Aadr - Minerale En Mynbou Flashcards
(40 cards)
Nie hernubare hulpbronne
Die voorrad van iets wat nie kan opraak nie en waarvan ons nie nog kan maak nie.
Erts
Die gesteentes of grond waarin minerale voorkom.
Minerale
Natuurlike stowwe wat in die grond gevorm word.
Skoffel
‘n plaaswerktuig om die hrond mee op te breek
Skagte
Gange of tonnels wat diep in die grond in gegrawe word.
Suiwer
Om skoon te maak
Wat is die naam wat aan stowwe gegee word wat in die aarde gevorm word wat nie van diere of plante afkomstig is nie.
Minerale
Watter woord word gebruik om iets te beskry wat opgebruik kan word en nie vervang kan word nie?
Niehernubaar
Watter myne in Suid-Afrika lewer ook silwer?
Goud
Wat is die naam van die mees duursame mineraal wat in Suid-Afrika voorkom.
Staal
Wat is die naam van die stof wat waaruit diamante bestaan?
Koolstof
Wat is die naam van die Suid-Afrikaanse myn waar die wêreld se grootste diamant ontdek is?
Cullinan myn
Wat is die naam van die algemene metaal uit yster erts ontgun?
Yster
Wat is die mineraal wat vir elektriese bedrading gebruik word?
Koper
Wat is die naam van die wêreld se diepste myn?
Tau Tona
Wat is die gevaar van myne wat Johannesburg in die gesig staar?
Dreinering van suur in mynwater
Watter stof wat in Suid-Afrika ontgin word veroorsaak die meeste besoedeling?
Steenkool
Wat is die naam wat van die hope afvalmateriaal gegee word wat afkomstig is van mynbou.
Mynafvalhope
Wat is die naam van die siekte wat opgedoen word deur inaseming van stof?
Silikose
Hoe beskerm mynwerkers hulle teen kopbeserings?
Valhelms
Wat gebruik mynwerkers om die hoeveelheid stof in die myngebiede te verminder?
Water
Wat is ‘n skag?
Gange of tonnels wat diep in die grond in gegrawe word.
Wat beteken suiwer?
Om skoon te maak?
Wat beteken ventilasie?
Die voorsiening van genoeg vars lug.