all Flashcards
(90 cards)
‘n tekening waarin lyne gebruik word om aan te toon wat die verband is tussen verskillende stukke inligting
lyngrafiek
nat en sponsagtige grond soos moerasse of vleie
vleilande
die deel van n rivier waar die rivierstroom die seestrome ontmoet
Estuariums
gate wat geboor word om water te kry
Putte
gate wat geboor word om water, olie, gas ens te onttrek
boorgate
enige geologiese formasie wat grondwater bevat
waterdraer
om die sout uit iets te verwyder
ontsout
om onsuiwer te maak deur kontak met iets onsuiwers of slegs
besmet
die wegdoening van riool of vaste afval
sanitasie
n gebied wat deel van n bepaalde plaaslike owerheid is
munisipale distrik
vloei van vaste afval
rioolafvoer
uiters klein deeltjies van materie
deeltjies
stof wat in n ander stof oplos
oplosbare stof
oplosmiddel
vloeistof waarin n ander stof sal oplos
afleiding
die gevolgtrekking
resultaat
iets wat as n gevolg gebeur
kan opgelos word om n oplossing te vorm
oplosbaar
onmoontlik om op te los
onoplosbaar
verdamp
n proses waar die vloeistof verdwyn en n stof agterbly
wanneer ondersoeke uitgevoer word , moet beheer uitgeoefen word oor ander dinge wat die resultate van die ondersoek kan beinvloed
billike toets
punt waar n stof nie langer enige vloeistof of chemiese oplossing absorbeer nie
versadigingspunt
n vloeistof waarin klein stukkies van n vaste stof daarin voorkom maar nie daarin oplos nie
suspensie
staafgafriek
wiskundige prent waarin verskillende hoeveelhede deur dun vertikale of horisontale reghoeke met dieselfde breedte maar verskillende hoogtes of lengtes verteenwoordig word
sirkeldiagram
sirkel wat in verskeie dele verdeel is om uit te beeld hoe die totale hoeveelheid van iets verdeel word