71
Q

Hoe weet jy dat Vera dit nie glo nie?

A

Sy se strooi. Dit beteken dis onwaar en kaf.

72
Q

Watter boodskaap is daar van sersant Nico af?

A

Sy hoop hy word beter en sy het ook siek geword van die pasteie.

73
Q

Wie probeer Barries nou bel?

A

Vir Lizette maar sy is nie beskikbaar nie.

74
Q

Wie antwword die foon toe Barries vir Floris bel?

A

Charles, Floris se pa.