Afrikaans Flashcards
(11 cards)
1
Q
Blomme in lettergrepe
A
Blom-me
2
Q
Blomme in klankgrepe
A
Blo-(m)me
3
Q
Wat is die stam van verhuising?
A
Huis
4
Q
Premorfeem van misdaad?
A
-mis
5
Q
Postmorfeem van slagter?
A
-ter
6
Q
Metamorfeem van drink?
A
Drank;dronk
7
Q
Verbind eet+tyd?
A
Etenstyd
8
Q
Is hand n simpleks?
A
Ja,want hy het net een basis/stam.
9
Q
Is badwater n afleiding,samestelling of samestellende afleiding?
A
Samestelling,want hy het 2 of meer stamme en geen morfeme nie.
10
Q
Wat is die bepaler en wat is die kern in die volgende woord?~broeksak~
A
Bepaler-broek(99% voor)
Kern-sak
11
Q
Gebruik die bepaler(broek) as n kern in n sin?
A
Bv. Die man dra n kortBROEK.