Afrikaans Flashcards

(164 cards)

1
Q

heeltemal

A

completely

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

elke

A

every

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

omdat

A

because

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

verander

A

change

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom

A

why

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie

A

Who

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

rede

A

reason

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

antwoord

A

answer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

einde

A

ending

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

hulle

A

them / they

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

dink

A

think

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

waaroor

A

for what (reason)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

What is the correct sentence structure order in Afrikaans?

A

STOMPI

Subject - verb - Time - Object - Manner - Place - verb - Indefinite

(Any part can be placed in the front, followed by the verb)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die Intensiewe Vorm

A

Intensive form

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

baie duur
(intensiewe form)

A

peperduur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

baie rooi
(intensiewe vorm)

A

bloedrooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

baie arm
(intensiewe)

A

brandarm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

baie ryk
(intensiewe vorm)

A

skatryk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

baie skoon

A

silverskoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

baie dood

A

morsdood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

baie glad

A

seepglad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

baie koud

A

yskoud

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

baie leeg

A

dolleeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

baie soet

A

stroopsoet /
suikersoet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
baie doof
stokdoof
26
baie jonk
bloedjonk
27
baie vol
propvol
28
baie goedkoop
spotgoedkoop
29
biae kwaad
smoorkwaad
30
baie bitter
galbitter
31
baie wit
spierwit
32
baie blou
potblou
33
baie oud
stokoud
34
baie fris
perdfris
35
baie hard
kliphard
36
baie hoog
hemelhoog
37
baie klein
piepklein
38
baie nuut
splinternuut
39
baie warm
vuurwarm
40
voorvoegsel
prefix
41
agtervoegsel
suffix
42
punksuasie
punctuation
43
volgende
following
44
leesteken
punctuation mark
45
foute
mistakes
46
kameelperd
giraffe
47
hoewel
although
48
bene
legs
49
samestellings
compound words
50
seker
sure / certain
51
stamwoord
root word
52
identifiseer
identify
53
selfstandige naamwoorde
nouns
54
onderstreepte
underlined
55
eienaam
proper noun
56
soortnaam
species name
57
versamelnaam
collective noun
58
sinonieme
synonyms
59
antonieme
antonyms
60
oggend
morning
61
bedags
daily
62
lettergrepe
syllables
63
sê of die woord op 'n oop of geslote lettergreep eindig: duidelik
geslote
64
sê of die woord op 'n oop of geslote lettergreep eindig: mandjie
oop
65
voornaamwoorde
pronouns
66
Die meisie dra 'n hoed, want sy het baie by ______ ouers gekry. Wat is die voornaamwoord?
haar
67
Ek en my boetie is stout, want ______ hou van boom klim. Wat is die voornaamwoord?
ons
68
indireke rede
Indirect speech
69
Verander die sin van die direkte - na die indirekte rede Die seuns vra: "Kan ons die netbalmeisies met passie ondersteun?"
Die seuns het gevra of hulle die netbalmeisies met passie kan ondersteun.
70
tydvorme
Tenses
71
teenwoordige tyd
present tense
72
toekomende tyd
Future Tense
73
Gelede tyd
Past Tense
74
Verander die sin na die teenwoordige tyd Al wat nadergekom het was 'n vreemde kat.
Al wat sal nader kom, sal 'n vreemde kat wees.
75
Verander die sin na die toekomende tyd Antjie probeer mooi sing
Antjie sal goed probeer sing.
76
geen
no (an absence of)
77
sodat
so that
78
mekaar
each other
79
glashelms
glass helmets
80
hierdie
this
81
ooit
ever
82
tydens
while
83
tussen
between
84
hoe
how
85
vergelyking
comparison
86
terwyl
while
87
hoeveel
how many
88
waar
where or true
89
voorbeeld
example
90
trappe van vergelyking: __________ dood _____________________ dapper ________________ ______________________ kwaai ? ?
dood, dood, dood dapper, dapperder, dapperste kwaai kwaaier kwaaiste
91
infinitiewe werkwoord
infinite verb
92
onderwerp
subject
93
voorwerp
object
94
bepaalde lidwoord
Definite article
95
onbepaald lidwoord
Indefinite article
96
kern
corn
97
hulpwerkwoord
helping verb
98
verklaringsin
statement
99
vraagsin
100
manlike
male
101
geslag
gender
102
vroulike
female
103
Meervoud
plural
104
Een broer baie
broers
105
Een hond baie
honde
106
Een klip baie
107
'n klein padde
paddetjie
108
vroulikke vorm van buurman
buurvrou
109
vroulike vorm van seuns
dogters
110
Die swembad is leeg. Dis 'n _______ swembad.
dis 'n leë swembad
111
Die man se motor vas (vinnig) as sy vrou sin.
vinniger
112
Oupa se hare is (wit) as ouma se hare.
witter
113
Anish is die (goed) seun
goeie
114
Die rivier was nie vlak nie, dit was...
diep
115
Die koppie was nie leeg nie, maar...
vol
116
Daar was twee (kat) by die deur
katte
117
Ek het baie (vriend) by die skool
vriende
118
Ek het baie (huiswerk) om te doen
huiswerk
119
die skool het baie (skoolbus) nodig om al die kinders te vervoer
skoolbusse
120
verkleinwoord
diminutive
121
My kat het 'n klein (muis) gevang.
muisie
122
Ons bly in 'n klein (dorp) by die strand.
dorpie
123
Daar was 'n klein (slang) in die badkamer
slangetjie
124
Die kind het 'n klein (blom) vir sy ma gegee.
blommetjie
125
My klein (boet) het in die klein (boom) geklim om 'n klein (gogga) te vang
boetie boompie goggatjie
126
my ma gee my 'n klein (soen) elke oggend voor skool
soentjie
127
vanoggend het ek 'n (foto) van die sonsopkoms geneem
foto'tjie
128
die klein (koning) het die koningin 'n klein (ring) gegee
koninkie ringetjie
129
geslag
gender
130
manlike vorm van bruid
bruidegom
131
vroulike vorm van oom
tannie / tant
132
manlike vorm van mevrou
meneer
133
vroulike vorm van heer
dame
134
vroulike vorm van vriend
vriendin
135
vroulike vorm van onderwyser
onderwyseres
136
sinoniem vir ma
moeder
137
sinoniem vir bly
gelukkig
138
sinoniem vir dogter
meisie
139
sinoniem vir nou
tans
140
sinoniem vir bevrees
bang
141
sinoniem vir onmiddelik
dadelik
142
sinoniem vir mooi
pragtig
143
antoniem vir baie
min
144
antoniem vir blitsvinnig —
doodstadig
145
antoniem vir ryk
arm
146
antoniem vir ryp
groen
147
antoniem vir sag
hard
148
antoniem vir snags
bedags
149
antoniem vir sterk
swak
150
antoniem vir stout
soet
151
Die man en _____ vrou het 'n partytjie vir _______ seun opgereël
sy hulle
152
Die meisie en ______ maats gaan winkel toe
haar
153
kinder + stories
kinderstories
154
slaap + kamer
slaapkamer
155
Die man het (in / by) die see geswem
in
156
Die ou man het (op / in) die stoel gesit
op
157
Wat is die werkwoorde in die volgende sin Dit is 'n nuwe skooljaar. Al die leerling dra nuwe skoolklere aan. Steven voel bang en onseker. Simon en Rita ontmoet elke oggend.
is dra voel ontmoet
158
Wat is die werkwoorde in die volgende sin? Steven gaan te voet skool toe. Simon skryf elke aand in sy dagboek. Rita help elke oggend haar ma in die kombuis. Rita se pa ry sy motor stadig op die pad.
gaan skryf help ry
159
STOMPI Rita doen elke dag haar huiswerk netjies in haar kamer voor ete Elke Dag....
Elke dag doen Rita haar huiswerk netjies in haar kamer voor ete.
160
STOMPI Rita doen elke dag haar huiswerk netjies in haar kamer voor ete In haar kamer....
In haar kamer, doen Rita haar huiswerk netjies in haar kamer voor ete.
161
negatiewe vorm:/ ontkennende vorm Rita doen elke dag haar huiswerk netjies in haar kamer voor ete
Rita doen nie elke dag haar huiswerk netjies in haar kamer voor ete nie.
162
negatiewe vorm: / ontkennende vorm daar was een persoon in die tou.
daar was geen mense in die tou nie
163
Antwoord die vra in die negatiewe vorm: / ontkennende vorm Het jy al ooit 'n verjaarsdagpartytjie gehad
Nee, ek het nog nooit 'n verjaarsdagpartytjie gehou nie
164
negatiewe vorm:/ ontkennende vorm Alles / iets Almal / iemand Altyd / ooit Enige / een / Moet Êrens / Al / alreeds Al een Al iets Al ooit Nog nie Nog iemand Nog iets
niks niemand nooit geen moenie nêrens nog nie nog geen nog niks