Siener (perdeboekie) Flashcards

1
Q

Noem die eineskappe van die drama

A
  • ń Drama is in dialoogvorm geskryf
  • Dit moet opgevoer kan word
  • Daar is altyd konflik teenwoordig
  • Dit speel oor ń kort tydperk af
  • Daar is verskillemde soorten dramas waarvan die tragedie en die komedie die belangrikste is. Siener toon elementen van beide en kan dus as ń tragikomedie bedkou word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bespreek die eksposisie of uiteensetting van die drama en gee bewyse uit die leesstuk uit.

A

Dis die bekendstellingfase. Die toeskouers word op hoogte gestel van gebeurde. Net die noodsaaklikste besonderhede word versterk. Dit moet reeds hier duidelijk word dat konflik onvermydelik gaan wees. bv. die begin dialoog tussen Tjokkie en Giel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bespreek die motoriese moment van die drama en gee bewyse uit die leesstuk uit

A

Iets moet gebeur wat die handeling aan die gang kan sit. Die staties bekendstellingsfase word nou in beweging geplaas zodat die konflik kan begin. In Siener is dit waar Jakes besluit om vir Tjokkie te laat Sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bespreek die verwikkeling van die drama en gee bewyse uit die leesstuk uit

A

In die verwikkeling word die handeling verder gevoed en daar is duidelik tekens van konflik tussen die karakters en spanning wat toeneem. Dis waar Jakes en Giel vir Tjokkie martel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bespreek die crisismoment en klimaks van die drama en gee bewyse uit die leesstuk uit

A

ń Krisis is onvermydelik en moet uitloop op die klimaks. Die onsekerheid oor die gesigte vorm die krisis en die klimaks is waar die vaal werd wen. Die spanning is ondraaglik terwijl die resies aan die gang is. Die perdewedren lei tot geweld aan die einde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ń drama?

A

ń Kunswerk wat ń menslike gebeurtenis deur middel van ń reeks handelinge in die teenwoordigheid van die publiek uitbeeld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die eienskappe van ń drama

A

Is in dialoogvorm geskryf
Moet opgevoer kan word
Altyd konflik teenwoordig
Speel oor ń kort tyfperk af

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bespreek die verskillende stappe van die bou van ń drama en gee ń voorbeeld uit Siener vir elke stap.

A

Eksposisie: bekendstellingsfase, Dit moet reeds hier dudielik word dar konflik onvermydelik gaan wees. Bv. Die begin dialoog tussen Giel en tjokkie.

Motoriese moment: Die bekendstellingsfase word nou in beweeging geplaas sodat die konflik kan begin. Bv. Waat Jakes belsuit om Tjokkie te laat sien

Verwikkeling: Die handelin word verder gevoer en daar is duidelike tekens van konflik en spanning. Bv. Jakes en giel wat vir tjokkie martel

Krisismoment: Die spanning word al erger en ń krisis is onvermydelik, dit moet uitloop op die klimaks. Bv. Die perdewedren wat lei tot geweld aan die einde

Klimaks: Hoogtepunt van drama waar die spanning breekpunt bereik. Bv. Waar Jakes vir tiemie aanrand en tjokkie se selfmoord

Omkeer en afloop: die hoogtepunt is klaar bereik en die gebeure bewweg einde se kant toe. Bv. Waar Jakes vir ma die bebloede kansellap gee en vetrek. Ma bly alleen agter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die tema van Siener?

A

Die vergeefse gegryp na geluk en ontsnapping uit ń troostelose en hopelose situatie. Daarby is die karakters vasgevang in ewe hopelose omstandighede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem die motiewe wat in siener voorkom

A
Moelikheidsmotief
Leuenmotief
Misbruikmotief
Swangerskapmotief
Vaderskapmotief
Sienmotief
Skuldmotief
Versetmotief
Klasbewustheidmotief
Liefdesmotief
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Bespreek die moelikheidmotief in Siener

A

Al die karakters het feitlik moeilikheid en wil juis daarom he dat Tjokkie moet sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Bespreek die leuenmotief in Siener

A

Omdat almal moeilikheid het en nie weet hoe om daar ui te kom nie, begin hulle lieg. Die leuen word vir hulle ń manier om te oorleef en hulle sien niks daarmee verkeerd nie. Tjokkie dreig om te lieg oor wat hy sien en Giel lieg oor sy liefde vir Ma.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Bespreek die misbruikmotief in Siener

A

Omdat die mense altyd moeilikheid het, soek hulle na enige vorm van ń oplossing. Hulle verhoudings slaag nie, want hulle misruik ander om uit die moeilikheid te kom. Giel misbruik Ma vir blyplek en geld, James misbruik Tiemie vir ń klasma vir sy kind, almal misbruik vir tjokkie om hul probleme reg te sien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Bespreek die swangerskapmotief in Siener

A

Die losbandigheid in die suburbs lei tot baie ongewenste swangerskappe. Dit vererger die probleme van armhoede en ongeletterdheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Bespreek die vaderskapmotief in Siener

A

Dis ń direkte uitvloeisel van die swangerskapmotief, want meeste huise is vaderloos. As gevolg van oorlede pa wat ń leemte in ma se huis veroorsaak trek giel in. Jakes was nooit sy pa se laaitie nie en voel minderwaardig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Bespreek die sienmotief in Siener

A

Almal plaas hulle hoop op tjokkie om hulle probleme reg te sien. Tjokkie is direk betrokke, want hy is die siener en die karakters indirek, want hulle voorbestaan en lot word deir die gesigte bepaal

17
Q

Bespreek die skuldmotief in Siener

A

Slegs tjokkie en ma beleef skuldgevoeling, die res voel nie eintlik sleg oor wat hulle doen nie. Tjokkie voel sleg as hy klaar gesien het omdat die mense nooit tevrede is met wat hy sien nie. Ma voel sleg oor haar verhouding met giel en die feit dat sy nie weet wie tiemie se pa is nie wat veroorsaak dat tiemie gespot word omdat sy ń buite-egtelike kind is. Giel wat geld vir die Jood skuld is ook deel van die letterlike interpretasie van die skuldmotief

18
Q

Bespreek die versetmotief in Siener

A

Direkte uitvloeisel van die suburbmilieu. Buiten die karakters se onderlinge verset teen mekaar, kom hulle ook in opstand teen die lewe en onregverdigheid van die suburbs. Giel verset hom teen sy geld probleme en teen verantwoordelikheid. Tiemie verset haar teen haar omgewing en die mense, veral die mans

19
Q

Bespreek die klasbewustheidmotief in Siener

A

Daar is ń onderskeid tussen mense wat klas aan betref. Tjokkie en tiemie ag hulle beter as die res van die karakters. Tiemie werk oorkant die spoor en tjokkie het ń godgegewe talent. Jakes is ook bewus van die klasseverskil en kies daarom vir tiemie as die ma van sy kind

20
Q

Bespreek die liefdesmotief in Siener

A

Die liefdes verhoudings werk nie omdat mense mekaar nie vertrou nie en misbruik tot hul eie voordeel.