Afdeling A Flashcards

1
Q

Metaalbewaring (Galvaniseering)

A

-Staal word bedek met sink om teen roes te beskerm
-Staal waar sink deur elektroplatering afgeset word, word elektrogegalvaniseerde staal genoem
VOORBEELDE:
Emmers
Kettings
Pype

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Metaalbewaring (Elektroplatering)

A

-Metaal word deur die proses van elektrolise met n dun, gladde laag met n ander soort metaal bedek
-Tin, nikkel en chroom kan vir elektroplatering gebruik word
VOORBEELDE:
Juweliersware
Eetgerei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Metaalbewaring (Verf)

A

-Beskerm die metaaloppervlakte
-Rooioksied word op geverf om metale teen roes te beskerm
VOORBEELD:
Bote
Motors
Heinings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Metaalbewaring (Vernis)

A

-Word gebruik op hout om dit te beskerm
-Kan gebruik word om die kleur van hout verander
VOORBEELD:
Meubels
Rakke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Metaalbewaring (Emalje)

A

-Metaal kan bewaar word met dit
-Dis soos n soort glas
VOORBEELD:
Outydse koppies en potte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Maniere om metaal te bewaar

A

-Galvanisering
-Elektroplatering
-Verf
-Vernis
-Emalje

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Fermentasie

A

Giste veroorsaak fermentasie (vorm alkohol en CO2) wat noodsaaklik is vir die maak van buur en brood, maar onanvaarbaar in konfyt, vrugtesappe en geblikte produkte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe om ensiemwerking te verminder (Voedselvergifting)

A

-Stoor voedsel in n koel plek (Onder 30)
-Verhit voedsel want hoe temperature vernietig ensieme (bo 60
)
-Moenie voedsel te lank voor bedeiding sny nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Skimmels (Muf)

A

-Skimmel ontwikkel in vog, donkerte en hitte
-Dit groei op voedsel soos brood, kaas ens.
-Dit ontwikkel op besmette voedsel
-Dit word wel gebruik in die maak van soorte kaas bv. bloukaas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Preseveermiddels

A

-Inmaak
-Souting
-Beroking
-Droging
-Dehidrering
-Hittebehandeling
-Bevriesing
-Verglansing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Beroking

A

Voedsel word eers met goed soos sout en suiker gepekel en dan berook deur hitte.
Bv. Vleis, vis en vrugte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Verglansing

A

Vrugte word herhaaldeliks in n hoogs gekonsentreerde suikerstroop gekook todat dit n glans het.
Bv. Kersies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Kunsmatige kleurmiddels

A

Chemiese voedselstowwe wat sinteties vervaardig word en waarvan die smaak nie presies dieselfde as die van die natuurlike produk is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Fortifisering

A

Noodsaaklike voedingstowwe word ook by voedsel gevoeg om voedingsvlakke te verhoog en so n tekort van daardie voedingstowwe in n bevolking te voorkom
Bv. Margarien word met vitamiene A en D verryk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly