Aard Flashcards
Aard (11 cards)
Wat is weer
N beskrywing van die temperatuur wolklaag en neerslag op n spesifieke the in n beperkte area
Wat is temperatuur
Hoe warm of koud die lug is
Wat is Wolklaag
Beskryf hoeveel van die lug met wolke bedek is
Wat is neerslag
Reën sneeu hael en ander vorm van water wat grond toe val
Wat is klimaat
Beskrywing van hoe die weer gewoonlik op n sekere tyd van die jaar oor n groot area is
Wat is natuurlike plantgroei
Sluit plante en bome in wat vanself groei sonder die hulp van mense
Wat is hulpbronne
Dinge wat jy kan gebruik
Wat is niehernubare hulpbronne
Hulpbronne wat slegs een keer gebruik kan word
Wat is niehernubare hulpbronne
Hulpbronne wat jy kan weer en weer Kan gebruik sonder dat dit opraak nie
Wat is minerale
Stowwe wat onder die grond voorkom soos goud en silwer
Wat is mynbou
Beten dat jy waardevolle stowwe soos minerale en steenkool onder die grond opgrawe e
En dit verwyder