afrikaans_-_donkerweb_20240908194908 Flashcards
(182 cards)
Wat van Xander herinner Greg aan John?
- sy oë
Hoekom sê Xander die deal af is?
- die transponder is nie in Greg se hand
Waar sit Greg in die Basilica Cistern?
- in die Versonke Paleis
Wat tik Xander in die soekblokkie?
- Elsewhere
- soek elders
Wat lees Greg op die Elsewhere webblad?
- fan-fiksie oor George Orwell se boek, ‘1984’
Wat is fan-fiksie?
- ‘n tipe skryfwerk wat reageer op iets anders soos ‘n boek, ‘n TV-program of ‘n film
Hoekom skryf mense fan-fiksie?
- omdat hulle groot aanhangers van hul gekose storie is en meer daarvan wil skep
Hoe beskryf Ayla wat by projek Coast gebeur het?
- inhuman
- onmenslik
Wat het met Xander gebeur ná die situasie met sy pa?
- hy het angsaanvalle begin kry en kry hulle steeds
Hoe hanteer Xander sy angsaanvalle?
- hy fokus sy aandag op goed in sy onmiddellike omgewing; op dit wat hy kan sien, hoor, voel en proe
Vir wie werk Ayla?
- Freedom House
Wat doen Freedom House?
- Freedom House monitor internetvryheid wêreldwyd
Hoe het Xander en Ayla ontmoet?
- by ‘n Freedom House konferensie
Waar kom Ayla se ouers vandaan?
- haar pa is Suid-Afrikaans
- haar ma is van Turkye
Waarna soek Greg op die Elsewhere-webblad?
- hy soek versteekte skakels
Watter toep gebruik Greg om die versteekte boodskappe op die Elsewhere-webblad te vind?
- FontCode
Hoe gebruik jy die FontCode-toepassing?
- jy moet ‘n foto van die teks neem
Wat is nootropics?
- iets wat jou brein kraak en jou slimmer maak
Waar draf Greg en Xander in Istanbul?
- langs die Goue Horing
Wat doen Xander se daaglikse drawwery?
- dit help dalk om die spanning te verlig, om sy angsaanvalle te verminder
Wat besluit Greg en Xander om aan die Baker se skootrekenaar te doen?
- hulle moet probeer om ‘n Trojan op die Baker se rekenaar weg te steek
Wat word die digitale bewyse genoem wat mense agterlaat?
- datakrummels
- data scraps
Hoe kry Greg en Xander die Baker se IP-adres?
- hulle stuur vir die Baker ‘n video met ‘n spesiale CODEC wat die Baker se IP-adres sal wys as hy dit aflaai
Hoe kry Greg en Xander toegang tot die Baker se skootrekenaar?
- hulle het ‘n Trojaan versteek in die CODEC van die video wat hulle die Baker gestuur het